News:
07 August 2013
Saam met die wenners van die Krugie gholfdag, Munro Deysel en Stanley Blount is die skoolhoof, Johan Vertongen (links). Stanley en Munro was met 49 punte die wenners van die KFC Krugerpark Gholfdag wat verlede Donderdag by die Kameeldoring buiteklub aangebied is. Ernst Kruger en Kurt Kruger was tweede met Kobus en Elize van Staden in die derde plek. Die dag was ‘n reu-se sukses en die Krugies was op die einde die grootste wenners danksy die ondersteuning van die gemeenskap en borge. Die organiseerders bedank die volgende borge: KFC – Roossenekal Group, Micromatica, Bonus Motors, Eiland Spa – ATKV vakansieoord, Zaaiman Drilling, NTT Toyota, Afrit, Moschem, Euphoria Golf Estate en Hydro, The Cleaning Company, Clover Mokopane, Aveng Mining Shafts & Underground, Eranja Finansiele Dienste, Legend Golf & Safari Resort, ABSA, N1 Petroleum, Ernie Els Wines, Kruger Boekhouers, Jenna Clifford, Bosveld Elektries, Van der Hoven Prokureurs, Elbar Bande, Shonalanga Milling, Zebediela Bricks, Dust-a-side, PJP Sekuriteit, Mercurius Motors, Tau Industries, Latobex, MIDAS, Rand Super Store, Loekie Steenkamp, La Pumba, Dewald de Beer, Aqua Pura, Jan Pap, Perfect Water en Ipex.