Searching for "" in "News"

 

“Misdaad in Onverwacht ‘n kopseer” - GPF

News: 23 August 2013
Vier verdagtes is verlede Woensdag in Marapong op aanklag van huisbraak in hegtenis geneem. Die verdagtes kan vermoedelik verbind word met verskeie inbrake in Onverwacht. By ‘n onlangse gemeenskapspolisiëringsforum-vergadering is die polisie gelukgewens met die inhegtenisname.

Veediefstalsindikaat in Waterberg

News: 23 August 2013
Die polisie ondersoek gerugte dat boere in onder andere die Waterbergdistrik geteiken word deur ‘n veediefstalsindikaat.

Woman’s month celebrations

News: 23 August 2013
Checkers Mokopane celebrated women’s month this week with its female staff speaking out against crime and abuse.

Art from the heart!

News: 23 August 2013
“I live, breathe, and dream about art,” says Sello Maselela a twenty-eight year old upcoming, undiscovered artist from Mahwelereng. Northern News came accross Sello while enquiring about the colourful murals and artwork on the different houses and shops in Mahwelereng. Sello’s art can be seen on buildings in and around the Waterberg area.

Piet Pot hou weer wildsfees!

News: 23 August 2013
Die Wildsfees wat verlede jaar as deel van Hoërskool Piet Potgieter se 70ste verjaardagvieringe aangebied is, was so ‘n groot sukses dat dit nou ‘n jaarlikse instelling gaan wees.

OK Grocer Marula onder top ses

News: 23 August 2013
OK Grocer Marula in Lephalale is aangewys as een van ses finaliste wat in die OK Grocer kategorie meeding vir die titel van OK se Franchisee van die Jaar 2013.

Boerefees is hier!

News: 23 August 2013
Moet nie hierdie naweek se Boerefees by die veilingskrale in Lephalale misloop nie! Verrigtinge begin vanaand (Vrydag) met ‘n heerlike dans met musiek deur die Potties boeremusiekgilde. Toegang is R50 per volwassene en R10 per laerskoolkind. Vleispakkies sal te koop aangebied word.

Residents walk for Cansa

News: 23 August 2013
The Lephalale branch of the Cancer Association of South Africa (CANSA) hosted their annual Relay for Life at the Mogol Club last Friday. Several teams entered the relay and walk through the night to show their solidarity with cancer survivors and those who battle the dreaded disease. A full report on the funds raised for Cansa at the relay and other projects will be available in next week’s Northern News.

Rassies hou Lephalale skoon

News: 23 August 2013
Joshua Hlapa van die Lephalale munisipaliteit se department afvalbestuur is tans besig met ‘n skoleveldtog om leerders aan te moedig om vullis te herwin. Hlapa het vandeesweek by Laerskool Ellisras ‘n draai gemaak om leerders in te lig oor die voordele van herwinning.

Piet Pot toneel wys stadskole hoe!

News: 23 August 2013
Hoërskool Piet Potgieter se toneelproduksie, Mallewales, is Saterdag 17 Augustus, gekroon as die ATKV tierner-toneelkompetisie se Gauteng-Wes streekwenners. Hul het opgetree in die Promusica Teater in Roodepoort waar hulle van die land se top skole - as dit kom by toneel en dramaprestasies - uitgestof het.

Pippie kom huis toe!

News: 16 August 2013 By Valerie Cilliers
Kort na die bekendstelling van die boek, Pippie, in Sandton vroëer die week het Noordelike Nuus met Pippie se ma, Anice Kruger, gesels oor die boek en haar planne om volgende maand permanent terug te trek Lephalale toe.

Naidoo sues LBF for defamation

News: 16 August 2013 By Valerie Cilliers
Instructions has been given to to Verveen Attorneys by Bob Naidoo (in his capacity as the municipal manager of Lephalale) to act on his behalf in filing a defamation lawsuit against the Lephalale Business Forum (LBF) under the chairmanship of Justice Ledwaba for the amount of R350 000.

TV-boer kry sy trouvrou

News: 16 August 2013 By LiN Nuus
Die be­ken­de paar­tjie van Boer soek ’n vrou-faam, Ja­co­bus Went­zel (33) en Ina Bos­hoff (30), het on­langs op Bushwa Lodge by Vaal­wa­ter ver­loof ge­raak.

Mayor in the hot seat?

News: 16 August 2013 By Valerie Cilliers
There are those who hail him as a saint, a fearless leader who cares for the oppressed and destitute. Others say that he is an opportunist who does not take no for an answer, a ruthless leader who will bend the rules to suite himself. Who is Lephalale Mayor Jack Maeko?

Police calls on community for tip-offs

News: 16 August 2013
Mokopane police station commander, Lt.Col. Isaac Mantjane, this week appealed to the public to immediately contact the police if they see or hear any drug-related crime taking place.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube