Searching for "" in "News"

 

Smuggler’s cocaine worth more than R18 million

News: 24 May 2013
POLOKWANE – A 36-year old Congolese citizen appeared in the Musina Magistrates’ Court on Monday after he was found smuggling cocaine worth more than R18-million through the Beit Bridge Border Post into South Africa.

Man found dead in garage

News: 24 May 2013
A 63-year-old man from Onverwacht was found hanging from the roof trusses of his garage on Sunday morning. According to the police report the man went to bed along with his wife on Saturdy evening, but when she woke up in the early hours of Sunday, he was not in bed. She searched for him around the house and when she looked in the garage she found his body hanging from the roof.

Are mokopane ratepayers overcharged?

News: 24 May 2013
While the Mogalakwena municipality can boast that it is one of only a few municipalities in South Africa that is still solvent, community leaders feel the municipality is unnecessarily placing Mokopane’s residents under financial pressure.

Agri Lephalale Algemene Raadvergadering Donderdag, 6 Junie 2013 om 10:00

News: 24 May 2013
Agri Lephalale se volgende Algemene Raadvergadering is Donderdag, 6 Junie 2013 om 10:00 by Agri Lephalale kantore. Kom luister gerus na ‘n interessante praatjie oor die vuurwapen wet, vuurwapen hantering beveiliging en waarneming. Die volgende Landelike Veiligheid Forum (LVF) vergadering is Donderdag, 30 Mei 2013 om 10:00 by die Agri Lephalale kantore.

Kom kuier saam met die VLU

News: 24 May 2013
Die Vroue landbou-unie (VLU) het vandeesmaand sy Jaarkongres by die Weesgerus Vakansie-oord buite Nylstroom gehou. Sheri Brynard, ‘n Downsindroomlyer, was die gasspreker wat die vroue laat lag en huil het en Jak de Priester het gesorg vir musiek uit die boonste rakke.

Swem, volkspele, rolbal en koor hou hul jonk!

News: 24 May 2013
‘n Mens is so oud soos jy voel. Moenie na jou ouderdom kyk nie en wees eerder aktief. Dit is die wyse raad van twee bejaarde inwoners van Mokopane wat beslis nie heeldag op die stoep sit en koffie drink nie.

Pampoene in die agterplaas

News: 24 May 2013
Pieter Botha is nie ‘n man wat nee sê vir ‘n uitdaging nie en toe ‘n vriend hom ‘n paar pampoenpitte in die hand stop om te sien wie die grootste pampoen kan kweek het hy sonder om te skroom die uitdaging aanvaar.

Welkom aan die Youngs

News: 24 May 2013
Die Lephalale gemeenskap verwelkom Pastoor Johann en Elmé Young wat saam met hulle vier seuns Reuben(14), Christian(12), Joshua(6) en Simon(3) onlangs vanaf die Kaap verhuis om ‘n beroep by die Agapé gemeente te aanvaar. Die dinamiese paartjie was vir sewe jaar assistent pastoorspaar en kinderbedieningsleiers by Logos gemeente in die Kaap. Johann en Elmé sê hulle het ‘n passie vir gesinne en was aktief by huweliks-, kinder- en ouerskapsbedieninge in hul vorige gemeente betrokke. Hulle vertel dat hulle daarna uitsien om die Lephalale gemeenskap met die liefde van Jesus te bedien.

Kierieklapper Kunstefees gaan sorg vir groot pret!

News: 24 May 2013
Die Kierieklapper Kunstefees beloof om soos verlede jaar weer ‘n groot hoogtepunt op die feesspyskaart te wees. Benewens bekende kunstenaars soos Steve Hofmeyr, Nataniel, Campbells, Snotkop, Nadine en Armand Hofmeyr, gaan die Mutual & Federal Agri-buiteverhoog elke dag kook met tonne bedrywighede.

EHS leerders leef Ubuntu

News: 24 May 2013
Ellisras Hoërskool se graad 10 leerders het onlangs uitgereik na die gemeenskap van Lephalalale deur hulle onderskeie Ubuntu projekte.

Daar is gekoop en gesmul by Boeremark

News: 24 May 2013
‘n Boeremark is verlede Saterdag by die Hulp en Hoop Kerk in Chroompark gehou. Daar was stalletjies met handgemaakte artikels, plante, antieke meubels, skilderye en klere wat gekoop kon word. Besoekers kon vroegoggend aan ‘n heerlike boere-ontbyt smul.

Hulle gaan Duitsland toe

News: 24 May 2013
Hierdie drie leerders vertrek op 21 Junie as uitruilstudente na Duitsland. Hulle sal vir ‘n maand by Duitse gesinne woon en aanbiedings oor Suid-Afrika in die Duitse skole doen.

Koor presteer by ATKV-kompetisie

News: 24 May 2013
Die koor van die Ho?rskool Piet Potgieter het vandeesweek aan die Afrikaanse Taal en Kultuurvereniging (ATKV) se landwye Applous-kompetisie in Polokwane deelgeneem en ‘n silwer-toekenning ontvang. Hulle het in die afdeling vir minder ervare kore deelgeneem. Volgens Deidré Strauss , afrigter van koor, het die leerders hul beste vertoning nog gelewer en is hul nou op die wenpad. Die koor sal later vanjaar ‘n spesiale aand hou waar die gemeenskap na hul kan kom luister.

S-draai eis vragmotor

News: 17 May 2013
Die berugte S-draai op die ou Vaalwaterpad net buite Lephalale het weereens sy tol geeis. Die bestuurder van ‘n vragmotor moes laat Dinsdagmiddag uit die wrak gesny word nadat die vragmotor vermoedelik nie sy draai kon kry nie en omgeslaan het. Die bestuurder is deur nooddienste na Ellisras Hospitaal geneem waar hy tans aansterk. Foto: Marie Hurter.

Kyk uit vir motordiewe!

News: 17 May 2013
Iewers in die dorp is daar ‘n sindikaat wat wag dat jy jou motor met ‘n afstandbeheer sluit en goedgemoeds wegstap sonder om aan die deurhandvatsel te voel of dit gesluit is.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube