Searching for "" in "News"

 

Services remain under pressure due to population influx

News: 13 April 2012 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - The fact that 50% of SA’s remaining coal deposit is embedded in Waterberg soil is continuing to put Lephalale’s municipal resources under pressure with the municipality being sued for sewage spills and developers being up in arms as there never seems to be enough electricity to cater for the fast pace of development in town.

Municipality recovers R2,5m of stolen money

News: 13 April 2012 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - At least R2,5-million has been recovered of the R9-million that was stolen from the Lephalale municipality in February. This is according to municipal manager, Bob Naidoo, who told Northern News this week that he will leave no stone unturned in his quest to find out how thieves got access to the Municipality’s bank account.

Friday the 13th

News: 13 April 2012 By Cindy Pretorius
Today is Friday the 13th and every Friday the 13th we scare each other with ghost stories, horror movies and the classic Jason vs Freddie movie franchise, but where did it all start. Northern News researched several theories that have been proposed about the birth of the Friday the 13th superstition....

Raad met duur petrol en krag

News: 09 April 2012 By Cindy Pretorius
Met petrol wat van Woensdag af 71c per liter meer kos en Eskom wat op 1 April elektrisiteitstarriewe met 16% verhoog het is dit te wagte dat kospryse dienooreenkomstig sal styg. Boonop word daar nog ‘n verhoging in die petrolprys in Meimaand verwag.

R150m vir Lephalale se paaie

News: 09 April 2012 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - Exxaro and Eskom will spend more than R150-million on upgrades and repairs to Nelson Mandela road as well as tarring the Kuipersbult road on the outskirts of Lephalale. This road project was initiated by Exxaro and Eskom through the Lephalale Development Forum (LDF).

Noodforum reg vir die winter

News: 09 April 2012 By Cindy Pretorius
MOKOPANE- Met die winter net om die draai het Noordelike Nuus dit goed gedink om met die mense agter Mokopane Noordforum te gaan gesels oor hul werk in die gemeenskap en hoe inwoners kan bydra om te help hierdie winter.

Planne vir klein Mikayla

News: 09 April 2012 By Valerie Cilliers
Willie en Janice Pelser van Kunkura Lodge net buite Lephalale was so aangeraak deur klein Mikayla Robbertse wat in Desember deur ‘n Mosambiekse spoegkobra gepik is dat hulle besluit het om vir haar rekonstruksie operasie geld in te samel.

Diere in Onverwacht vergiftig

News: 09 April 2012 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - Verskeie diere is vermoedelik verlede week in Onverwacht vergiftig. Jan Vermaak wat in Springbokstraat woon het aan Noordelike Nuus gesê hy vermoed dat iemand gif oor die muur van sy erf gegooi het om sy honde te vergiftig, maar dat twee van sy katte die gif ingekry het.

Soveel meer as net 'n langnaweek!

News: 09 April 2012 By Valerie Cilliers
“Dis jammer dat Paasfees soms vervlak tot ’n lekker af naweek waarna moeggewerkte mense uitsien. Dis ook jammer dat hasies en sjokolade sinoniem met hierdie tyd van die jaar geraak het. Dit sal wonderlik wees as mense weer die ware boodskap van Paasfees met hulle hele hart sal vier.” So sê Dr. Hennie Hoepfner van Lephalale.

Boere se grondwetlike waarborg bedreig

News: 02 April 2012 By Jasper Raats
Artikel 25 van die Grondwet van Suid-Afrika, maak voorsiening vir markverwante vergoeding waar grond vir openbare doeleindes soos grondhervorming onteien word. Dit is juis hierdie eiendomsklousule wat volgens die ANC heroorweeg moet word omdat die bestaande grondhervormingsbeleid volgens hulle misluk het.

Groen Skerpioene ondersoek Mogol-sandmynery

News: 02 April 2012 By Valerie Cilliers
LEPHALALE – Die departement van omgewingsake se Groen Skerpioene is besig met ’n forensiese audit na Eskom se betrokkenheid by die beweerde onwettige sandmynery uit die Mogolrivier vir bouwerk aan die Medupi-kragstasie by Lephalale.

Afriforum skiet wortel in Potties

News: 02 April 2012 By Cindy Pretorius
MOKOPANE – ‘n Nuwe Afriforum tak is verlede Donderdagaand by die AP Kerk se lapa in Mokopane op die been gebring. Tiaan Esterhuizen, Limpopo organiseerder van Afriforum, het tydens hierdie stigtingsvergadering gesê dat Afriforum dit ten doel het om gemeenskapskwessies aan te spreek en op te los.

Transport networks hamper development

News: 02 April 2012 By Valerie Cilliers
Infrastructure backlogs are a hurdle to forging sustainable development in the province, MEC for roads and transport, Pitsi Moloto, conceded in his budget vote on Tuesday.

Pippie in Mamma se arms

News: 02 April 2012 By Valerie Cilliers
Daar was groot opgewondenheid hierdie week toe dit aan die lig kom dat Anice Barnard van Lephalale, ma van die twee jarige Isabella wat in Desember in ‘n fratsongeluk erg verbrand het, haar vir die eerste keer in drie maande in haar arms kon vashou. Anice vertel hoe Isabella of Pippie soos sy ook genoem word eers kwaai baklei en op haar tande gekners het toe verpleegpersoneel haar van die bed af optel, maar toe sy in haar ma se arms lê en in haar oë kyk het sy amper dadelik rustig aan die slaap geraak. Anice kon haar vir ‘n halfuur vashou en Pippie het elke nou en dan haar ogies oopgemaak, net om seker te maak dat sy nog in Mamma se arms is. Isabella is steeds in die hoësorg eenheid van die Garden City kliniek in Brixton waar sy al verskeie operasies ondergaan het. Anice vertel dat sy voortaan gereeld vir Pippie sal kan vashou.

Squatters demand services...

News: 26 March 2012 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - The informal settlement called Mma Mojela Park situated just outside Lephalale on the Stockpoort road has now grown to house around 2000 people. At a recent community policing forum meeting it was announced that residents have now formally applied for electricity, water and sanitation from the Lephalale Municipality.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube