Searching for "" in "News"

 

Vicky-Lee help bib opknap

News: 27 September 2013
Vicky-Lee Armstrong, ‘n Graad 6 leerder van Laerskool Bosveld Primary is onlangs gekies as ‘n finalis vir Miss Tiny and Tween of the world skoonheidskompetisie wat op 30 November in Pretoria beoordeel word.

MGM Motors deel pryse uit

News: 27 September 2013
Die eerste prys was ‘n geskenkpakkie van Coca Cola en ‘n vleispakkie, die tweede prys was ‘n suiwelpakkie van Clover en Moorddrift en die derde prys ‘n lekkergoedpakkie vol soetgoed. Daar was ook gelukstrekkings vir elke ouderdomsgroep. Saam met die wenners is Coca Cola verteenwoordiger, Ican Maluleke.

Development halted

News: 20 September 2013 By Valerie Cilliers
When Bob Naidoo, Lephalale municipal manager spoke to Northern News in January this year, he predicted that 2013 would be a challenging year for the area’s municipality. Its biggest challenge, he said, would be the lack of infrastructure in one of the fastest growing towns in South Africa. And he was right.

Noodlanding op N1

News: 20 September 2013
‘n Klein passasiersvliegtuig moes Sondag ‘n noodlanding op die N1-snelweg tussen Mokopane en Polokwane uitvoer nadat die vliegtuig onklaar geraak het. Stephan Esterhuizen van Polokwane verkeersafdeling se vliegtuigrampspan sê die vliegtuig het kort voor die noodlanding van The Ranch Hotel se aanloopbaan af opgestyg om terug te vlieg na Krugersdorp. Die vliegtuig was nog besig om in Krugersdorp se rigting te draai nadat dit opgestyg het, toe die motors skielik begin stol as gevolg van ‘n probleem met die brandstoftoevoer. Die vlieënier moes noodgedwonge ‘n noodlanding op die snelweg maak. Die spoed waarteen die vliegtuig geland het, het gemaak dat die wiele van die bakwerk afgeruk is en die tuig het op sy pens te lande gekom. Niemand is in die voorval beseer nie. Foto: Stephan Esterhuizen.

Have you seen this man?

News: 20 September 2013
Lephalale police are looking for Hardlive Chimere from Zimbabwe. He is a murder suspect. If anyone recognises him or knows his whereabouts, please contact W/O FPJ van Deventer on 014 762 1036/082 872 1741.

Crime watch

News: 20 September 2013
A 33-year old man was arrested and taken to the Villa Nora police station, after he allegedly raped his girlfriend’s teenage daughter in Steve Biko, just outside Lephalale. The 16-year-old girl is said to be mentally ill and according to a police report the man gave her R20 to keep quiet. He will appear in the Phalala Magistrate court this week. The newly-appointed provincial commissioner, Lieutenant-General Sehlahle Fannie Masemola said that the community needs to clearly mark their possessions and keep serial numbers for items such as cell phones and computers. This will help the police to identify stolen goods at the police station.

Rekord Njala dalk ‘n baster

News: 20 September 2013
Die eerste reeks DNA toetse het gewys dat die wêreldrekord njalabul wat Piet du Toit van Hunky Dory Beleggings op 27 Julie by die Koedoes Rhue produksieveiling in Vaalwater gekoop het, ‘n basterbok is.

In die gees van Ubuntu

News: 20 September 2013
Die Graad 10 leerders van Hoërskool Piet Potgieter het hierdie kwartaal ‘n “Ubuntu Projek” gehad om te voltooi. Die taak het behels dat vrywillige gemeenskapswerk in die dorp en omgewing uitgevoer moes word. Die leerders het by verskillende instansies aangemeld waar behoeftes en tekorte voorkom.

Krugie revue het gehore op voete

News: 20 September 2013
Laerskool Krugerpark se leerders het gehore verlede week elke aand op hul voete gehad met applous vir hul puik revue: “Op reis na ‘n vêr vêr land”. Die skool het daarin geslaag om byna al 863 leerders op die planke te laat verskyn, met groot, fyn gechoreografeerde dans en sang groepe wat gehelp het om die storielyn oor poplap en die prins se paaie na mekaar se arms aanmekaar te weef.

Nuwe wagkamer vir kliniek

News: 20 September 2013
Die kliniek by Mokopane se Dienssentrum vir Bejaardes spog nou met ‘n splinternuwe wagkamer wat verlede Vrydag amptelik ingehuldig is. Die kliniek, wat onder die Mogalakwena kliniek funksioneer, is in Januarie by die Dienssentrum oopgemaak, maar besoekers moes tot onlangs buite onder ‘n gazebo hul beurt afwag om vir Suster Marthie Coetzee te spreek. Hier sny Oom Willie Pruis - een van die groot dryfvere agter die bouprojek - die lint saam met Suster Marthie en die Dienssentrum bestuurder, Estelle Hartzenberg. Tydens die openingsfunksie Vrydag het Hartzenberg al die borge bedank vir hul skenkings en dienste wat die wagkamer moontlik gemaak het.

Zandile sets the the bar high

News: 20 September 2013
Call her a math whiz, but Zandile Sithole will tell you that it is all thanks to hard work and Kumon. Zandile is ranked 13th out of 2246 Grade 3 Kumon students nationwide who are studying maths two years or more above their grade level. This Laerskool Bosveld Primary student started with Kumon in 2011 when she was six years old. According to her instructor, Lanie Bester, Zandile is able to set high goals for herself and reach them through dedication. Zandile’s ambition is to become a doctor or scientist and she already proven that she has the potential and determination to reach her dreams.

Krieket Rassies deur na finaal!

News: 20 September 2013
Ellisras Hoërskool se eerste krieketspan het Saterdag voor die eerste voëltjie tjirp al na Tzaneen vertrek om die span van Hoërskool Merensky te gaan krieket lesse gee.

Bossies se o/11-krieketspan maak skoonskip

News: 20 September 2013
Die o/11-krieketspan van Laerskool Bosveld Primary het al hulle ligawedstryde gewen en daarmee deurgedring na die Limpopo halfeindstryd wat vroeg in die vierde kwartaal plaasvind. Daarby het hulle die afgelope naweek op Koedoeskop skoonskip gemaak in die “ses-aan-‘n-kant toernooi”.

Piet Pot se atletiek konings!

News: 20 September 2013
Hoërskool Piet Potgieter het verlede Donderdagaand sy atlete tydens ‘n toekenningsaand vereer vir besondere prestasies in 2013

Kom skoffel saam

News: 20 September 2013
Boeremusiek-liefhebbers kan gerus nader staan wanneer daar op Vrydag 27 September ‘n mandjie dans in die boerevereniging saal by die veiling skrale in Lephalale aangebied word.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube