Searching for "" in "News"

 

Contractors bleed in Medupi’s shadow

News: 05 June 2012 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - Late payments by large corporate companies and state agencies in Lephalale is placing immense pressure on small- and medium enterprises (SMEs) and in some instances leading to their downfall.

Lephalale het skoonste water in Limpopo! (Mokopane vaar minder goed)

News: 25 May 2012 By Valerie Cilliers
Inwoners van Lephalale kan met 'n geruste hart water uit hul krane drink. Die dorp se water is bo-gemiddeld skoon en spog met ‘n Blou Druppel telling van 92,84%. Hierdie statistiek is onlangs deur die minister van waterwese, Edna Morelwa in die nasionale blou druppel verslag bekend gemaak.

Sparks fly as ANC plots against MEC orders

News: 25 May 2012 By Jasper Raats
The Mokopane ANC is now trying to side-step orders by the MEC fo co-operative government, housing settlements and traditional affairs, which instructed members of the Mogalakwena council to repay money they spent despite objections by the opposition and the municipal management.

Duisende uit motors gesteel

News: 25 May 2012 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - Adjudant offisier, Frans Mokoena en konstabel Precious Munyai het verlede Vrydag Lephalale deurkruis om motoriste te waarsku om nie skoot--rekenaars, selfone en kontn ant in motors te los nie.

Mokopane se beste sakelui vereer

News: 25 May 2012 By Cindy Pretorius
MOKOPANE- MGM Motors is verlede Vrydag aand tydens die Besigheidskamer se jaarlikse dinee gekroon as die Sakeonderneming van die Jaar terwyl dié handelaar se Cobus Pretorius weggestap het met die toekenning vir verkoopsman van die jaar.

Mokopane se eie toekomstige “superster”

News: 25 May 2012 By Cindy Pretorius
MOKOPANE- Sy’s net 16, maar Mia Louw van Mokopane het al saam met bekende kunstenaars soos Kurt Darren, Theuns Jordaan en Antonie Bougas van Supersterre opgetree. En haar sukses as jong sangeres ten spyt, het sy haar voete vas op die aarde.

Nuwe pastoor vir AGS

News: 25 May 2012 By Jasper Raats
MOKOPANE- Verlede Sondag oggend het die AGS geemente van Mokopane vir Elsabe Botha georden as die nuwe Pastoor. Sy het ‘n passie vir die redding van siele en om mense meer bewus te maak van die geestelike groei wat gepaard gaan met kind van God wees. Pastoor Botha het haar in 2007 in Mokopane gevestig waarna sy aktief betrokke geraak het by die gemeente. Deur haar toewyding en passie vir mense en hul lief en leed het sy gou bemind geraak en met al groter interaksie haar bediening uitgeleef. Pastoor Botha was reeds bekwaam as ‘n Christilike berader voordat sy haar in Mokopane gevestig het en het ook in hierdie jaar geregistreer by die ‘Raad van Beraders in Suid Afrika’ wat tot aanvulling van haar bediening bydra. Sy is ook die Intersessor leidster by Groeipunt Gemeente. Sy is getroud met Steve Botha en is die moeder van drie dogters. Sy geniet dit om te skilder in haar vrye tyd, waarvan daar nie baie is nie, en is tans ‘n dosent by die Mokopane Bybelskool.

Bobaas leser!

News: 25 May 2012 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - Stimulus Maksima se Reading Rocket leesprogram wat onlangs by Laerskool Bosveld Primary ingebruik geneem is, se hoofdoel is om die gelettertheid en leesvermoëns van leerders te bevorder. Laerskool Bosveld Primary se doel is om die 95% leerders wat nie graag lees nie, om te swaai na leerders wat graag wil en kan lees. Die doel is dat elke leerder op die regte leesvlak en leesspoed vir hul ouderdom met begrip kan lees. Die program bevorder ook korrekte spelling en moedig die leerder aan om die korrekte leestegnieke te bemeester. Marius van Schalkwyk is `n man om mee rekening te hou in die reke-naarsentrum. Hy is die eerste leerder wat op die Reading Rocket se ererol geplaas word, omdat hy tien keer in `n ry 100% gekry het vir sy be-gripsoefening. Marius het ook `n sertifikaat ontvang vir sy uitmuntende prestasie. Die Bossies is baie trots op so `n flinke leser! - Annie Krügel, Laerskool Bosveld Primary.

