Searching for "" in "News"

 

Bossies blink uit in die water

News: 26 October 2012
Dario Geyser en Cherise Mans is tydens die vriendskaplike swembyeenkoms tussen Laerskool Bosveld Primary en Laerskool Ellisras aangewys as senior seun en dogter swemmer van die dag. Simoné Viljoen is aangewys as junior dogter swemmer van die dag.

Beenaf op die baas!

News: 26 October 2012 By NoordNuus reporter
Deur Cornè de Swardt Die Bossie-onnies het verlede Dinsdag “Baas-dag” saam met hul hoof, Louwtjie Pretorius gevier. Om hul medelye met sy beseerde been te betoon, het die personeel ook elkeen 'n verband om hul linkerbeen gedraai. Die “baas” is verras met 'n geskenk en 'n tradisionele boerewors-braai. Die aanvanklike planne om mnr. Pretorius te trakteer op 'n potjie gholf is in die wiele gery deur 'n ontydige aksie-krieket besering! Nietemin, “Baas-dag” is behoorlik gevier deur Laerskool Bosveld Primary se personeel.

PietPot hoofleiers vir 2013

News: 26 October 2012 By NoordNuus reporter
Hoërskool Piet Potgieter se hoofleiers vir 2013 is verlede Woensdagaand tydens die skool se Lourier prysuitdeling aangekondig. Van links is die onderhoofseun - JC Minnaar, Onderhoofdogter - Simoné van Wyk, Hoofdogter – Iné Vorster en Hoofseun Christo Grové. Die Dux leerlinge vir die jaar is Bennie Brönn en Esther-Marie Malan. Lenice van Eyk is aangewys as sportdogter vir 2012, Theunis Botha en Zeldri Nel, Kultuurseun en dogter vir 2012 en Beyers Barwise is aangewys as Beste Leerlingraadslid.

Gr 9’s kry hul eie ‘matriekafskeid’

News: 26 October 2012 By NoordNuus reporter
Dit is die Gr 9 leerders van die Sedibeng gekombineerde skool in Lephalale se laaste jaar by die skool aangesien leerders hul matriek deur ‘n tegniese kollege verwerf. Die feit dat die groep van 12 nooit ‘n matriekafskeid sal kan meemaak nie het hulle ouers aangespoor om vir hulle so ‘n geleentheid te reel. Die ‘matriekafskeid’ sal 10 November plaasvind en die gemeenskap word genader vir bydraes om die aand vir hulle spesiaal te maak. Kontak gerus vir Wilma by 076 212 1591.

Grootste muurbalwedstryd ooit

News: 26 October 2012 By NoordNuus reporter
Met ‘n rekord opkoms van belangstellendes en muurbalspelers het Mogol Muurbal Saterdag aan World Squash Day deelgeneem, ‘n inisiatief om bewustheid van die sport te skep in die hoop dat dit dan teen 2020 deel te kry van die Olimpiese Spele.

Dorpe is vrot van die dwelms!

News: 26 October 2012 By Valerie Cilliers
In die ses jaar wat hy dwelms gebruik het, het sy paaie met ten minste 21 plaaslike dealers gekruis. So vertel Pieter* ‘n 24-jarige inwoner van Lephalale wat op 18 begin Cat gebruik het. “Jy kan alle soorte dwelms hier op amper elke hoek en draai kry, jy moet net weet waarvoor om te kyk. Parkeertereine van winkelsentrums en motorhawens is maar van die plekke waar deals daagliks gemaak word

Texas-rigging soft plastics

News: 26 October 2012 By Christie Thomas
Texas-rigged plastic worms are the most versatile lures you can find. They can be fished throughout the year, and around any type of structure or cover. Plastics will catch bass when fishing is tough and even more bass when the bite is on. Learn to Texas-rig and you WILL catch more bass more often!

Bosvelddrome bring sportkenner na Krugerpark

News: 26 October 2012 By Jasper Raats
‘n Liefde vir die Bosveld en ‘n keuse om hul kinders in die platteland groot te maak het gemaak dat André en Liesl de Beer nie huiwer toe hulle die geleentheid kry om Mokopane toe te trek en deel te word van Laerskool Krugerpark se wenresep nie.

Krugies koor gee gryses hoendervleis!

News: 23 October 2012 By Jasper Raats
Laerskool Krugerpark in Mokopane se koor het verlede week tydens 'n spesiale opvoering vir Oupas en Oumas vir baie hoendervleis gesorg... kyk net hoe mooi sing so 'n laerskool koor!

Early start for new mine

News: 22 October 2012 By NoordNuus reporter
LEPHALALE - Resource Generation (Resgen) is expected to start construction on its Boikarabelo coal mine just outside Lephalale in January 2013. This follows an announcement this week that Ledjadja Coal, a BEE subsidiary has awarded a mandate to six financiers to provide finance for the construction.

Community becomes whistle blowers

News: 22 October 2012 By Jasper Raats
MOKOPANE - “If you hear a whistle blowing over there, the entire community must rush over to see how they can help.” As part of the Blow the Whistle Against Crime campaign, DA councillor, Korny Dekker, handed out whistles to the community of block F in extension 20. “Carry these around your necks and use them to sound the alarm when you are in danger,” he said about the whistles as he handed them over. Dekker said he believes any criminal would think twice about attacking someone in an area where the blow of a whistle elicits an immediate response from community members.

Reënweer rem nie die groot loop nie

News: 22 October 2012 By Jasper Raats
‘n Nat reënerige rugbyveld kon Mokopane se inwoners se mars teen kanker so min stuit soos ‘n reënbui oor Loftus Versfeld in ‘n Curriebeker eindstryd die Bulle kan stuit. Hoewel daar effe minder mense was as ander jare was die Kansa Relay For Life op Hoërskool Piet Potgieter se A-Rugbyveld Vrydagaand weereens ‘n groot sukses. Die Survivours ete in die Pierneef saal was soos in die verlede weer baie spesiaal en mense wat in remissie is en diegene wat die stryd teen kanker stry kon in dankbaarheid saamkuier terwyl hulle vriende en familie onthou wie se stryd verby is.

First coal delivered to Medupi

News: 22 October 2012 By NoordNuus reporter
A major milestone in the construction of the Medupi power station near Lephalale was achieved last Thursday when the first coal was delivered to the Medupi coal stockyard via the coal conveying system. This follow the successful commissioning of two single overland coal conveyors, two under-silo belt feeders, coal stockyard SYS1 conveyor and the coal stacker which is automated. The coal conveyors and stacker can deliver coal at a rate of 4000 tons an hour and the next target is to run coal at maximum load for 24-hours. The total length of the overland conveyor from the Exxaro mine to the coal stockyard is 5.4km.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube