Koedoesrand Kronieke – ‘n moet lees vir elke Bosvelder!
News:
15 October 2012
By Valerie Cilliers
“Koedoesrand Kronieke” se skrywer, SW Breytenbach - beter bekend as Meester, was vanaf 1930 ‘n onderwyser op Marken. Sedert sy aankoms daar het hy dagboek gehou van die mense se wedervaringe en dit in die sewentigerjare in ‘n manuskrip saamgevat.