Searching for "" in "News"

 

Spinnekoppe hou padwerke op...

News: 26 March 2012 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - Die bestuur van GMep (Grootegeluk Medupi expansion project) het by ‘n onlangse raadsvergadering aan raadslede van Lephalale planne onthul om Nelson Mandela-rylaan vanaf Onverwacht tot by die Grootegeluk-myn te verbreed. Bouwerk aan die pad het drie weke gelede begin maar is inderhaas gestaak toe ‘n Medupi-werknemer wat elke dag met sy fiets werk toe ry verskeie bobbejaanspinnekoppe langs die pad gesien het. By nadere ondersoek is gevind dat daar 168 gate is waarin drie verskillende soorte

Einde van die Thobejane-sage

News: 26 March 2012 By Jasper Raats
Opposisieraadslede en verskeie ANC lede van die Mogalakwena Stadsraad het verlede Vrydagmiddag glasies sjampanje geklink nadat daar tydens ‘n spesiale Raadsvergadering besluit is om omstrede hoof van korporatiewe dienste, Henry Thobejane, summier af te dank.

Prostitution blooms as trucks roll into Lephalale

News: 26 March 2012 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - The informal truck stop on Nelson Mandela road across the street from the Lephalale Square, is fast becoming the breeding ground for a social disaster.

Besigheidskamer kies bestuur (Mokopane)

News: 26 March 2012 By Cindy Pretorius
Die Mokopane Besigheidskamer het verlede Donderdagaand sy algemene jaarvergadering gehou. Daar moes gestem word vir sewe nuwe bestuurslede nadat baie lede op die bestuurspan se twee jaar termyne verstryk het. Die sewe wat gekies is, was Pieter de Bruyn, Ford Winnertz, Hillary Knight, Jeanette van der Merwe, Pieter Blignaut, Sanel Honiball en Nadia Human van Rensburg.

Kobra pik bejaarde

News: 18 March 2012 By Valerie Cilliers
‘n Vier en tagtig-jarige toeris van Gauteng is Sondagaand net voor 20h00 by die Bushbuck Rock Valley Lodge omtrent 30km buite Lephalale deur ‘n Mosambiekse spoegkobra gepik.

Nuwe reëls by D’Nyala

News: 18 March 2012 By Marie Hurter
LEPHALALE - Dagbesoekers is steeds baie welkom in D’Nyala Natuurreservaat, aldus media skakeloffisier van die Departement van Omgewingsake en Toerisme, Joshua Kwapa.

Nog R47 000 vir Pippie

News: 18 March 2012 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - Sowat 450 mense het Saterdag se Noodsangfees ten bate van Isabella Kruger (Pippie) by die Boskroeg in Lephalale bygewoon. Net meer as R47 000 is tydens die geleentheid vir die “Pippie se gesiggie” fonds ingesamel.

Sewage system bursting at the seams

News: 18 March 2012 By Cindy Pretorius
An overloaded and leaking sewer system is threatening no less than four rivers in the Mokopane municipal area. Raw sewage is flowing into the Nyl, Dorps, Rooisloot and Mogalakwena rivers.

Nuwe skool betree die 21ste eeu

News: 18 March 2012 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - Vergeet van swaar tasse rondsleep en handboeke wat wegraak. Lewensgeluk Opvoedkundige Hulpsentrum het aan die begin van 2012 sy deure in Lephalale oopgemaak met die doel om leerders hier toe te rus met die nuuste tegnologie wat tans aan skole beskikbaar is.

Swartwater vier Fees!

News: 18 March 2012 By Anlea de Bruin
Verlede Saterdag was dit tyd vir die Swartwater Tassiefees (voorheen bekend as Swartwater Skouspel)! Die dag het afgeskop met kunstenaars wat van vroeg af al begin optree het. Daar was ook verskeie stalletjies, heerlike eetgoed, kindervermaak en kompetisies.

Nog ‘n goue sleutel vir EHS klas van 2009

News: 18 March 2012 By Jasper Raats
Nadat oud-rassie, Andrea Steenekamp verlede jaar as nuwe lid van die Golden Key International Honour Society aanvaar is, het een van haar mede-rassies van 2009 nou die prestasie herhaal by Noordwes Universiteit, Potchefstroom.

Wildsvleis is gesonder...

News: 13 March 2012
Wildsvleis is 'n gesonder opsie vir die van ons wat die gesondheid in ag neem.... Kyk hoe oulik wys ons spotprenttekenaar, Lizani Nysschen.

Daar’s iets in die water...

News: 13 March 2012 By Cindy Pretorius
Noordelike Nuus joernalis, Cindy Pretorius, het Woensdag etlike plekke langs die Nylrivier besoek waar rou riool van die Mogalakwena munisipaliteit in die rivier gestort word. So vier die grootste munisipaliteit in die Waterberg-distrik Nasionale Waterweek. In die foto hierbo wys DA raadslid, Beyers Smit, een van die plekke uit waar riool uitborrel vanwaar dit via vore na die Nyl herlei word. Lees meer hieroor volgende week.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube