Searching for "" in "News"

 

Strike action begins at Grootegeluk

News: 15 March 2013
On the same day that unions reached an agreement to end the strike and return to work at Eskom’s Medupi Powerstation building site, workers at Exxaro’s Grootegeluk mine near Lephalale downed their tools.

Municipal thief caught in Mokopane

News: 15 March 2013 By NoordNuus reporter
A young man who was suspected of stealing valuable items from the offices of Mogalakwena Municipality employees has been detained in the building on Tuesday. Two Mogalakwena Municipal security officers, John Shiburi and Albert Madupo, detained a 27-year-old suspect in the building during lunch time.

Making a difference

News: 15 March 2013
She might be retired but Connie Haskell (photo) is not one to leisurely sit at home. When her husband was assigned for one last contract at the Medupi power station project before his own retirement, she decided to make the best of her time in Lephalale.

New offices for Waterberg FET College

News: 15 March 2013 By NoordNuus reporter
The erection of new administrative offices for the Waterberg FET College, situated on Portion 25 of plot 80, at the corner of Thabo Mbeki and Totius Street in Mokopane, is progressing at a rapid pace.

Soccer Centre brings hope for the youth

News: 15 March 2013
The Mogalakwena Football for Hope Centre Project will play a major role in assisting in the fight against crime and unite communities through football, said Dipuo Letsatsi-Duba, MEC of the Department of Sport, Arts and Culture on Friday.

Borg ‘n bord kos - jy kan 'n verskil in iemand se lewe maak!

News: 15 March 2013 By NoordNuus reporter
‘n Lekker bord kos is vir baie bejaarde inwoners van Mokopane en die omgewing ‘n luukse wat hul nie aldag kan bekostig nie. Bejaardes kan nie meer met hul karige pensioen, waarmee hulle ook hul verblyf moet betaal, oorleef nie. Dus raak die nood al hoe groter en kan die bejaardes dikwels nie wag vir die bord kos wat die Potgietersrus Dienssentrum vir Bejaardes aan hulle voorsien nie, sê Estelle Hartzenberg, bestuurder van die sentrum.

Reën nie vir almal beskore

News: 15 March 2013 By NoordNuus reporter
Hoewel ‘n goeie reënbui die afgelope tyd oor Mokopane uitgesak het, het dit vir min boere in die omgewing verligting gebring. Die boere is dit eens dat die reën net oor enkele dele uitsak en nie vir almal beskore is nie. Johan Pont van die Sterkfontein-omgewing sê hy raak skoon jaloers oor die reën wat kol-kol uitsak. “Dit is maar ‘n beproewing. Van Februarie tot nou het ek skaars 15 mm gehad, terwyl die boere 8km van my af die laaste week 70 mm reën gehad het.”

Deon Hockey bedien in Lephalale

News: 15 March 2013 By NoordNuus reporter
Internasionale spreker, Pastoor Deon Hockey, was hierdie week in Lephalale om dienste by die AGS El Bet-el te lei. Dienste is elke aand van die week gehou. Teen Dinsdagaand was die saal stampvol en het meer as 80 mense op ‘n altaar oproep vir bekering gereageer. Vanaand (Vrydag) se diens begin 18:30 by die AGS gemeente.

Kry jou Telebuddy gids nou

News: 15 March 2013 By NoordNuus reporter
Die 1ste uitgawe van die Telebuddy Info Gids 2013 is die afgelope maand in Mokopane en Mookgophong versprei.

Vyfde Tassiefees reuse sukses

News: 15 March 2013 By NoordNuus reporter
Swartwater Tassiefees het verlede Saterdag behoorlik partytjie gehou om sy vyfde verjaarsdag te vier. Die fees word jaarliks deur Laerskool Unitas aangebied. Die feesterrein was van vroeg af ‘n feestelike bedrywigheid met verskeie uitstallers wat iets vir elkeen se smaak gebied het. Die speelpark het gesorg vir ure se vermaak vir die kinders, met verskeie springkastele en waterballe.

Oud en jonk word hier gehelp

News: 15 March 2013 By NoordNuus reporter
Of dit nou sportbeserings, nekkwale of babas met sinusprobleme is, haar hande staan vir niks verkeerd nie. Nicolette Hulme, fisioterapeut van Mokopane, het onlangs haar eie praktyk in Thabo Mbekistraat oopgemaak. Hier behandel sy daagliks oud en jonk met verskeie siektetoestande en beserings.

Vroue bring perspektief

News: 15 March 2013 By NoordNuus reporter
Vroue besef nie watse mag hulle het nie. Hulle is die murg in hul gesin se lewe en die briek wat perspektief bring, het dr. Carel Botha, sielkundige van Ellisras gesê tydens die jaarkonferensie van die Vroue Landbou-unie se Soetdoringstreek.

Rassies deel pakslae uit

News: 15 March 2013
Al Ellisras Hoërskool se spanne het Saterdag oor Hoërskool Grenswag geseevier. Na ‘n titaniese stryd wen EHS se eerstes 24-17. Corman Vos het ‘n blitsige drie gedruk asook Kobus Pretorius, Jan van Staden en die grote Anthony Coetzee wat met mening oor die doellyn gedryf het. Die tweedes het 15-5 gewen. Die o/16’s wen 20-5. Die o/15’s van EHS wen 35-7. Die o/14’s wen 24-0.

Local chefs shine in Phalaborwa

News: 15 March 2013 By NoordNuus reporter
Students from Mokopane’s Petit Pois Chefs Academy took top honours in the Marula A la Cuisine competition hosted by the Limpopo Tourism Agency and the Ba-Phalaborwa Local Municipality as part of the annual Marula festival. Hospitality students had to prepare a three-course meal from a mystery basket with the use of Marula products as the core ingredient for their dishes. Pictured from left are: Tommie Hurter (director), Chanelle Strydom, Lethabo Koopedi, Vicky Faulds, Lizzy Manamela, William Tselana, Lizaane Lourens and Hlogi Mathabata (Direrctor). The directors of the school congratulated their students on their win and thanked the Limpopo Tourism Agency for the opportunity to compete.

Hulle gaan SA atletiekkampioenskappe toe!

News: 15 March 2013 By NoordNuus reporter
Hierdie twee Krugies het deurgedring na die SA atletiekkampioenskappe wat eersdaags in Sasolburg plaasvind. Hanno Janse van Rensburg (o/10) gaan gewigstoot en Marco Mckenzie (o/11) gaan verspring.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube