Searching for "" in "News"

 

Water net waar jy kyk!

News: 31 May 2013
‘n Inwoner in Dudu Madisha-rylaan in Mokopane sit met haar hande in die hare oor die water wat sonder ophou in haar erf stroom weens ‘n waterpyp wat reeds meer as twee maande gelede gebars het.

Stolen bus found in shack

News: 31 May 2013
Police Wednesday recovered a stolen Toyota Quantum minibus from a makeshift garage on a farm along the Zebediela road just outside Mokopane.

Drug bust at high school

News: 31 May 2013
Three learners of a high school in Lephalale were said to appear in court this week Wednesday on charges of possession of illegal substances.

Mayor takes a stand against HIV

News: 31 May 2013
Waterberg executive mayor Tlotlanang Mogotlane, hosted an HIV/AIDS awareness campaign in Marapong on Saturday. This follows Limpopo health MEC, Norman Mabasa’s announced that the Waterberg district has the highest HIV prevalence in Limpopo.

50 goue jare

News: 31 May 2013
Hulle het in 1963 in ‘n hospitaal in Johannesburg ontmoet, verlief geraak en het kort daarna op 24 Mei getrou. Vandag is Jan en Meisie Fynaut inwoners van die SAVF Maroela-oord in Lephalale en verlede Vrydag het hulle geleentheid gehad om saam met die vriende en familie hulle goue huweliksherdenking te vier. Hoe bly mens 50 getroud? Meisie sê die geheim is om mekaar te verstaan en onvoorwaardelik te vertrou. Jan meen jy bly jonk deur die mooi in die lewe en in mekaar te geniet.

Op Ons Bord projek vorder fluks!

News: 31 May 2013
Die Op Ons Bord projek waardeur die Dienssentrum vir Bejaardes in Mokopane fondse insamel om ‘n daaglikse bord kos te voorsien aan bejaardes wat dit nie kan bekostig nie het hierdie week ‘n hupstoot gekry. Noordelike Nuus het R1260 wat deur adverteerders geborg is, aan die dienssentrumbestuur oorhandig.

Wonderbag lands a prize for Eco-School

News: 31 May 2013
Mosesani Baloyi Primary School in Tshamahansi village won a 3rd prize in an entrepreneurial competition for Eco-schools. The school in the outskirts of Mokopane has been part of the Eco-School Programme for many years.

Steenbokpan VLU – ‘n fees!

News: 31 May 2013
Ds. Dirk Laufs, voorsitter van die ATKV, was die gasspreker by ‘n onlangse maandvergadering van die VLU op Steenbokpan waar hy gepraat het oor kultuur.

Onder 15’s maak skoonskip

News: 31 May 2013
Ellisras Hoërskool spog met drie netbalspanne wat hierdie jaar kwalifiseer vir die Limpopo kampioenskappe. Hulle is o/15-A wat in hulle ouderdomsgroep gewen het tydens Saterdag se distrikskampioenskappe by Frikkie Meyer Hoërskool in Thabazimbi, die o/18 span en o/14-A wat naaswenners was. Sewe skole het aan die distrikskampioenskappe deelgeneem. Hulle is: Ellisras, Hansies, Nylstroom, Warmbad, Ben Viljoen, Piet Potgieter en die Frikkies. Die Limpopo kampioenskappe word op 8 Junie 2013 in Groblersdal gehou.

Onder 15’s maak skoonskip

News: 31 May 2013
Ellisras Hoërskool spog met drie netbalspanne wat hierdie jaar kwalifiseer vir die Limpopo kampioenskappe. Hulle is o/15-A wat in hulle ouderdomsgroep gewen het tydens Saterdag se distrikskampioenskappe by Frikkie Meyer Hoërskool in Thabazimbi, die o/18 span en o/14-A wat naaswenners was. Sewe skole het aan die distrikskampioenskappe deelgeneem. Hulle is: Ellisras, Hansies, Nylstroom, Warmbad, Ben Viljoen, Piet Potgieter en die Frikkies. Die Limpopo kampioenskappe word op 8 Junie 2013 in Groblersdal gehou.

Can MEC save pathetic hospital care?

News: 24 May 2013
Last week, Limpopo MEC for health, Dr. Norman Mabasa, paid visits to the Mokopane-, George Masebe- and Voortrekker Hospitals in the Mogalakwena area after complaints from Mokopane residents over patients being turned down due to lack of medicines and broken medical instruments.

Renosters op Marken gestroop

News: 24 May 2013
‘n Renoster koei en haar kalfie is Maandag dood op ‘n wildsplaas in die Marken-omgewing aangetref. Albei is geskiet en van hulle horings gestroop.

Five years for burgler brothers

News: 24 May 2013
Two brothers from Mokopane, Nico (30) and Marius (27) Kruger, were sentenced to 5 years imprisonment in the Mokopane Regional court this week for house breaking.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube