Searching for "" in "News"

 

Saving rhinos

News: 17 May 2013
According to Mpembe the provincial Stock and Theft Unit has had many successes this year. This includes the arrest of 31 suspects and the recovery of 11 rifles including two AK 47s, 128 live rounds of ammunition, four rhino horns, two elephant tusks, eight knives and sixes axes.

Foreigner’s shops vandalised

News: 17 May 2013
A group of about 50 people allegedly vandalised spaza shops owned by foreigners in Marapong when they returned from the funeral of local resident, Samuel Makgane, on Saturday. Makgane was allegedly murdered the previous Sunday by four Zimbabwean nationals who appeared in court last week on charges of murder and were granted R1000 bail each.

Hondsdolheid - tyd vir inentings

News: 17 May 2013
Dit is weer tyd vir die jaarlikse hondsdolheid inentings. Inentings is verpligtend en alle honde en katte bo die ouderdom van drie maande moet elke jaar ingeënt word.

Rabies vaccination

News: 17 May 2013
To protect you and your family, compulsory Rabies vaccinations will be done by Veterinary officials, free of charge. You are requested to present all dogs and cats on your property older than three months for this highly important vaccination. Vaccination should be done annualy.

Straat onder water toe pyp bars

News: 17 May 2013
‘n Groot waterpyp het Maandagaand omstreeks 09:00 in Kerkstraat, Chroompark, gebars en water het die straat afgestroom. Werkers van die munisipaliteit was Dinsdagoggend vroeg aan die werk om die pyp te herstel.

Rassies doen hul deel vir Kansa

News: 17 May 2013
Ellisras Laerskool het hierdie week meer as R7 000 vir Kansa ingesamel! ‘n Muntlegging en kompetisie om te sien watter graad die meeste kon insamel is Maandag by die skool gehou. Dit was die Graad 4’s wat gewen het en beloon is met ‘n heerlike stuk sjokoladekoek vir pouse.

Bosveldkunstefees weer groot sukses

News: 17 May 2013
Die Bosveldkunstefees wat jaarliks deur Ho?rskool Piet Potgieter gehou word, was vandeesweek volstoom aan die gang. Meer as 700 inskrywings is ontvang en die leerders van verskillende skole in Limpopo kon onder meer aan gedramatiseerde prosa, po?sie, mimiek en redenaars deelneem. Die fees eindig Saterdag. Hierdie leerders van Ho?rskool Piet Potgieter het aan die gedramatiseerde prosa-afdeling deelgeneem. Van links agter is Jade van den Berg, Marianka Terblanche, Zeldri Nel en Rikus Strauss. Voor van links is Cecelia Engelbrecht, Megan Smuts en René Kirchner.

Hervormde Kerk Ebenhaeser bied Steve Hofmeyr en Neil Somers om die kampvuur

News: 17 May 2013
Die Hervormde Kerk Ebenhaeser bied op 14 Junie Om die kampvuur met Steve Hofmeyr en Neil Somers aan. Die verrigtinge begin om 18:00 op die kerkgronde. Kaartjies is R80 vir volwassenes en R40 vir laerskoolleerders, voorskoolse kinders kan die vertoning gratis bywoon. Daar sal ook sosaties, wors, pap en sous, ribburgers en kerrie en rys verkoop word, asook ‘n biertent wees. Kaartjies is te koop by Rita Kern (083 328 4465), Safari Biltong, Kammaland-kleuterakademie, One Stop en die kerkkantoor.

Die Ses Snare kom kuier

News: 17 May 2013
Die Ses Snare, of te wel Blackie Swart, Thean Kotze, Leon Ecroignard, Peter Hoven, MD Greyling en Pieter Smith tree Maandag, 27 Mei, omstreeks 18h30 by die Le Café Des Sport (Mike's Sportsbar) in Lephalale op.

In geloof op die grootwild se spore

News: 17 May 2013
Sy is die eienaar van Unico, ‘n internasionaal bekende en gesogte jagonderneming net buite Lephalale en die eerste vrou om aangewys te word as die WRSA se Wildboer van die Jaar. Valerie Cilliers van Noordelike Nuus het met Tania Kaiser gesels oor waar haar voorliefde vir die jag- en wildbedryf begin het.

Education MEC boo-ed off stage

News: 10 May 2013
Limpopo Education MEC, Dickson Masemola, was boo-ed off the stage as he was being introduced as a VIP at the May day rally in Marapong last Wednesday.

Pippie se verhaal gepen

News: 10 May 2013
Pippie Kruger wat Oujaarsaand 2011 by haar ouerhuis in Lephalale erg gebrand het, en wie se moedige stryd om oorlewing die verbeelding van mense wêreldwyd aangegryp het, se verhaal sal September vanjaar in boekvorm verskyn.

Leerders ingelig oor dwelms en die gevare daarvan

News: 10 May 2013
Die Mokopane Gemeenskapspolisi?rings-forum (GPF) se dwelmveldtog het Maandag by die Gwenane High School in Sekgakgapeng afgeskop, waarna Hoërskool Piet Potgieter aan die beurt gekom het. Andy Goetsch, voorsitter van die GPF en Madalein Koekemoer het die kinders daarop gewys hoe maklik dit is om in ‘n dwelmnetwerk ingetrek te word.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube