Searching for "" in "News"

 

From London to Mokopane with love

News: 08 October 2012 By Jasper Raats
London Pie last week launched a brand new street café in Mokopane. Here the local staff celebrate the opening with Isaac Dzivhani - Retail Business manager of London Pie Head Office. London Pie will run an opening special on steak & kidney pies for only R12.00 until the 28th of October.

Eskom gives back to the community

News: 08 October 2012 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - Medupi is in the process of launching over R28 million on Corporate Social Investment (CSI) projects to address the immediate socio-economic concerns of the local communities i.e. Seleka, Shongoane, Abbortspoort and Marapong.

‘n Sak vol vyfsente vir Oom Bertus

News: 08 October 2012 By Jasper Raats
Bertus Kidson, bekend as Mokopane se vyfsent oom is tans in die hospitaal in Polokwane waar dokters probeer om bloedsomloop na sy voet te herstel. Kidson, ‘n diabeet, se voete kry nie genoeg suurstof nie as gevolg van slegte sirkulasie. Dit word dus vir hom al hoe moeiliker om sy daaglikse roetes te stap en die vyfsente op te tel waarmee hy homself, sy vrou en kinders aan die lewe hou. Om Kidson deur die moeilike tyd aan die gang te hou het Gerrit Wiggett van L&L bande hierdie week ‘n sak vol vyfsente aan Kidson se dogter, Ria, geskenk.

Matrieks se aand van swier en glans...

News: 08 October 2012 By Jasper Raats
Soos elke jaar is die matriekafskeid ‘n hoogtepunt op beide Mokopane en Lephalale se sosiale kalenders. Vir ‘n asemrowende oomblik in tyd is eindeksamens en akademie vergete gelaat en kon matrieks in Hollywood-styl met hul pragtige uitrustings pronk.

Carina se debuut roman is ‘n treffer!

News: 08 October 2012 By Valerie Cilliers
“Iewers langs die pad moet jou drome vir jou ge-ego word en dit is hier in die Waterberge, waar ‘n kring mense om my, genoeg in my geglo het om saam met my vanaand die verweseliking van my grootste droom te vier. Dit was my man, my ouers, my broer, vriende en onderwysers se jy-kan-dit-doen woorde wat bygedra het tot die vervulling hiervan - Wildvreemd, ‘n roman.”

Groot pret by Hardekool

News: 08 October 2012 By Valerie Cilliers
Hardekool Akademie in Lephalale het verlede Donderdag ‘n heerlike pretdag vir hul leerders aangebied. Daar is fluks kruiwa gestoot en elke graad kon volgens ‘n tema aantrek.

Skenking vir KANSA

News: 08 October 2012 By Valerie Cilliers
“Daar is vandag in ons land ‘n groot behoefte aan empatie en genade teenoor mekaar,”sê DA-raadslid, Astrid Basson. “Dit is daarom vir my so positief dat maatskappye bereid is om terug te gee aan die gemeenskap.”

CANSA Cuppa in Marapong

News: 08 October 2012 By Valerie Cilliers
The Cancer Association of South Africa (CANSA) branch in Lephalale visited the Marapong SAVF One Stop Centre last Wednesday to talk to senior citizens.

Jongspan se vakansievangste

News: 08 October 2012 By Christie Thomas
Wie sê daar is nie karp in Mokolo nie? Hierdie knap vissermanne: Gerhard Moller, Ruan Basson en Corrie Jordaan het die meeste van hul skoolvakansie gemaak en ‘n klompie spogkarpe tussen die gewing van 1kg tot 2.6kg by die Mokolodam gevang.

Nuwe man aan stuur van buiteklub

News: 08 October 2012 By Jasper Raats
Min mense in Mokopane ken nie vir Wynand Welgemoed nie. Hy is die ou met die breë glimlag wat ‘n mens gereeld op weeksdae by die Nylpark Videowinkel raakgeloop het, en Saterdae kon jy hom maar by die gholfbaan gaan soek.

Delicate truce at Medupi

News: 03 October 2012 By NoordNuus reporter
LEPHALALE - More than 18 000 workers nervously returned to the Medupi construction site last week following protest action which saw the project closed to parts of its labour force since Wednesday 12 September. Rumours abounded again on Tuesday that the strike would resume and reports of threats written on bathroom walls calling for violent action abounded. Northern News spoke to the Medupi GM, Roman Crookes last Thursday, who said that these kinds of rumours were unfounded and unfortunate. Crookes explains that the aggrieved parties are workers whose contracts have come to an end due to demobilisation following the completion of certain project works.

Primary school staggers under drug problem

News: 03 October 2012
LEPHALALE - Drug-related crimes have increased nationally with 44, 8% since 2009, this shocking fact was made public last week when the police minister, Nathi Mthethwa, released the annual crime statistics for 2011/2012.

‘Skool’ onderrig langs die water

News: 28 September 2012 By Christie Thomas
Dit is agt uur. Die klaskamer staan gereed. Die bus met die skool kinders het ge-ariveer en die ‘onderwyseres’ is reg om met die eerste les te begin.

Is Malema coming to Mokopane?

News: 28 September 2012 By Jasper Raats
Representatives of about 23 villages from Mokopane and Mapela indicated that they were going to participate in a protest march to Anglo Platinum’s Mogalakwena mine where memorandums will be handed to representatives of Anglo Platinum, PlatReef and Lonmin.

Mikayla se lewensverhaal neergepen

News: 28 September 2012 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - “Dit gaan goed met klein Mikayla,” vertel haar ouma en voog Charmain Robertse.“Sy lekker raak stout, so sy raak beter!” lag sy. Charmain het hierdie week gehoor dat die rekonstruksie aan Mikayla (6) se hand op 13 November kan voortgaan weens die goeie herstel wat haar lewertjie toon.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube