Searching for "" in "News"

 

Gemeente groet Ds Bernard

News: 16 November 2012 By Jasper Raats
Ds Bernard en Ceciel Rademeyer het onlangs 30 jaar diens in NG Gemeeente Pietpotgietersrus voltooi. Ter erkenning daarvan is ‘n oorkonde Sondag tydens die erediens aan hulle oorhanding. Die oorkonde bestaan uit ‘n reeks foto’s wat hul 30 jaar in die gemeente oorspan en is rondom een van Ds Bernard se gedigte groepeer. Die oorhandiging is gedoen deur die oudste lidmaat in die gemeente, Tannie Babs Rademeyer (95) en die langsdienende lidmaat, Tannie Paula Erlank wat reeds 87 jaar lidmaat van die gemeente is. ‘n Aangedane Ds Bernard het die gemeente bedank vir hul ondersteuning oor die 30 jaar.

Brand maak De Beers net sterker

News: 16 November 2012 By NoordNuus reporter
Dit is byna drie weke sedert die predikantsgesin van die Gereformeerde Kerk Magol se huis op 23 Oktober in ‘n brand vernietig is. Ds. Hendrik de Beer, sy vrou Fransa en hulle dogters Franciska en Nandri, het alles in die brand verloor, maar hulle geloof en die Lephalale-gemeenskap dra hulle dag vir dag.

Skoliere nou veilig

News: 16 November 2012
Ouhoutstraat in Onverwacht het die afgelope paar maande berig geword vir die aantal ongelukke in die straat. Een van die inwoners van Ouhoutstraat (wat anoniem wil bly) het onlangs die munisipaliteit se verkeershoof Agrey Nailana genooi om self te kom waarneem hoe hoë spoed kinders se lewens in gevaar stel. Die inwoner het self al meer as R10 000 se skade gely deur bestuurders wat te vinning om die draai gaan en in sy oprit beland. Nailana het werk gemaak van die saak en drie dae later is twee spoedhobbels in Ouhoutstraat aangebring.

Kom kyk die liggies

News: 16 November 2012 By Jasper Raats
NG Moedergemeente hou reeds vir jare al sy Liggiefees in die aanloop tot Kersfees, met “Christus is die lig vir die wêreld” as tema.

Kom draf vir ons manne!

News: 16 November 2012 By Jasper Raats
KANSA in samewerking met die Potgietersrus atletiekklub bied Saterdag ‘n padwedloop aan by die Mokopane Wildteelsentrum. Die hele gesin is welkom om saam te kom draf of stap.

Big brother for small businesses

News: 16 November 2012 By Valerie Cilliers
A brand new investment holding company was launched in Lephalale last week at an event hosted by co-founders, Justice Ledwaba and Wayne Derksen at the Mogol club.

Minister officially opens primary school

News: 12 November 2012 By NoordNuus reporter
LEPHALALE - The minister of Basic Education, Angie Motshekga visited Lephalale last Friday for the official hand over of the newly-built Lephalale Primary School. The school was handed over to the Lephalale community to realise a partnership that was formed between Vodacom and the Limpopo department of basic education to address the need for educational infrastructure in the Lephalale area.

Communities turn on local chief

News: 12 November 2012 By Jasper Raats
MOKOPANE - Residents from GaMadiba, GaMagongwa, Mosesetjane and other neighbouring villages marched in protest against the local chief, Victor Kekana on Tuesday.

Plakkerskuilings is dalk misdaadnes

News: 12 November 2012 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - Die honderde informele plakkerskuilings in die veld agter Elite Mica blyk die oorsprong van etlike misdade in die dorp te wees.

Exxaro plans private power station

News: 12 November 2012 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - Exxaro Resources is proposing the construction of a 1 200 MW Independent Power Producer (IPP) coal-fired power station north of its Grootegeluk coal mine, 17 km north west of Lephalale.

Sparks fly in Shongoane

News: 12 November 2012 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - Several people were injured after an event hosted by Lephalale Mayor, Jack Maeko in Shongoane on Sunday were disrupted by members of the Steve Biko community led by councillor Koos Motsholakgetse.

Plaasrowers slaan toe

News: 12 November 2012 By NoordNuus reporter
MARKEN - Vier gewapende rowers het verlede Donderdagoggend net na 03:00 op ‘n plaas 5km van die Villa Nora polisiestasie ingebreek en drie inwoners op die plaas aangehou.

Potgietersrus Primary Achievers

News: 09 November 2012 By Jasper Raats
Potgietersrus Primary School held it's awards ceremony last week. Northern News was there to photograph the achievers with their parents and teachers.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube