Searching for "" in "News"

 

Superkids shine at concert

News: 18 November 2011
MOKOPANE – Sunrise Superkids, one of Mokopane’s most prestigious private schools, last presented its annual school concert and Grade R graduation ceremony at the Van van Rensburg hall in Kameeldoringpark.

Rowers buit jaggewere - werkers met hamers geslaan

News: 18 November 2011 By Valerie Cilliers
Drie werkers op ‘n plaas naby Stockpoort is Saterdagaand omstreeks 20h00 deur agt mans oorval en aangerand. Die werkers wat op Kugestwa Safaris woonagtig is, is deur die rowers gedwing om die kluis in die huis oop te sny. Hulle is herhaaldelik met hamers geslaan.

Groot Krugies se totsiens

News: 18 November 2011
Laerskool Krugerpark het verlede week erkenning gegee aan sy Graad 7 leerlinge wat uitsonderlike prestasies hierdie jaar behaal het en ook aan hierdie groep afskeid geneem voor hulle die laerskoolbanke vir die van die hoërskool verruil.

Mystery corpse found in pit

News: 17 November 2011 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - The badly decomposed body of an unidentified male was found in a deep excavated hole in a field next to the Marula Mile development last Wednesday evenin

Marken maak ‘dorp’ skoon

News: 17 November 2011
Betaal die keiser wat hom toekom en gee aan God wat Hom toekom. Matt 22:15. ‘n Preek oor hierdie gedeelte een Sondag in die kerk op Marken het die gemeente tot die besluit laat kom daar geen grense is as jy aan God moet gee wat Hom toekom nie. Hieruit is dat die inisiatief gebore om die rommel in en om Marken op te ruim.

The Long Table against Polio

News: 17 November 2011
MOKOPANE - Businesses and individuals joined the Potgietersrus Rotary Club on 12 November, for the annual Long Table Breakfast at the Crossing Mall in support of the eradication of Polio worldwide. The contribution helped Rotary to raise $200 million to match $355 million in challenge grants received from the Bill & Melinda Gates Foundation. The resulting $555 million will directly support immunization campaigns in developing countries, where polio continues to infect and paralyze children. All proceeds from the breakfast will be in aid of the worldwide Polio Plus Fund, administered by The Rotary Foundation. The organisation wishes to thank all its sponsors who gave so generously and to Simon Sutherland and his staff from the Park Hotel. Northern News would like to apologize for any inconvenience caused by placing the wrong photo next to the wrong article in this week's newspaper.

‘n Kersete vir die 'goues'

News: 17 November 2011 By Valerie Cilliers
Die SAVF Maroela-oord het Maandagmiddag hulle jaarlikse Kersete aangebied. Die oord bedank graag Ellisras Bou en Hardeware se Gert en Anita van Biljon, PPK Ellisras, Mogol Superspar, Johan Pistorius, Nederduitse Hervormde Sisters Verening en die Hervormde Kerk Onverwacht vir hulle volgehoue ondersteuning en bydraes deur die jaar. Noordelike Nuus vra groot onverskoning vir die verkeerde foto wat by die berig geplaas is hierdie week! Drukkersduiwel was baie besig!

Stem vir Mokolodam se vlakvarkroem!

News: 17 November 2011 By Valerie Cilliers
‘n Hengelekspidisie na die Mokolodam kan vir Lephalale inwoner, Jonathan Pretorius, groot pryse in die sak bring met die Kwêla-videokompetisie!

Bossie hoofleiers

News: 14 November 2011 By Valerie Cilliers
Laerskool Bosveld Primary se hoofleiers vir 2012 is by die jaarlikse Prestige Prysuitdeling aangewys, hulle is Mauritz Wilken en Nicola Engelbrecht.

Potties tweekamp atleet vaar goed

News: 14 November 2011
Anel de Vos, ‘n leerling van Hoërskool Piet Potgieter, het onlangs aan die interprovinsiale tweekamp kompetisie by Settlers gaan deelneem waar sy derde in die afdeling vir dogters jonger as 15 geëindig het. Sy neem weer op 19 November aan ‘n tweekamp kompetisie in Polokwane deel en het ook vir die SA kampioenskappe gekwalifiseer wat volgende jaar tussen 4 en 8 April plaasvind.

It's a (wo)man's world...

News: 10 November 2011 By Alice Mminele
Some professions are still viewed as male domains, such as the mine plants operators, maintenance operators, bus drivers and truck drivers. The list is endless. Where most women hesitate to tread, fearless women head straight in.

No march, no Julius...

News: 10 November 2011 By Jasper Raats
This morning sources told us that ANC councillor Jack Maeko went to Witpoort after his meeting with Limpopo Premier, Casel Mathale. He left this meeting yesterday adamant the protest would go ahead as planned. But sources say while he was riling up crowds in Witpoort as part of the night vigil in anticipation of today's action, Mathale arrived there at around 22:30 last night. He reportedly made it clear that the ANC would distance itself from Maeko and the protest if it goes ahead as planned and that Mathale would be arrested and offered no party protection.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube