Searching for "" in "News"

 

MEC declares war on drugs in Mahwelereng

News: 01 November 2013
Last Thursday provincial MEC for safety and security, Joyce Mashamba and Limpopo police commissioner Lt.Genl. Fanie Masemola joined the Mahwelereng acting cluster commander, Col. Lucas Mogwaneng at the Mahwe-lereng Community Centre in bringing the fight against drug and substance abuse to the community.

Medupi sets an example

News: 01 November 2013
The Medupi Leadership Initiative (MLI) which was launched in April has seen 402 workers completing the financial literacy course and 162 completing the Drive Your Life course in the beginning of October.

Electricity the smart way

News: 01 November 2013
In 2012, Lephalale became the first municipality to start the process of converting to a smart meter system for the distribution of electricity to residential units, managed by SPASA (Spatial Planning Agency of Southern Africa (Pty) Ltd).

Kia launches its new showroom

News: 01 November 2013
The timing for the opening of the Kia Mokopane dealership is spot-on. So said Kia South Africa’s national sales director, Gary Scott, at the official opening of the new dealership on the corner of Retief and Pretorius Streets last Thursday.

MGC finishes on high note

News: 01 November 2013
The Mokopane Gymnastics Club will host its annual prize giving function on 1 November at the RET-Centre. A special show is planned to entertain parents and promises to be a lot of fun. On 15 November the club will also host a special fun day to raise funds to replace much-needed equipment. Visit the MGC web site at www.mokopanegym.co.za for information.

Thousands stolen at ATMs in Lephalale

News: 01 November 2013 By Valerie Cilliers
Card Skimming, Shoulder Surfing and even Fake PIN Pads, are only some of the methods thieves are using to rob ATM users of their hard-earned cash. ATM fraudsters have for the past year or two pestered banks in many parts of the country, but now it seems as if ATM’s in Lephalale are also being targeted.

Potties inwoners is die beste!

News: 01 November 2013
Wat ‘n wonderlike voorreg en eer is dit nie om deel te wees van ‘n fantastiese gemeenskap nie! Ek wil die gemeenskap van Potties bedank vir hul ondersteuning gedurende die Romanz optrede. Dit was ‘n eer en voorreg vir ons kinders om saam Romanz te kon optree. Dankie aan die hoofde van Laerskool Kruger Park en Hoërskool Piet Potgieter en die betrokke kore wat onvoorwaardelik ingestem het om deel te wees van die besonderse geleentheid. Dankie aan Romanz en Tina Cowley Hoofkantoor wat die platform daar gestel het vir Tina Cowley Leessentrum Mokopane om die geleentheid te kon reël. Dankie aan die borge: Anlou Gastehuis, PostNet, Elra van der Walt en Piet Stickers. Julle is die beste! - Jolinda Cronjé, Tina Cowley Leessentrum

Talle bekendes sak op Lephalale toe

News: 01 November 2013
Die Mogol Klub, Lephalale Mall en die Cele- brity Cycle Tour gaan Dinsdag 12 November by die Lephalale Mall verskeie aktiwiteite vir die gemeenskap aanbied. Die geleentheid is ten bate van Jumping Kids, ‘n organisasie wat minder bevoorregte kinders van prosteses voorsien.

Drywer onderskat S-draai

News: 01 November 2013
Nog ‘n bestuurder van ‘n vragmotor het vroeg Dinsdagoggend die bekende S-draai op die ou Vaalwaterpad, buite Lephalale, moontlik te vinnig binne gegaan, beheer verloor en omgerol. Die vragmotorbestuurder en sy vrou was op pad Zambië toe met winkelvoorraad. Albei was in skok maar het geen beserings opgedoen nie. Met die hulp van bystanders is al die vrag afgelaai. Teen 10:00 het die brandweer die vragmotor se vloeistowwe wat oor die pad ge- stroom het onder beheer gehad en laatmiddag was die verkeersafdeling ook byderhand om die verkeer om die blinde draai te beheer. Die vragmotor is gedurende die nag verwyder en teen laat Woensdagmiddag het ‘n ander vragmotor die bestuurder, sy vrou en die voorraad gelaai en die lang pad Zambië toe weer aangepak. - Marie Hurter (nuus@noordnuus.co.za)

Angelique kom maak modelle touwys

News: 01 November 2013
Befaamde aktrise en aanbieder van Boer soek ‘n Vrou, Angelique Gerber, was die afgelope naweek in Lephalale as deel van BLCK Industries se werks-winkel vir jong modelle.

Spur wys inkleurwenners aan

News: 01 November 2013
Gabatshwane Jones (9) (foto) is verlede week aangewys as die wenner van Comanche Spur in Mokopane se inkleurkompetisie. Sy het ‘n Spur tent en slaapsak as prys ontvang. Miqke Joubert (9) was tweede en Fralize van der Hoven (8) was derde (foto). Cayla Essakow (11), Jessica Essakow (9), A.J. Bruwer (10), Qondi Rabaihata (9) en Anebel Emmenes (7) was naaswenners en het elkeen ‘n prys ontvang.

A Generations-star in our midst!

News: 01 November 2013
Have you ever imagined that you would see a face you know from Lephalale on TV? Hellen Motsuki, a Marapong resident, will soon be seen on the popular SABC1 soap, Generations!

‘n Heerlike kuier-aand saam met plaaslike kunstenaars

News: 01 November 2013
Hoeka Toeka Gastehuis se onthaalarea het verlede Donderdagaand weer oorgeloop van talent toe Mokopane se kunstenaars gaste vermaak het tydens die twee-maandelikse Kerslig Vers & Melodie-aand. Barries Pieterse en die Waterberg Boere-orkes het gewys waarom hulle verlede jaar onder die top vyf in die Boer-orkes Gilde se nasionale kompetisie geëindig het. Riana Robberts het saam met hulle opgetree en twee sang-items gelewer. Corinus du Toit en Gert Rossouw het die lagspiere geprikkel met hul humoristiese sketse wat voorgelees is. Met Renier Horne agter die mikrofoon en sy kitaar groep, bestaande uit Phillip Janse Van Rensburg, Luke Horn, B.J. Vorster en Paul Essakow, is die diepte en omvang van Mokopane se kuns- en kultuurpoel net weereens bevestig. Tok Patterson het gewys dat talent geen vervaldatum het nie! Hy het kitaar en bekfluitjie gespeel en selfs ook gesing. Sy kleindogters, Bernadene en Charlene Swart, het ook opgetree. Hulle het duidelik van hul oupa se talente geërf. “Ons is opgewonde oor die toekoms van die Kerslig Vers & Melodie-aande. Dit het al ‘n instelling geword en ‘n hoogtepunt op die Kunsteforum se kalender,” sê Koos de Wet, voorsitter van die Kunsteforum. “By ons volgende samekoms, in die middel van Februarie 2014, gaan ons waarskynlik ook ‘n groepie vioolspelers aan die plaaslike kunsliefhebbers bekendstel.”

Wêreldbekende professor besoek Mokopane

News: 01 November 2013
Ons dorp word binnekort vereer met ‘n besoek van Professor Walter Veith, ‘n Duitse Afrikaner wat wêreldwye be- roemdheid verwerf het vir sy navorsing op die effek van melk op die beenstruktuur van die mens.

Enjoy breakfast and fight polio

News: 01 November 2013
Every year Rotary Club Potgietersrus hosts its Polio Breakfast where all the money raised goes entirely to Rotary International’s worldwide polio eradication project. Using its network of Rotary Clubs in more than 160 countries Rotary International raises funds in collaboration with international business, governments and other institutions for the distribution of polio vaccine.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube