Searching for "" in "News"

 

Limpopo ANC to celebrate 101 years at Witpoort

News: 17 January 2013 By NoordNuus reporter
The ANC Limpopo is gearing up for the 101 anniversary celebrations in Lephalale tomorrow (Saturday) at the Witpoort sports grounds. The celebrations will be the culmination of a week-long tour of the province were members of its Provincial Executive Committee (PEC), Provincial Legislature (MPLs) and Regional Executive Committees (RECs) visited various parts of Limpopo to roll-out a mass mobilisation programme. Part of the programme included visits to top performing and non-performing schools in the province. Following the reports of the deaths of four infants at the George Masebe Hospital in Mokopane, the team visited several hospitals and clinics in the province. The programme on Saturday will be attended by top officials who will conclude the January 8 Statement with the presentation of awards to ANC structures and leagues which have performed well in the year 2012. Gates open at 07:00.

So lyk CVO se Graad Eentjies

News: 17 January 2013 By Jasper Raats
Die klomp haasbekkies in ‘Juffrou’ Renette Botha se Graad Een klassie het Maandag by die Potgietersrus CVO skool met hul skoolloopbane begin. Zelda Duvenage en Suzaan Burger kan nie wag om te leer lees en skryf nie. Die Nel sussies Lené en Suzaan is sommer baie opgewonde oor al die skoolgaan wat vir hulle voorlê.

Kosblikkies vir almal

News: 17 January 2013 By NoordNuus reporter
Pick ‘n Pay Mokopane het kosblikke, met verversings binne, aan leerlinge van Laerskool Bysonderheid Roedtan geskenk. Die vlakte kinders sê, baie dankie...Pick ‘n Pay. Kosblikkies is ook by skole in Mokopane afgelewer.

Groot skool toe!

News: 11 January 2013 By NoordNuus reporter
Hierdie jaar se Gr. 1 leerders het die jaar vol durf en moed aangepak en terwyl party skaam-skaam vir juffrou geloer het, het ander breed geglimlag en vir Mamma gewys hulle is reg vir grootskool. Mikayla Robbertse (heel voor, bo regs), wat in Desember 2011 deur ‘n Mosambiekse spoegkobra gepik is, het ook hierdie jaar skool begin. Hier is sy saam met juffrou Elsabe Powell en haar Laerskool Bosveld Primary klasmaatjies. Nog Graad 1 foto’s op Bl 7.

Klein Henco is nou by Jesus

News: 11 January 2013 By NoordNuus reporter
Klein Henco Kubannek (4) het sy stryd teen die rhabdomyosakroom, ‘n tipe spierkanker wat hoofsaaklik by jong kinders voorkom, verloor. Die kleinman is gediagnoseer toe hy slegs twee maande oud was. Hy het diep in Ellisrassers se harte geklim en lesers het navraag gedoen oor sy gesondheid. Henco is verlede Vrydag uit die NG kerk Sandrift in Brits begrawe. Enige iemand wat die familie wil bystaan kan Engele in Nood skakel by 072 393 3592.

Vermeende inbrekers loop hul vas

News: 11 January 2013 By Jasper Raats
Marius (27) en Nico (30) Kruger (foto onder) het verlede Vrydag in die Mokopane landdroshof verskyn op aanklagte van huisbraak en diefstal. Hulle is deur op-en-wakker lede van die Mokopane Polisiestasie se speur en sigbarie polisieëringstakke vasgetrek nadat ‘n skrootmetaal handelaar onraad vermoed het. R80 500 se tweedehandse motor onderdele wat na bewering deur die twee by ‘n perseel in Bonsmarastraat gesteel is, is deur polisie by skrootwerwe in Sekgakgapeng en Mokopane gekry. Waarnemende stasiebevelvoerder, Lt.Kol. Mantjane het die polisiemanne en vroue betrokke by die arrestasie geloof vir hul harde werk en toewyding.

George Masebe could face litigation

News: 11 January 2013 By NoordNuus reporter
George Masebe Hospital in the Mokopane district is facing civil legal action from parents after four babies died in the hospital’s care while most of it’s doctors were away on leave during the Christmas holidays. Now provincial health MEC Norman Mabasa has ordered an investigation into the deaths. “I want to know exactly how and when each child died. As we understand it, two died shortly after they arrived in the casualty unit, and the other two died after being admitted to the wards,” he said. He vowed to take action if hospital personnel had been negligent.

Cop shoots girlfriend and himself

News: 11 January 2013 By NoordNuus reporter
A police constable shot and killed his girlfriend and himself in the room they rented in Onverwacht on Monday night. Constable Patric Mmakolobe (30) was stationed at the Lephalale police station for the past five years. His girlfriend, Mapula Paulina Maesela (27) was employed at Exxaro. According to Warrant Officer Frans Mokoena neighbours heard shots fired at around 22:15. Investigating officers found Mmakolobe’s body with his service pistol next to him. The motive for the shooting is still unknown.

Van Limpopo se beste matrieks woon hier

News: 11 January 2013 By Jasper Raats
Terwyl Waterberg Hoërskool se 2012 matrieks stof in almal se oë geskop het met ‘n 100% slaagsyfer het die ander skole in Noordelike Nuus se lesersgebied ook goeie resultate opgelewer.

Graad eentjies net waar jy kyk!

News: 11 January 2013
Daar was groot opgewondenheid en ‘n paar trane Woensdagoggend toe skole in Lephalae en Mokopane hulle nuwe Gr 1’s verwelkom het. Foto 9213 Lephalale Primary School will have to keep an eye on these three. Junior, Motsepe and Prince are full of energy and ready to start the new year.

Lesers se vakansiefoto’s

News: 11 January 2013 By Jasper Raats
Noordelike Nuus se lesers woon en werk dalk in die Bosveld, maar as hulle met vakansie gaan reis hulle die wêreld plat. Hier is van die foto’s wat lesers ingestuur het van hul vakansies. Regs bo en bo: Lindy Groenewald en haar familie was in die Mooiste Kaap. Regs: Ryno Jones het met sy kamera in die Kruger Wildtuin gaan rondry en op oujaars-dag hierdie olifant en ook die visarend afgeneem. Lofty en Elizna Fourie het met ‘n seiljag om Madagaskar gevaar.

Dis nog Kersfees by Mokopane Mall

News: 11 January 2013 By Jasper Raats
Kersfees is dalk verby, maar die Mokopane Mall se Kerspromosie hou aan tot 19 Januarie wanneer die laaste weeklikse prystrekking plaasvind. Daar is nog ‘n sleepwa, ‘n yskas, ‘n koopbewys van Pick ‘n Pay en R2000 se geskenkbewyse te wen.

‘n Terugblik op 2012

News: 18 December 2012 By NoordNuus reporter
Elke jaar is ‘n besige jaar in ‘n koerantkantoor. Vir Noordelike Nuus het die jaar afgeskop met baie drama in die lewens van twee baie spesiale dogtertjies, Pippie en Mikayla. Maar hulle was nie die enigste nuusmakers vir 2012 nie. Ons burgemeesters het vir baie opwinding gesorg, renosters is onverpoosd deur die jaar afgemaai en stakers het gesorg dat daar gereeld vlamme op ons voorblaaie pryk. Hier volg ‘n opsomming van die jaar se hoogtepunte en laagtepunte:

Christmas Message: Mokopane Mayor, Tlhalifi Mashamaite

News: 18 December 2012 By NoordNuus reporter
It is that time when people from all parts of the country visit friends, families and also go on holiday. It is a time for families to get together and reflect on the year gone by and celebrate the New Year. It is also time for prayers and happiness.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube