Searching for "" in "News"

 

Blikkiesprojek skop af!

News: 24 June 2013
Die Suid-Afrikaanse Vrouefederasie (SAVF) in samewerking met Aloe Grill het verlede Vrydag met hul jaarlikse winter blikkieskos-projek begin. Die kos wat die verskeie skole insamel sal aan behoeftige gesinne uitgedeel word. Die leerders van die Mokopane English Private School (MEPS) het ook ruim bygedra. Heel agter is Louis Cilliers van MEPS en Riaan de Visser, eienaar van Aloe Grill. Voor hulle staan Jeanette van der Merwe van Aloe Grill en Martie Janse van Rensburg van die SAFV. Aloe Grill het eetbewyse aan van die leerders geskenk. Ander skole wat deelneem is die CVO Skool, Carpe Diem en Laerskool Krugerpark.

Municipal workers keep in shape

News: 24 June 2013
“A healthy mind, in a healthy body” was the slogan of the wellness day organised by the Lephalale municipality at the Mogol sports grounds last Wednesday.

Kierieklapperwenners

News: 24 June 2013
Gerhard Korff Was die eerste wenner van hierdie jaar se koerantkompetisie.

Om die kampvuur met Steve en Neil

News: 24 June 2013
Steve Hofmeyr en Neil Somers het Vrydagaand in Lephalale by die Hervormde Kerk Ebenhaeser die Bosveldwinter effens warmer gemaak. Kampvure, heerlike kosse en musiek uit die boonste rakke het gesorg vir ‘n lekker warm atmosfeer vir die stampvol gehoor. Hofmeyr het liedjies van sy nuuste album -25 jaar se bestes - gesing, wat die gehoor op ‘n musikale reis deur sy musiek loopbaan van 25 jaar geneem het.

Remax deel komberse uit

News: 24 June 2013
Die Remax-Adventureproperties se Ellisrastak het Vrydag komberse vir die behoeftige leerders van Laerskool Bosveld Primary aan die hoof, Louwtjie Pretorius, oorhandig. Lede van die publiek is gevra om komberse te skenk en volgens Remax se prinsipaal, Margie Geyser, het baie mense hul harte oopgemaak. Die span kon ook komberse en hondekos wat ingesamel is aan die DBV in Lephalale oorhandig. Volgens Margie gaan die projek voort en sal alle komberse wat ingesamel word, deur die loop van die winter aan die armes uitgedeel word. Vir meer inligting kontak Remax by 014 763 2002.

Winter Face of Remax winners crowned

News: 24 June 2013
The winners of the Winter Face of Remax competition were announced at the Remax premises in Lephalale last Friday. Contestants entered a photo of themselves and those deemed most photogenic won in the different age categories. Congratulations to all the winners.

Flash and Digital foto wenners

News: 24 June 2013
Amateur fotograwe het onlangs deelgeneem aan Flash and Digital in Lephalale se Body parts-fotokompetisie en die wenners is Saterdag aangewys. Hier is die wenfoto wat geneem is deur Yolandi Deysel.

Renosterstroper doodgeskiet

News: 14 June 2013 By Valerie Cilliers
‘n Vermeende renosterstroper is Sondag op ‘n plaas in die Cumberlandomgewing in ‘n skermutseling met die polisie doodgeskiet en ‘n tweede verdagte is in hegtenis geneem.

A military musical feast

News: 14 June 2013
The South African Military Health Service in Lephalale showcased their musical talents at a concert at the Mogol club on Saturday evening. The aim of the event was to introduce the SAMHS band to the Lephalale public and to raise funds for Cansa. The conductor was Lieutenant Colonel A. Seekola. The concert is sure to become an annual highlight on the Lephalale social calendar.

AfriForum eersdags in Lephalale

News: 14 June 2013
AfriForum beoog om ‘n tak in Lephalale op die been te bring. Dit volg na verskeie bekommerde inwoners die burgerregte-organisasie genader het om kwessies soos die veiligheid en diensle-wering in die dorp aan te spreek.

Raak betrokke, vra GPF

News: 14 June 2013
Die Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in Mokopane wil al die inwoners uitnooi om betrokke te raak by die forum se vergaderings en bedrywighede. Die GPF vergader een keer ‘n maand by die speurderskantore in Ruiterweg. Gedurende die vergadering word sake wat die gemeenskap raak, soos misdaad bespreek.

Two die in bus accident - several injured

News: 14 June 2013
Two people have died and more than 30 people were injured in an accident involving a minibus and a bus at the intersection of Nelson Mandela Avenue and Konkoit Street in Lephalale early Tuesday morning.

Power station planned in Stockpoort

News: 14 June 2013
Studies to determine the feasibility of a new Coal Based Power Plant in the Waterberg has been commissioned by Vendanta Resources. The company plans to build a 600 Mega Watt coal-fired thermal power plant in the Stockpoort region.

Pippie (en haar nuwe vel) verjaar!

News: 14 June 2013
Daar is behoorlik feesgevier in die Krugers se huis op Lephalale. Nie net het klein Pippie Sondag vier geword nie, maar dit was ook Dinsdag die een-jaar-herdenking van haar veloorplanting, die eerste van sy soort in Afrika.

Mud, sweat and tears in Park Street

News: 14 June 2013
Residents in Park Street, Mokopane, are livid with the municipality over a pipe that burst on Saturday and left them without water till late Sunday morning.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube