Searching for "" in "News"

 

Wie se baba, bulletjie of blommetjie gaan dit wees?

News: 14 June 2013
Dis amper Bosveldfeestyd en daar heers groot opgewondenheid in die dorp. Almal maak reg vir die lekkerste fees ooit! Komaan Mammas en Pappas, dis ook weer tyd om te spog met daardie kleingoed van julle!

Resident wins big with Build It

News: 14 June 2013
Little did Derick Mashilo from Kopanong village know that he would be opening a prosperous door when he purchased a door handle at Build It in Lephalale during the store’s Easter home make over promotion earlier this year. As part of a nationwide competition, Build It Lephalale drew one name from its entries and submitted Mashilo’s name as the Lephalale entry. The store was chosen as one of only 10 of the more than 280 stores and Mahilo won R20 000. An ecstatic Mashilo received his price from co-owner Braam Crotz.

Winners with BU CO!

News: 14 June 2013
BUCO Hardware in Lephalale gave away several prizes last week when the winners of their May shopping competition were announced. The winners all entered a lucky draw by purchasing more than R5000’s worth of goods at the store during the month of May. From left is BUCO sales rep Alpheus Tapala with winners: Sinah Makae, William Matlou, Elias Majadibodu and BUCO sales rep, George Gill.

Medics ready to serve

News: 14 June 2013
Saturday the South African Military Health Service (SAMHS) training centre in Lephalale held a graduation parade for the 2013 January intake at the Mogol club sports field. Their five months intensive training to become soldiers have come to an end and now they are ready to join in the working world of the military.

Phindile – ‘n ster in wording!

News: 14 June 2013
Sy het vir lank in haar kamer agter ‘n toe deur verskillende karakters voor die spieël nageboots en altyd geweet sy het talent, sê Phindile Tjale.

‘My baba is dood’ – vrou praat oor haar aand van hospitaalhel

News: 06 June 2013
Haar lewe het uitmekaar geval toe haar ver-soeke en gille vir hulp geïgnoreer is en sy in die Voortrekker-hospitaal in Mokopane geboorte moes skenk aan haar baba sonder die hulp van ‘n dokter of verpleegpersoneel. Kort daarna moes sy hoor haar babadogtertjie is dood.

Abbottspoort-projek ‘n sukses

News: 06 June 2013 By Valerie Cilliers
Dit is nie elke dag dat ‘n mens ‘n koningin ontmoet nie en oppad na die Abbottspoort gemeenskap net buite Lephalale, sit en wonder ek of daar enige protokol betrokke is by die groet van ‘n Afrika monarg. Ons ry met die grondpad tot waar ons indraai by ‘n hek wat aandui dat die Abbottspoort-gemeenskapsprojek hier gevestig is.

Sakekamer vier sy 90ste bestaansjaar

News: 06 June 2013
Die Mokopane Sakekamer het verlede Vrydagaand sy 90ste bestaans-jaar tydens ‘n spogdinee gevier. Die sakekamer het ook sy jaarlikse toekennings aan ondernemings wat presteer toegeken. Die geleentheid met die tema Van Toeka tot Nou, is by die Oasis hotel gehou.

Baba-glimlaggies bekoor harte

News: 06 June 2013 By NoordNuus reporter
Die Volle Evangelie Kerk in Lephalale se Sonskyn Babakompetisie wenners is verlede Vrydag by die kerk aangewys. Hulle is van links: Nicolaas Wolmarans - Mnr Persoonlikheid, Corrika Kruger (7-9 maande), Ryan Smith (0-3 maande), Ethan Vermaak (10-12 maande), Luané van Rooyen (4-6 maande).

Piet Pot en Krugies se leerders lees die beste!

News: 06 June 2013
Die Mokopane Lees en Studie-sentrum se jaarlikse lees-olimpiade is verlede Donderdagaand afgesluit met ‘n spog prysuitdeling waar die wenners bekend gemaak is. Hoërskool Piet Potgieter en Laerskool Krugerpark het die beste Graad 9 en Graad 6 leser gehad.

Schoolgirls learn about police work

News: 05 June 2013
LEPHALALE- Last week Thursday six girls from various high schools in Lephalale accompanied members of the local police to work where they learned about the day-to-day work of the police.

Owner kicked out while contractors rent RDP house

News: 05 June 2013
It was a joyful day for Mmapula Lefwane when she became the owner of house no 3946 in extention 4 in Marapong in 2007. The joy, however, was short lived when the RDP house was mistakenly marked as house no 3895.

‘Clean up hospitals!’

News: 31 May 2013
“According to the six health ministerial priorities, the cleanliness of health institutions is non-negotiable, and what we found in hospitals cannot go on any longer.” These were the words of the MEC of Health and Social Development, Dr Mphata Norman Mabasa, when he visited the George Masebe-, Voortrekker- and Mokopane Hospitals last week.

Oom Faanjie tokkel steeds die klawers

News: 31 May 2013
Hoewel Oom Faantjie Nel (83) van die Piet Potgieter Monument Ouetehuis met moeite praat, kan hy steeds die kla-wers van die ouetehuis se klavier tokkel. Hy het hoeka vroe?r vandeesmaand tydens die ouetehuis se jaarvergadering gewys hy steek sy talent nie onder die maatemmer weg nie. Oom Faantjie was in sy jong dae deel van ‘n boere-orkes wat verskeie plate opgeneem het.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube