Searching for "" in "News"

 

Naidoo appointed as MM

News: 20 January 2012 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - Bob Naidoo (photo) who was initially appointed by the Waterberg Municipality to fill the post of acting Municipal Manager(MM) at the Lephalale Municipality has been permanently appointed as MM by the council at a special council meeting held last Wednesday.

ANC leaders flock to Lephalale - Mathale

News: 20 January 2012 By Valerie Cilliers
Limpopo Premier, Cassel Mathale lamented the fact that national political leaders flocked to towns like Lephalale and Burgersfort to chase business opportunities.

Isabella (2) veg voort na vuur-ongeluk

News: 12 January 2012 By Valerie Cilliers
Ek wens ek kon vir iemand kwaad wees, maar dit was ‘n fratsongeluk .” So beskryf Anice Kruger die tragiese gebeure van Oujaarsaand op hulle plaas, Friesland, net buite Lephalale waar Kruger se twee-jarige dogtertjie, Isabella, derde graadse brandwonde oor 80% van haar ligaampie opgedoen het.

Mikayla: “Ouma, is daar nog ‘n buite?”

News: 12 January 2012 By Helena Raats
“Ouma, is daar nog ‘n buite?” So het Mikayla Robbertse, die vyf-jarige kleutertjie wat op 19 Desember 2011 deur ‘n Mozambiekse spoegkobra gepik is, verlede week gevra nadat sy al verskeie pynlike operasies en veloorplantings ondergaan het.

Slangteengif op plase?

News: 12 January 2012 By Helena Raats
Na Mikayla se geval het baie boere in die Noordelike Nuus se lesersgebied navrae aan die koerant gerig rakende slang teengif en die moontlikheid om dit op plase aan te hou.

'n Vlinderwit Kersfees

News: 12 January 2012 By Marie Hurter
Lephalale - Vir baie mense is die massas wit skoenlappers wat gedurende Desember en Januarie deur die bosveld vlieg net irriterende blertse teen voertuigvoorruite wat drie keer per dag skoongemaak moet word. Maar die swerms het darem gesorg vir ‘n vlinderwit Bosveldkersfees.

EHS matrieks maak opslae

News: 12 January 2012
LEPHALALE - Groot feeste oor suksesvolle uitslae het Woensdagaand 4 Januarie 2012 al begin en is Donderdag by EHS voortgesit toe die wonderlike nuus met mede matrieks en onderwysers gedeel is! Inderdaad het Aristoteles eeue gelede waar gepraat : Die wortels van opvoeding is bitter, maar die vrugte is soet!

ANC’s Limpopo conference ruffles local feathers

News: 12 January 2012 By Jasper Raats
It is going to be a very interesting year politically - not only for South Africa, but also for Limpopo and especially towns like Lephalale and Mokopane were battles are being fought to establish who will call the shots in council chambers in 2012. Those who are loyal to president Jacob Zuma seem a bit more nervous this year as supporters of Premier Cassel Mathale and his political ally, suspended ANC youth league leader Julius Malema, are still celebrating Mathale’s re-election as provincial ANC chairperson at a provincial elective conference held in Polokwane in December last year.

Goeie landboujaar lê voor... - maar TOPS kan wildboere pla

News: 12 January 2012 By Valerie Cilliers
Goeie weerstoestande, relatiewe stabiele en hoë kommoditeitspryse, die stabilisering van wêreldvoedselvraag en ‘n moontlike swakker rand is almal faktore wat daartoe kan bydra dat 2012 ‘n goeie jaar vir boerdery in Suid-Afrika gaan wees.

Kotze vasgetrek

News: 11 January 2012
Johan Kotze (50), die man wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n brutale aanval op sy vervreemde vrou georkestreer het en haar tienerseun koelbloedig doodgeskiet is, is Woensdagoggend in Modimolle in hegtenis geneem.

Vol riviere

News: 02 January 2012 By Jasper Raats
Goeie reën kort voor Kersdag het die Bosveld se riviere sommer lewe gegee. Die Mogol- en die Palalariviere het sterk gevloei.

Los ons wapens - SA Jagters

News: 15 December 2011 By Valerie Cilliers
Die SA Jagters en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) het beswaar gemaak teen ‘n algemene stelling dat wapens in private besit in geweld en intimidasie teen vroue en kinders gebruik word. “Dit is ‘n onbillike veralgemening en blatante versinsel,” het Dr. Herman Els, bestuurder van jag en bewaring by SAJWV gesê.

(Kleiner) mall weer op dreef

News: 15 December 2011 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - Die streekswinkelsentrum wat hierdie jaar in Onverwacht, Lephalale, gebou sou word is na ‘n lang oponthoud weer in die lewe geroep. Henry Bendeman van Uniqon Wonings, een van die aandeelhouers saam met die Moolman Groep en Flanagan & Gerard, het hierdie week aan Noordelike Nuus gesê dat die hoofkontrakteur, Wilson Bayly Holmes, 16 Januarie 2012 op die perseel sal begin. Die winkelsentrum wat op die hoek van Nelson Mandela en Chris Hani-rylaan gebou word se eerste fase sal 13 000m2 wees, aansienlik kleiner as die 32 000m2 ('n R600-miljoen projek) wat aanvanklik beplan is.

Spotprent - Slaggate

News: 15 December 2011 By Jasper Raats
Miskien kan Kersvader help met die slaggate? Dis 'n spesiale wens vir vele motoriste!
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube