Searching for "" in "News"

 

R5.5bn financing secured for Boikarabelo mine

News: 15 August 2016 By Press Release

LEPHALALE – It appears to be all systems go for the finalisation of construction on the long-awaited Boikarabelo mine near Lephalale after Resource Generation (Resgen) announced that it had secured a R5.5 billion rand loan last week.

Familie dreig met regsaksie na ongeluk

News: 15 August 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Die familie van Jakkie Lottering (28) is erg ontstoke nadat hy ernstige beserings opgedoen toe die bromponie waarop hy gery op die aand van 29 Julie na bewering deur ‘n insleepdiens voertuig, van ‘n maatskappy buite Mokopane, gestamp is.

Motor theft in Marapong

News: 15 August 2016 By Amanda Basson

MARAPONG – The Lephalale police are appealing to members of the community to be on the lookout for a blue BMW with registration number FF90XC GP that was stolen during the early hours of Tuesday morning.

Sewage overflow cause for concern

News: 15 August 2016 By Martie Le Grange

MOGALAKWENA – Mogalakwena’s sewage treatment plant is overflowing as its pumps have broken down months ago.

Boom stropers gestuit

News: 15 August 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Danksy die onmiddellike optrede van Wyk 31 raadslid, Yolande Coetzee en die hulp van Fauna en Flora en buurtwag lede van die dorp is boom stropers in Fourie straat streng aangespreek en in hul spore gestuit.

Rising against all odds

News: 15 August 2016 By Morakhu Kekae

MAPELA – Lesego Chauke may look different than most 15-year-olds, but she is a brave fighter who have struggled with Chiari malformations (CMs) since birth.

Mesongeluk eis 10-jarige seun

News: 08 August 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE – Die ergste ding wat met ‘n ouer kan gebeur is om ‘n kind aan die dood af te staan en hierdie harde werklikheid het Peet en Ruth Louw getref toe hul seuntjie, Jacques (10), verlede maand dood is nadat hy in ‘n mes vasgehardloop het.

Wat jy moet weet oor belasting

News: 08 August 2016

Dit is belastingseisoen en as mens ‘n paar eenvoudige riglyne volg kan dit minder van ‘n kopseer wees om al die nodige dokumente in te vul en betyds in te handig.

So-called 'chauffeur' arrested for rape

News: 08 August 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE – A man who allegedly abducted a 17-year-old girl in Polokwane before taking her to Ga-Seleka where he allegedly raped her repeatedly was arrested by the Lephalale police on Monday.

Getting through the initiation season

News: 03 August 2016 By NoordNuus reporter

MOKOPANE – Every year, the Limpopo department of health is tasked with ensuring that the annual  initiation school programme does not claim any lives. The programme for for Limpopo started in 17 June and concluded last Monday, 18 July, writes Peter Maluleka and Morakhu Kekae.

Woede na verdagte sterf

News: 28 July 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE - ‘n Vermeende dwelmsmous wat glo vir ‘n geruime tyd deur die polisie gesoek was, is Dinsdagaand dood.​

Pasop vir tydelike werkers

News: 27 July 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE – Tydens ‘n Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) vergadering verlede Donderdag is inwoners daarteen gewaarsku om sommer enigiemand van die straat af te kry om los werkies in en om hul huise te doen.​

Beswaar aangeteken in juwelier se bedrogsaak

News: 27 July 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Die bedrogsaak teen ’n voormalige juwelier wat glo juweliersware van verskeie kliënte geneem het en nooit terugbesorg het nie, het verlede Donderdag vir die tweede keer in die Mokopane streekhof voorgekom.​

Mokopane resident wins R87m

News: 27 July 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – A Mokopane resident has won Ithuba’s biggest lottery jackpot of R87 624 435 last week Friday and finally claimed his prize on Tuesday.

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube