Gewapende rowers teiken klerewinkel
MOKOPANE – Die Exact klerewinkel in Thabo Mbekistraat is vanoggend deur drie gewapende mans van ’n onbekende kontant bedrag beroof.
MOKOPANE – Die Exact klerewinkel in Thabo Mbekistraat is vanoggend deur drie gewapende mans van ’n onbekende kontant bedrag beroof.
'n Gees van opgewondenheid oor die potensiaal van landbou en die toekoms van Suid-Afrika het Dinsdag soos 'n vars bries deur die konferensiesaal van Weesgerus vakansieoord gewaai tydens Agri Limpopo se jaarlikse indaba en kongres.
P.J. Strydom, van Marble Hall is aangewys as Limpopo se Toyota jongboer van die jaar vir 2016.
MOKOPANE – Aga Sechaba Community Project is a non-profit organisation that partners with its communities to fight the Nyaope drug use.
LIMPOPO - In the last two weeks more than 12 lives were lost on Limpopo roads. The province's roads experienced high traffic volumes as thousands of ZCC pilgrims travelled to Moria for its September Church gathering. Reducing the carnage on the N11 road was the main concern at the end of August when the Mogalakwena Municipality, the Department of Health and Social Development, Department of Transport and pastors from different churches joined together in prayer.
Twee jong mans van Mokopane, Bennette Riekert en Henkie van Wyk (18) is Dinsdagoggend in die fleur van hulle lewe dood toe die vragmotor waarin hulle sement vervoer het die pad verlaat en omgeslaan het.
MOKOPANE – ’n Jong pa van Mokopane het die aand voor sy 27ste verjaarsdag gesterf nadat hy met sy motorfiets in ’n kop-aan-kop botsing teen ’n bakkie op die R101, sowat 6km buite die dorp betrokke was.
LEPHALALE – The Lephalale police confiscated six firearms that were hidden in a storm water drain on the R510 about 40km outside Lephalale on the Stockpoort road.
LEPHALALE – Die dorp is in rou nadat die heldhaftige Nathan Hogan (7), Patrick en Nolene Hogan se jongste seun, Maandagoggend rustig in sy slaap oorlede is na ‘n drie jaar lange kanker stryd. Nathan het Vrydag, 26 Augustus, se sewende verjaarsdag gevier.
STEENBOKPAN – Die eienaars van ‘n restitusie plaas naby Lerekhureng in Steenbokpan sit al vir meer as vier jaar met hul hande in hul hare omdat hulle glo sukkel om kragtoevoer na hul plaas te kry sodat hulle kan boer.
LEPHALALE – ‘n Worsteling met fondse is ‘n voortdurende probleem vir die dierebeskermingsvereniging (DBV) se takke regoor die land.
LEPHALALE – Laerskool Bosveld Primary se skoolsaal was stampvol tydens Touch of Class se optrede ten bate van Llewellyn (Lulu) Quick se hartoperasie verlede Saterdag.
MOKOPANE – Boomstropers en mense wat hulle aan onwettige ontbossing skuldig maak word gewaarsku om in hul spore trap aangesien oortreders voortaan streng vervolg gaan word.
MOKOPANE – An altercation with an alleged shoplifter at the Truworths clothing store in The Crossing Mall turned fatal after an employee of the store was stabbed and killed last Thursday.
LEPHALALE - Alhoewel die polisie erken dat die hoeveelheid inbrake in die dorp steeds kommerwekkend is, is hulle vol vertroue dat die syfers sal begin daal nadat 'n klomp verdagtes onlangs gearresteer is in die verband.