Searching for "" in "News"

 

Deur ‘dik’ en ‘dun’ vir oumense

News: 11 October 2011 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - Al is Karien van Niekerk nou maar net ses maande ‘n Bosvelder, het dié vormalige Laevelder al reeds diep in die harte van baie mense in Lephalale ingekruip. As sangeres en motiveringsspreker het Karien al by verskeie damestees en meer onlangs by KANSA se oggendtee opgetree. Met ‘n verskeidenheid van musiek en selfs ‘n kaberet nommertjie of twee, is dit vir elkeen in die gehoor duidelik dat hierdie vrou op ‘n verhoog hoort.

‘Wettig horinghandel’ – pleit kenner

News: 30 September 2011 By Valerie Cilliers
“Die uitdaging is om te verseker dat ‘n renoster meer werd is as wat sy horing werd is. As ons dit kan regkry het ons die stryd gewen,” so meen Pelham Jones, voorsitter van die Renostervereeniging van Suid-Afrika. Noordelike Nuus het met Jones gesels oor die debat wat tans heers rondom die moontlike wettige verkoop van renosterhoring.

Vroue staan saam teen kanker

News: 30 September 2011 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - As deel van die KANSA Cuppa inisiatief het die Lephalale KANSA- tak Saterdag ‘n damestee aangebied. Met pragtige gedekte tafels en heerlike gebak het die vroue van Lephalale die kans gehad om saam te kuier.

‘Stroper’ platgetrek

News: 30 September 2011
ROOIBERG – ‘n Vermeende renosterstroper is tans onder polisiebewaring in die Polokwane Hospitaal, nadat hy Maandagaand 26 September, deur spoorsnyers gewond is.

Spotprent - gevaarlike wapens

News: 30 September 2011
Die voorgestelde wet op Gevaarlike Wapens wat in die Staatskoerant van 2 September 2011 gepubliseer was beskou enige voorwerp wat gebruik kan word om ‘n persoon te beseer as ‘n gevaarlike wapen. ‘n skroewedraaier of selfs ‘n breinaald (kan iemand se oog uitsteek!) nie besit of gedra mag word nie.

Mokopane se beste braaiers

News: 30 September 2011 By Jasper Raats
By Mokopane Mall se braaikompetisie tydens verlede Saterdag se Nasionale Braaidagvieringe is die dorp se beste braaiers aangewys. Riaan Boshoff het die lekkerste vleis gebraai, Johan Greyvenstein, die lekkerste wors en Phillip Vermeulen is aangewys as die algehele wenner. Hier ontvang hy sy prys van Jacques van Savuti (middel). Regs staan Jacques Swart, bestuurder van Mokopane Mall.

Selfs breinaalde straks onwettig

News: 30 September 2011
Kenners het hierdie week gewaarsku dat die regering se voorgestelde wetgewing oor sogenaamde gevaarlike wapens van byna enigiemand ‘n krimineel gaan maak en byna onmoontlik gaan wees om te polisieer.

Groot aspirasies vir nuwe Hoërskool

News: 23 September 2011 By Valerie Cilliers
LEPHALALE – Ten spyte van "logistieke rompslomp” deur die Departement van Onderwys, sê die nuut-aangestelde hoof van Lephalale Hoërskool, Jasper Louw, is hy baie opgewonde oor die uitdaging wat aan hom gestel is.

Haatspraak of voorspraak?

News: 23 September 2011 By Valerie Cilliers
Nadat Regter Colin Lamont verlede week in die gelykheidshof in Johannesburg beslis het die lied “Dubul iBunu” (Skiet die boer) ís haatspraak, is ‘n hewige debat ontketen.

River of death

News: 23 September 2011
LEPHALALE - Laboratory reports from two independent water tests, taken at different spots along the Zandsloot streambed over a period of two weeks, confirms contamination of the water through effluent running from the Zongesien sewage plant in Marapong.

Skryf nóú in en Loop vir Hoop

News: 23 September 2011
MOKOPANE - Die Loop van Hoop Mokopane se datum kom nou vinnig nader en die opgewondenheid is groot oor hierdie jaarlikse hoogtepunt wat op 14 en 15 Oktober van 18h00 tot 06h00 by Hoërskool Piet Potgieter se sportvelde plaasvind.

New ResGen power station gets green light

News: 23 September 2011 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - Detailed designs for a 40MW power station at Steenbokpan in the Lephalale region are being finalised and its funding has been included in the planned Boikarabelo mine’s capital estimate, energy company Resource Generation (ResGen) announced this week.

Don’t miss Makro’s Grand Opening

News: 21 September 2011 By Valerie Cilliers
POLOKWANE - Residents and business from all over Limpopo and even Zimbabwe are getting ready to take advantage of the new Makro store in Polokwane.

A greener future for mining

News: 21 September 2011
LEPHALALE – A visit to the Grootegeluk mine is exiting at the best of times, even more so if your tour guide is the GM of the Grootegeluk, Medupi expansion project, