Searching for "" in "News"

 

“No confidence in the Mayor”- ANC councillors

News: 28 October 2011 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - Lephalale might be without its Mayor today (Friday) as a vote of no confidence will be filed against Mayor Johanna Mojela at a special council meeting during the course of the day. At the scheduled council meeting on Tuesday, ANC councillors turned on the Mayor and threatened to take away her office keys and fire her staff.

Ellelange vrag kruip deur dorp

News: 28 October 2011
MOKOPANE – Padgebruikers het Maandag grootoog toegekyk hoe hierdie massiewe padtrein van 150m lank stadig deur die dorp ry op pad na die Medupi kragstasie bouprojek buite Lephalale. Dié string vragmotors met hul enorme vrag is al vir die laaste drie maande op die pad vanaf Richardsbaai se hawe.

Giving an old house a new life

News: 28 October 2011
MOKOPANE - The E.H. Hassim sponsorship programme, Building Your Dream, has just completed a home-makeover project to improve the lives of a Mokopane family in need.

Spotprent - warm weer

News: 28 October 2011 By Jasper Raats
Spotprent - Die kwik het die week tot bykans 50 grade Celsius gestyg. Dinsdag was die gemiddelde temperatuur in Lephalale 44 grade Celsius en een sensor wat in die son gestaan het by Matimba kragstasie het 56 grade Celsius gewys! Ons Facebook bladsy het behoorlik gegons! Deur Lizani Nuysschen

Uitreik na Bosveld Sending

News: 28 October 2011 By Valerie Cilliers
Gemeentelede van Agape gemeentle in Lephalale het onlangs Bosveld Sending naby Vaalwater besoek. David en Lizette Naude wat 42 kinders huisves en versorg is die geleentheid gegee om vir ‘n dag of twee by Waterval Lodge te rus terwyl die kinders ‘n heerlike dag saam met die vrywillegers geniet het. Die dag is deur Lavish events georganiseer en borge is van P-n-P en lede van die gemeenskap ontvang.

‘n Vakansie om te onthou

News: 28 October 2011
Verskeie inwoners en besighede in en rondom Lephalale het hulle harte wyd oopgemaak vir ‘n groep van 10 meisies van die Abraham Kriel kinderhuis in Modimolle. Twee gesinne van die kinders see toe geneem vir die vakansie. Die uitreik is ‘n inisiatief van die N.G gemeente Ellisras-Wes en aangesien huis Matopie die afgelope 10 jaar nie by die see was nie, het kindervriende Ferdi en Debbie Breedt en André en Nelanie Burger aangebied om die kinders see toe te vergesel. Koos en Hannetjie Nel van die N.G. gemeente in Koedoeskop het ook besluit om die lang pad saam met hulle aan te durf.

Piet Pot haal uit en wys!

News: 28 October 2011
Tydens hul onlangse Lourierfunksie is Hoërskool Piet Potgieter se leerlinge beloon vir hul besondere prestasies die afgelope jaar.

Bekers by dosyne vir EHS

News: 28 October 2011
LEPHALALE – Ellisras Hoërskool se lourierfunksie het ‘n nuwe baadjie aan en was verlede Donderdagaand goed ontvang. Slegs die matrieks ontvang van nou af aan die einde van die jaar al hulle toekennings vir sport, kultuur en akademie. Die Graad 8 – 11 leerders ontvang toekennings vir sport en kultuur sodat hulle vierde kwartaalpunte ook in ag geneem kan word vir ‘n bykomende lourierfunksie wat in Januarie 2012 sal plaasvind.

Political melt-down? Mokopane

News: 20 October 2011 By Jasper Raats
MOKOPANE - In an open letter to the media and the Mokopane community, DA executive councilor, Beyers Smit earlier this week shed some light on the Mogalakwena mayor and her close allies in Council’s refusal to adhere to direct instruction from the Provincial government.

Political melt-down? Lephalale

News: 20 October 2011 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - While the town’s infrastructure and services continue to groan under the pressures of the expanding population - politics seems to stand in the way of Lephalale’s search for a Municipal Manager (MM).

Gesin verloor alles in brand

News: 20 October 2011 By Marie Hurter
LEPHALALE - Die tuiste van Mof en Minnie Venter op hul safariplaas Adansonia anderkant die Tafelkoppe, is Maandagmiddag deur ‘n verwoestende brand uitgewis. Daar is nog geen duidelikheid oor hoe die brand ontstaan het nie, maar volgens ooggetuies was die huis binne 15 minute heeltemal afgebrand.

‘Ja vir sensus, Nee vir boereregister’ – Agri SA

News: 20 October 2011 By Valerie Cilliers
Met die afskop van Sensus 2011 heers daar nou verwarring in die landbou as gevolg van ‘n omvattende boereregister-opname wat deur die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye en sekere provinsiale departemente gedoen word en met Sensus 2011 verwar kan word.

Sensuswerkers maklike teikens

News: 20 October 2011 By Valerie Cilliers
Dit wil voorkom of sensuswerkers die afgelope week landwyd deur misdadigers geteiken is. Voorvalle van poging tot verkragting, roof, skietery en aanranding is landswyd glo aangemeld.

Loop van Hoop

News: 20 October 2011 By Jasper Raats
Die Mokopane Loop van Hoop wat Vrydagaand by Hoërskool Piet Potgieter aangebied is was ‘n reuse sukses. Teen die Noordelike Nuus se druktyd Woensdag kon die organiseerders bevestig dat daar reeds R132 000 in Kansa se rekening inbetaal is, maar het daarop gewys dat daar nog groot bedrae is wat inbetaal moes word. Dit sluit die winste van baie van die kosstalletjies in.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube