Searching for "" in "News"

 

In diens van land en omgewing

News: 20 October 2011 By Marie Hurter
Estefan Pieterse, ‘n graad 8 leerder by Ellisras Hoërskool, het reeds Limpopo kleure in Landsdiens en is gedurende Oktober tydens die Nasionale Landsdienskamp, gekies as die Junior Nasionale leier (Gr 8 – 9).

Ma, ek soek 'n ou!

News: 18 October 2011 By Marie Hurter
Lephalale – 11-13 Oktober. Ellisras Hoërskool se musiekblyspel “Ma Ek Soek ‘n Ou” was ‘n wêreldreis op een verhoog. Die produksie, onder leiding van Annelie Wessels en opgevoer deur graad 8 tot 12 leerders, was ‘n spanpoging deur verskeie onderwysers en ouers.

Miljoene gebuit

News: 14 October 2011 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - Meer as R4 miljoen is Maandag in die vroeë oggendure uit Absa Lephalale se kluis gesteel. Daar word vermoed ‘n groep van vier verdagtes het deur die dak toegang tot die bank gekry en die geld uit die kluis verwyder.

More illegal cigarettes found

News: 14 October 2011 By Alice Mminele
A modern stationwagon stacked to the roof with illegal cigarettes was found on a farm outside Lephalale when Molalatau Security responded to a call to its crisis control number on Saturday evening. Earlier that afternoon a farmworker alerted the police that his co-workers saw two suspicious vehicles speeding along a gravel road on a farm about 30km out of Lephalale on the Stockpoort road.

Bosveld vriende...

News: 14 October 2011 By Marie Hurter
Vreemde vriende... Peanut die vlakvarkbeer en Sally die windhond is twee vreemde maatjies wat gereeld die bospaadjies naby die perdekamp verken. Flip Human van Lephalale het die verlore baba vlakvark op 4 Desember naby Medupi gered en grootgemaak. Alhoewel Peanut die huis sy eie gemaak het, loop hy vrylik in die bos rond en gedra hom meestal soos 'n vark, maar soms kom die hond in hom sterk na vore, veral as hy saam met Sally en die ander honde op besoekers afstorm wat by die hek aankom!

Top honours for Matimba

News: 14 October 2011 By Alice Mminele
After three successive years, Matimba power station has again been presented the award for “Best Power Station in SA”. This award is presented after each financial year at the Chairman’s Awards function.

Goue sleutel vir oud-Rassie

News: 14 October 2011 By Marie Hurter
Oudleerling en 2009 se hoofmeisie van Ellisras Hoërskool, Andrea Steenekamp, is die afgelope twee jaar ‘n student by die Universiteit van Pretoria waar sy BChD (Tandheelkunde) studeer. Sy het vroeër hierdie jaar die gesogte Golden Key ontvang en word op 20 Oktober ingehuldig as ‘n nuwe lid van dié organisasie.

Loop vir Hoop

News: 14 October 2011
MOKOPANE – Die Loop van Hoop skop vanaand om 18h00 by Hoërskool Piet Potgieter af. Honderde mense gaan in spanverband deelneem aan hierdie jaarlikse hoogtepunt op die Mokpane kalender.

Voters can change

News: 14 October 2011 By Jasper Raats
MOKOPANE - The DA in Mokopane is ecstatic over its victory in ward 31. Not only does this mean the DA now holds both the business and residential seats in Mokopane Proper, it is also a good show of confidence by voters from RDP extensions 19 and 20 – former ANC strongholds.

Matriekafskeid 2011

News: 11 October 2011
Hoërskool Piet Potgieter en Ellisras Hoërskool Matriekafskeid fotos...

Luiperdman op hok!

News: 11 October 2011
LEPHALALE - As jy verlede Saterdagoggend gaan inkopies doen het by Lephalale Square, kon jy die geleentheid kry om ‘n luiperdman in ‘n vanghok se naam nog verder te plank deur hom met eiers te gooi.

Tornado strikes close to home

News: 11 October 2011
MOKOPANE - The tornado that wreaked havoc in Gauteng on Monday also took its toll in Limpopo when it devastated the village surrounding the Hans Masebe school.

Staat gaar grond op

News: 11 October 2011 By Valerie Cilliers
Van alle grond wat vir grondrestitusie doeleindes deur die Regering aangekoop is, behoort 85,6% nou aan die Staat en slegs 14.4% is op grondeisers se name geregistreer. So lui ‘n verslag wat deur DA woordvoerder, Lindiwe Mazibuko verlede week uitgereik is.

Better service demanded by DA

News: 11 October 2011 By Jasper Raats
MOKOPANE - On Monday Democratic Alliance national spokesperson, Lindiwe Mazibuko, handed over a Memorandum and Petition with about 1 000 signatures to Mogalakwena Municipality. The Memorandum contains a number of community’s grievances over lack of service delivery in Ward 31, extensions 14, 19 and 20

Voetganger gestamp

News: 11 October 2011
LEPHALALE - Rosina Moatse is laat Maandagoggend deur ‘n voertuig in Walter Sisulu Rylaan raakgery. Moatse was besig om die pad oor te steek nadat sy gaan kos koop het by die kafee in die Onverwacht Besigheidsentrum, toe die ongeluk gebeur het.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube