Searching for "" in "News"

 

Kuns van PE tot in Potties...

News: 05 December 2011 By Jasper Raats
MOKOPANE - Die Oude Meester Kunsgallereij van Port Elizabeth het verlede Donderdagaand ‘n uitstalling by die stylvolle Kameeldoring Gastehuis in Kameeldoringpark aangebied. Mense van regoor die Bosveld het kom kyk na die werke van ongeveer 30 top SA skilders wat hier uitgestal is. Norman de Villiers van Oude Meester Kunsgallereij vertel dat hy omtrent 40 plaaslike kuntenaars verteenwoordig, maar dat hy werke van omtrent 300 kunstenaars vir kliente kan laat kry op aanvraag. Hier is Carine Janse van Vuuren en Monica Human van Kameeldoring gastehuis saam met De Villiers.

Wielefees sê dankie aan borge

News: 03 December 2011 By Jasper Raats
Die organiseerders van die Brille, Pille en Wielefees het onlangs bymekaar gekom om die hoof borge van die dag te bedank vir hul onbaatsugtige bydraes.

Japsnoetjies konsert betower ouers

News: 03 December 2011 By Valerie Cilliers
Japsnoetjies Kleuterskool se konsert het verlede Vrydag ma’s en pa’s trots laat glimlag. Hulle het omtrent hul oulike danspassies met oorgawe aangedurf. Die kinders het geskitter op ‘n verhoog wat pragtig versier was. Fotos: Liezl Gouws

Groot boere sports by Hardekool

News: 03 December 2011 By Helena Raats
LEPHALALE – Hardekool Akademie het verlede Donderdag ‘n Boeresportdag by die skool aangebied. Al die klassies het deelgeneem in kruiwa-stoot, eierresies en ander gunsteling speletjies. Elke klas het ‘n Tema gekry en het ‘n kreet uitgedink wat hulle op die dag vir die ouers en onderwysers laat hoor het. Daar was die oulikste klein Flintstones, besige bye, seerowers, voorttrekkers, ‘cowboys’ asook ‘n spannetjie meerkatte.

Is there life after Medupi?

News: 25 November 2011 By Valerie Cilliers
In an exclusive interview with Northern News, energy expert Ken Robinson, discusses the major issues causing delays to the the expansion plans in the Bushveld and why the future of SA's power generation plans will have to give serious consideration to the development of more coal-fired power stations. By Valerie Cilliers.

Houses for all - Cassel Mathale

News: 25 November 2011 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - A special Youth Summit organised by the provincial department of Co-operative Governance and Human Settlements was held on Tuesday 22 November at the Mogolklub in Onverwacht to unveil the Human Settlement Vision 2030 plan.

Makro Polokwane maak hart oop

News: 25 November 2011 By Jasper Raats
Makro Polokwane het Maandag gewys hierdie winkel het ‘n oop hand vir die gemeenskappe waarin hy sake doen toe die winkelbestuur aan die welsynsgaste van vyf media organisasies waaronder Noordelike Nuus geskenkbewyse van R5000 ter welwillendheid geskenk het.

Plase nou by sectors ingedeel

News: 25 November 2011
LEPHALALE - Weens personeel verskuiwings binne die Lephalale polisiemag is daar tans nie ’n sektorbestuurder wat oor plase aangestel is nie.

Bielie van 'n luislang!

News: 25 November 2011
LEPHALALE -‘n Luislang van 21.6 kg en net oor die 3.4 meter, het Saterdag naby Oberholzer taxidermie in Ellisras sy verskeining gemaak. Toe Michael Vermaak hoor hoe groot die slang is wat hy moet kom vang het hy besluit om sy vriend Andrich Swart saam te neem. Albei is leerders van Ellisras Hoërskool. Na ‘n gespook en die krag van vier mans, is die slang gevang en na ‘n veilige plek geneem.

R68 billion budgeted for rail

News: 25 November 2011 By Valerie Cilliers
Transnet Freight Rail (TFR) chief executive Siyabonga Gama announced last week that it will set aside more than R68-billion to improve infrastructure over the next three years.

Protesters march to mine

News: 25 November 2011 By Jasper Raats
Members of the Maphela community outside Mokopane on Tuesday marched to the Mogalakwena Platinum mine’s offices in protest against continuous noise, dust and tremours from blasting at the mine. A memorandum listing their grievances was handed to the mine’s managent.

Kommentaar oor die nuwe inligtingswet - Politiek sonder gevolge?

News: 24 November 2011 By Jasper Raats
Noordelike Nuus Redaksionele Kommentaar: Die ANC het Dinsdag gewys dat ons as Suid-Afrikaners nie van hom moet verwag om hoegenaamd anders op te tree as enige van die ander eenparty regerings in Afrika nie. Sonder om te skroom het die regerende party die eerste stap geneem om sy land se mense van hul vryheid van spraak te stroop en ook die reg om te weet hoe hul land deur hul gekose leiers geadministreer – of wanadministreer word.

Marken Primary's leaders and achievers

News: 24 November 2011
Marken Primary’s leaders for 2012 were also announced. Labi Matlou and Phuti Ngoepe are the new head boy and head girl. Phumi Moloto and Bianca Izaakse are the new head boy and head girl for the hostel.

Drilling for iron starts in Marnitz

News: 18 November 2011 By Valerie Cilliers
MARNITZ - Ferrum Crescent Limited, an iron ore project developer with South African assets and a keen interest in the Waterberg, announced this week that it would start drilling on two adjoining farms in the Marnitz area shortly. The company has already spent around R22-million in exploration work on the Moonlight farm, 90 km from Lephalale and about 150km from Mokopane.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube