Wat doen jy?’ vra arbeidsman
News:
26 July 2012
By Jasper Raats
“As jy nie tevrede is met omstandighede in jou dorp, jou skool, jou bedryf of jou land nie – verander dit.”
Dít was die boodkap van Gerhard Papenfus van NEASA (National Employers Asoociation of South Africa) aan sakelui tydens Mokopane Besigheidskamer se maandelikse ledevergadering verlede Donderdag.