Die grootste winskopie in die Bosveld is steeds gratis!
News:
23 November 2012
By Jasper Raats
Ek wil amper soos wyle Jan Spies in die Cremora advertensie begin met “‘n Vies kêrel verwyt my die ander dag...” omdat die Noordelike Nuus nie meer die klein dorpskoerantjie is waarvan hy so baie gehou het nie.