Limpopo platteland: Huis huur is peperduur!

News: 21 May 2012 By Jasper Raats
Dit wil voorkom of die Waterbergse steenkool, yster en platinavelde huurhuise in goudmyne verander het. Die koerante van die LiN Media-groep het gaan kyk hoe lyk eiendomspryse in die verskillende dorpe en hoe dit met pryse in die stad vergelyk.

Vet warns against rabies

News: 21 May 2012 By Jasper Raats
The Mokopane state veterinarian this week called on residents to be aware of the risks of rabies and to ensure their domestic animals are up-to-date with their rabies vaccinations. Rabies is a zoonotic disease (a disease which people can get from animals) caused by a virus which affects the brain and causes death. The virus is shed in saliva and is spread by the bite of an infected animal.

Lephalale is glad nie 'rampgereed' nie

News: 21 May 2012 By Valerie Cilliers
Die gereedheid van Lephalale se rampbestuurdienste om rampsituasies te hanteer is by ‘n onlangse landelike veiligheidsvergadering van die polisie bespreek. Sake soos te min hospitaalbeddens, ‘n brandweerwa wat water lek, netwerk probleme en ‘n grootskaalse te kort aan personeel en hulpbronne is ter tafel gelê.

Workshop empowers entrepreneurs

News: 21 May 2012 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - The paper recycling association of South Africa (Prasa) sponsored a workshop for 25 recycling entrepreneurs in Lephalale last week. The four-day course, presented by skills development specialist Linda Prinsloo covered entrepreneurship, business communication, basic business finance and practical recycling. The event was organised by Joshua Hlapa, municipal manager – waste management and attended by local recycling entrepreneurs from Seleka, Shongoane, Botsalanong, Melkbos, Kgobagodimo, Letlora, Marapong, Abbotspoort and Onverwacht.

Derksen vat leisels oor

News: 21 May 2012 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - Wayne Derksen van die Lephalale bouforum is die nuwe voorsitter van die Lephalale sakekamer.

Son of Ga-Seleka returns

News: 21 May 2012 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - Although Khoroshi Motebele, Lephalale’s newly appointed municipal strategic manager, moved from Johannesburg earlier this year to fill the position, he is no stranger to Lephalale. Motebele told Northern News that he grew up in Sefithlogo Village in Ga-Seleka, where most of his extended family still lives.

Oom Piet Lambrecht word 80

News: 21 May 2012 By Jasper Raats
MARKEN - Oom Piet Lamprecht, oud-inwoner van Mokopane het onlangs sy 80ste verjaarsdag gevier. Hy het GP Lamprecht Vervoer vir 25 jaar hier in die dorp bedryf voor hy Monate Vervoer begin en vragte na Zambië, Malawi, Zaire, Zimbabwe ens. vervoer. Hy is ook ‘n suksesvolle grootwildjagter en motorrenjaer van formaat wat twee jaar in ‘n ry as wenner binne en buitelandse Kampioen Jagter by die SA Jagtersvereniging in Pretoria gekroon is en twee keer die Trans-kalahari Tydren gewen. Hy boer tans met Goue Wildebeeste op sy plaas naby Marken. Sy oudste broer Oom Jan Lamprecht (87) is ook ‘n groot wild en beesboer naby Thabazimbi en het Oom Piet se verjaarsdag saam met hom kom vier. Sy ander broer Oom Poen Lamprecht, 85 is ook ‘n grootwildjagter wat selfs in Alaska gejag het – hy boer ook met wildebeeste in die Lephalale-omgewing. Hulle suster, Sus is nou 82. Sy was vir 30 jaar bestuuder van Shoprite-Checkers in Boksburg. Die vier sê hulle dank God vir Sy genade wat hul almal saam nou aan die ander kant van 80 beleef.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube