Searching for "" in "News"

 

Volke Modes...die einde van ‘n era

News: 08 November 2013 By Jasper Raats
Die oudste besigheid in Mokopane se hoofstraat, Volke Modes, het na 45 jaar verlede maand sy deure vir besigheid gesluit. “Dis ‘n era wat verby is,” sê Merlé van Staden wat vir 28 jaar as winkelassistent daar gewerk het. “Volke modes verteenwoordig ‘n tyd van persoonlike diens en aandag. ’n Era van kwaliteit en klassieke styl.”

Nuwe baadjie vir Mopani Bande

News: 08 November 2013
Hi-Q Ellisras is nou ook die eienaar van Mopani Bande - Dunlop Zone (voorheen net Mopani Bande) in Lephalale. Onder die bekwame hand van bestuurder van albei besighede, Werner Erasmus, gaan daar voortaan ‘n groter verskeidenheid en voorraad bande in Lephalale aan die publiek beskikbaar wees. “As ‘n spesifieke band nie by Hi-Q in Onverwacht verkrygbaar is nie, kan ons die kliënt na Mopani bande Dunlop Zone onder in Ellisras verwys (en anders om). Die besighede komplimenteer mekaar 100% en deur groter voorraad aan te koop, kan ons bande teen beter pryse aanbied,” sê Erasmus. Anders as Hi-Q sal die nuwe Mopani bande Dunlop Zone net op bande fokus. Hou ook gerus die pers dop vir spesiale aanbiedinge gedurende die Kerstyd.

Mogalakwena does Limpopo proud

News: 08 November 2013 By Jasper Raats
At the recent SALGA Provincial Members Assembly held in Tzaneen, Limpopo premier Stanley Mathabatha, presented awards to Mogalakwena municipality’s chief financial officer, Komape Mphago, for being voted the best CFO in Limpopo and also to Clr Tlou Kgaphola as the best finance chairperson in the province.

Op soek na Timba

News: 08 November 2013
Nancy Brink se hart is baie seer oor haar Pitbull, Timba, wat spoorloos van die Grootfontein hoewe uit op die Markenpad verdwyn het. ‘n Klein beloning is beskikbaar aan enige iemand wat die hond aan haar kan terugbesorg of haar kan help om die hond op te spoor. Skakel 082 333 3499 indien u van hulp kan wees.

Hengelaars slaan munt uit Mal Saterdag

News: 08 November 2013 By Jasper Raats
Saterdag was dit weer tyd vir die gereelde Mad Saturday vieringe by Midas Mokopane en hoewel daar winskopies en uitstallings vir almal se smaak was, was hierdie Saterdag ‘n hoogtepunt op baie hengelaars se kalender. Daar was aas uitstallings, hengelgerei is verkoop teen weggee pryse en belangstellendes kon kom gesels met Ryan Raubenheimer - hier saam met Midas se Klasie le Roux. Raubenheimer is een van Suid-Afrika se voorste afstandwerpers. Hy kan ‘n voerbal tot 200m ver die water inslinger. Hy vertel hy hengel graag op Doorndraai dam. Net twee weke gelede het hy ‘n sak vol karp van tussen drie en 16 kilogram daar gevang - van die oewer af en sonder ‘n aasboot! Ryan het sy Sensation visstokke en gerei kas by Midas ten toon gestel en van sy vergooi geheime met belangstellendes gedeel. - Jasper Raats/Mokopane

Would the real SANCO leaders stand up?

News: 08 November 2013
The Lephalale Municipality office of communication and public participation has been inundated with media enquiries about the march organised by “SANCO” which is scheduled to take place on 13 November. We want to put the following points in their true perspective:

Cell C gives back to community

News: 08 November 2013
Cell C in Lephalale visited Ditheku Primary last Thursday and presented the school with a new set of goal posts and soccer balls. The service provider met with school principal, William Mokoena, and announced that they will also be sponsoring the soccer uniforms for the school’s first team.

Swaar straf vir Boeremag

News: 01 November 2013
Kobus Pretorius van Mokopane het met sy kop in sy hande gesit en het geskok gelyk toe Regter Eben Jordaan hom Woensdag in die Hooggeregshof in Pretoria 'n vonnis van 20 jaar gevangenisstraf opgelê het.

Krugerpark sê totsiens vir geliefde onnie

News: 01 November 2013
Na 24 jaar se getroue diens as onderwyseres by Laerskool Krugerpark in Mokopane, gaan mev. Cielie Mostert die skool nou verlaat om saam met haar man, Pieter, na hul nuwe sakebelange in Montana, Pretoria om te sien.

Youth not registering to vote for 2014

News: 01 November 2013
Statistics released by the IEC shows that Lephalale is currently ranked the second lowest municipality when it comes to voter registration for the 2014 general elections.

Incident-free record for Medupi

News: 01 November 2013
The Medupi power station construction site this month reached a significant milestone, achieving 4 636 440man hours without a lost time injury.

American citizen stabbed in guest house

News: 01 November 2013
LEPHALALE - Police reported that an American citizen, Danny Simon, was attacked by two unknown suspects, wielding a wheel spanner and a knife, on Thursday at a guest house in Onverwacht, Lephalale, around 03:00 in the morning.

Groot suksesse vir die Spoorsnyers

News: 01 November 2013
Verskeie renoster stropers in die Lephalale en Thabazimbi omgewing het die afgelope paar weke hulle rieme styfgeloop danksy die spoorsny vernuf van die STTU (Specialized Tactical Tracking Unit), ‘n groep spoorsnyers wat op vrywillige basis ondersteuning aan die plaaslike polisie bied.

Hit and run

News: 01 November 2013
A Vetus Schola security guard witnessed a hit and run accident on Tuesday night at the Lephalale mall.

Dagga dumped in Onverwacht

News: 01 November 2013
Vetus Schola security guards found some dagga in Sekelbos Street in Onverwacht, Lephalale, last week.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube