'Eers minerale nou grond' – kenners waarsku oor mineraalregte uitspraak
News:
25 April 2013
By NoordNuus reporter
Burgerregte organisasie AfriForum het hierdie week gewaarsku dat die Grondwetlike Hof se uitspraak oor die onteiening mineraalregte sonder vergoeding 'n voorsmakie kan wees van wat die regering met grondregte beplan.