Searching for "" in "News"

 

Munisipale verval?

News: 27 January 2012 By Jasper Raats
MOKOPANE – Raadslede aan beide kante van die politieke spektrum is hande-in-die-hare oor die vervalle toestand van paaie, sypaadjies en parke in Mokopane.

Mikayla gaan huis toe!

News: 27 January 2012 By Helena Raats
Mikayla Robbertse (5) maak goeie vordering en is 27 Januarie ontlaan en kan uiteindelik huis toe gaan. Sy is in Desember twee keer deur ‘n Mozambiekse spoegkobra op die hand en elmboog gepik.

Pienk vir Pippie!

News: 27 January 2012 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - Die nuus oor die twee-jarige Isabella (Pippie) Kruger van Lephalale wat op Oujaarsaand erg verbrand het toe ‘n bottel vuuraansteekmiddel naby haar ontplof het, het mense landswyd aan die bid. Ter ondersteuning van klein Pippie het duisende weldoeners onderneem om vandag (Vrydag) pienk te dra.

Mogalakwena mine’s new GM

News: 27 January 2012 By Jasper Raats
James Morotoba, the new general manager (GM) at Mogalakwena Mine, says moving to Limpopo is like a homecoming for him. He was born and schooled in a village 45km North of Polokwane, Botlokwa, affectionately known as Matocks.

New airport for Lephalale on the cards

News: 27 January 2012
LEPHALALE - With an increasing number of tourists visiting the Waterberg and the potential growth of Lephalale as a major economic hub in the province, the provincial department of transport announced that it will conduct a feasibility study to determine whether there is a need for a commercial airport in Lephalale.

Pressure to oust premier

News: 27 January 2012 By Jasper Raats
Despite Limpopo Premier Cassel Mathale’s recent re-election as provincial ANC chairperson, pressure mounts for his removal from the premier’s office. This follows Finance Minister Pravin Pressure to oust Premier Gordhan’s press conference last week were the extent of Limpopo’s financial woes were laid bare.

Verkeersbeamptes word in jaagtog beseer

News: 27 January 2012
LEPHALALE -‘n Provinsiale verkeersvoertuig was Maandagoggend in ‘n jaagtog betrokke toe die motor buite beheer raak en in die muur by die Vaalwater, Thabazimbi kruising by die ingang van die dorp vasgejaag. Twee verkeersbeamptes is met ligte beserings by Ellisras hospitaal opgeneem.

Almal hardloop laat dit klap!

News: 27 January 2012 By Jasper Raats
Laerskool Bosveld Primary se Loerie en Valke spanne het mekaar Dinsdag die stryd aangesê, terwyl Laerskool Krugerpark se Blesbokke, Rooibokke en Springbokke mekaar die stryd op die baan, veld en pawiljoen aangesê het. Van die omgewing se Laerskole ding Saterdag vriendskaplik mee op die atletiekvelde van Laerskool Krugerpark terwyl Hoërskole aan ‘n vriendskaplike byeenkoms by Hoërskool Hans Strijdom gaan deelneem. Hier is 'n paar foto's van atlete, Fotos deur Ockert van der Westhuizen

Paaie raak al hoe vrotter...

News: 20 January 2012 By Jasper Raats
Die verval van paaie in die Bosveld het oor die afgelope paar maande onhoudbaar geraak vir padverbruikers.

Nog operasies vir Mikayla

News: 20 January 2012 By Helena Raats
Die ooreenkoms tussen Joliene en Mikayla se gevalle stem baie ooreen. Beide is in hul bed twee keer deur ‘n Mozambiekse spoegkobra gepik. Beide was binne ‘n halfuur by die hospitaal gewees.

Tiener piekfyn na kobra haar twee keer pik

News: 20 January 2012 By Helena Raats
Blitse optrede het vir Joliene van Dyk (14), ‘n Graad 8-leerling van Hoërskool Frikkie Meyer in Thabazimbi, maande se operasies en terapie gespaar nadat sy in die vroëe oggendure van 9 Januarie twee keer deur ‘n Mozambiekse spoegkobra in haar bed gepik is.

Isabella steeds kritiek

News: 20 January 2012 By Valerie Cilliers
Isabella Kruger of Pippie, soos die twee-jarige dogtertjie bekend is aan haar familie en vriende, veg steeds dapper waar sy sedert die begin van Januarie in die Garden City Hospitaal in Brixton vir derde graadse brandwonde oor 80% van haar lyfie behandel word.

Youngsters talk about crime

News: 20 January 2012 By Alice Mminele
The SAPS have launched the Junior Commissioners Project, an initiative to get youngsters involved in working against crime in communities. The Lephalale police visited Ellisras Hoërskool, Tielelo High School and Phegelelo High School. From these schools, ten learners where chosen to participate in a debate with the topic: “If I was a junior station commander, how would I help solve crime.”

Deur Dik en Dun-toer 'n groot sukses!

News: 20 January 2012 By Valerie Cilliers
“Hierdie toer het ons lewens verander,” vertel Hennie Pepler wat nie uitgepraat kan raak oor die “Deur Dik en Dun met Dolla” Noord Kaap toer nie. Pepler, het saam met Karien van Niekerk, Angie Marais en Stompie Venter, almal van Ellisras, die langpad aangedurf om bejaardes in Zeerust, Vryburg, Kuruman, Upington, Keimoes, Pofadder, Pella, Springbok, Soebatsfontein en Loeriesfontein met musiek te bedien.

Mogol krokodil eis glo lewe

News: 20 January 2012 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - Dit gons onder die Bosveld-gemeenskap oor krokodille in die Mogolrivier nadat ‘n Zimbabwïer Sondagmiddag omstreeks 15h00 deur ‘n krokodil gevang is.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube