Searching for "" in "News"

 

Vonke spat oor nerf-af donkies

News: 02 November 2012 By Jasper Raats
MOKOPANE - ‘n Poging om vier donkies wat na bewering erg mishandel is van hul eienaars te red, het Sondagmiddag byna in bloed geëindig toe lede van die plaaslike DBV, ‘n plaaslike sekuriteitsmaatskappy en die donkies se eienaars slaags geraak het.

Huweliksklokkies

News: 02 November 2012
Nico Oosthuizen en Estelle Erasmus, beide van Lephalale, is op 13 Oktober deur Ds. Hamman van die NG Kerk Ellisras Wes in die huwelik bevestig.

Carina se boek word voorgeskryf

News: 02 November 2012 By NoordNuus reporter
Dit is hierdie week deur die Onafhankilie Eksamenraad (IEB) bekend gemaak dat Carina Stander se debuut roman, Wildvreemd as voorgeskrewe boek in IEB skole landwyd in 2014 en 2015 gelees sal word. Carina het met hierdie nuus aan Noordelike Nuus gesê sy is baie opgewonde dat Afrikaanse leerders regoor die land haar boek gaan lees. “So bereik ek hopelik ‘n gedeelte van die samelewing wat lief is vir lees, en lief is vir Afrikaans.”

Soccer enthusiasts ask for help

News: 02 November 2012 By NoordNuus reporter
The Jamaika Motswiring Football Club is an avid soccer team catering to young soccer players under the age of 25. They practice in Masodi, Mawhelereng, every week to ensure that they stay at the top of their game. Team manager Johannes Mkhari is appealing to businesses in the area to get involved in building this team and placing Mawhelereng on the soccer map. Any business interested in sponsoring gear can contact him on 072 654 8113.

Kumon students excel

News: 02 November 2012 By NoordNuus reporter
Ellisras Kumon held its annual ASR- and certificate award ceremony last Friday afternoon at their learning centre in Lephalale. ASR is the acronym for Above Student Roll which include students who does work above their grade level. Learners who received Gold at the event was Zandile Sithole Grade 2 who is ranked 30th in SA out of 2037 students. André Steyn who is in Grade 7 is currently ranked 3rd in South Africa out of 1318 students.

Nog 'n renoster val

News: 26 October 2012 By Valerie Cilliers
“Hy was soos ons eie kind,” so vertel Gawin Cronk, die voorman op ‘n plaas net buite Lephalale waar ‘n 18-maande oue renosterbul voorverlede Woensdag gestroop is. Cronk wat net na 07:00 die Donderdagoggend op die karkas afgekom het, sê dat die renoster aanvanklik in die bors geskiet is waarna sy horing en helfte van sy gesig met ‘n panga uitgekap is. “Dit is iets wat ek nooit weer in my lewe wil sien nie.“

Pippie kuier in Lephalale

News: 26 October 2012 By Valerie Cilliers
Pippie Kruger was hierdie week vir die eerste keer sedert die ongeluk, Oujaarsaand weer op haar ouers se plaas net buite Lephalale.

“We will close Medupi down” - Numsa

News: 26 October 2012 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - Numsa vowed to close Medupi down should Eskom not respond to a memorandum of grievances marching workers handed to Eskom Representatives who participated in a protest march last Friday. Jerry Morulane, Regional Secretary of Numsa said Eskom had seven days to respond to their demands.

Get ready for Christmas shopping!

News: 26 October 2012 By NoordNuus reporter
Phase one of the R170-million Lephalale Mall is on track to open its doors to shoppers at the end of November. Located on 12 hectares in Onverwacht, the 15 800m2 shopping centre is anchored by a 4 200m2 Game and 4 100m2 Checkers.

Zuma se nuwe grondplan: Staat gee 50% - wit boere die res

News: 26 October 2012 By NoordNuus reporter
‘n Nuwe grondhervormingsplan is Maandagaand deur President Jacob Zuma in Pretoria aangekondig. Zuma het by ‘n jaarsvergadering van die African Farmers’ Association of South Africa (Afasa) gesê voedselsekuriteit is hoog op die regering se agenda en dat Suid-Afrikaners moet terugkeer na die ‘grond’ om te verseker dat daar altyd voedsel sal wees.

'n Sagte plek vir goue oues

News: 26 October 2012 By Jasper Raats
Nie baie mense weet wie is Bennie Venter nie – totdat jy verduidelik dis die ou met die rekkie in sy baard. “O ou Bennie,” sê hulle dan en wil sommer dadelik weet watter kleur gaan sy hare by hierdie jaar se Brille, Pille en Wielewfees wees. “Pers. Nee Turqoise, sê Bennie terwyl hy met Noordelike Nuus gesels oor sy betrokkenheid by die fees.

Swemmers klief deur die water by Sun City

News: 26 October 2012 By NoordNuus reporter
Drie Limpopo swemmers het 20 Oktober aan die Sun City ope-water kompetisie deelgeneem. Morné van der Bank, Anél de Vos en Dirkie van der Bank (sien foto) het gewys wat in hul steek gedurende die 3 000m (3km) en die Myl-swemkompetisies. Al drie die swemmers het binne die kwalifiserende tyd geswem vir die SA ope-water kampioenskappe! Hulle gaan dan ook eerskomende naweek deelneem aan die Ebotse Rynfield-Myl in Benoni, Johannesburg, waar hul elkeen die 3000m (3km) afstand weer sal aanpak.

Krugerpark se tennisroom!

News: 26 October 2012 By NoordNuus reporter
Laerskool Krugerpark se tennisspelers het verlede Donderdag aan ‘n tennis- rondtomtalie teen mekaar gespeel. Altesaam 20 spelers het in twee groepe teen mekaar te staan gekom.

Limpopo kleure vir trompoppies

News: 26 October 2012 By NoordNuus reporter
Jazel van Staden en Bernice Oosthuizen van Laerskool Krugerpark het verlede Vrydag in Bela-Bela hulle Limpopo kleure vir trompoppies verwerf.

Bossies in die krieketfinaal

News: 26 October 2012 By NoordNuus reporter
Laerskool Bosveld Primary se o/11 krieketspan het verlede Vrydag en Saterdag deelgeneem aan ‘n “Six a side” toernooi op Koedoeskop waar hulle tot in die finaal gevorder het. Diehaan Pretorius is aangewys as kolwer van die toernooi.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube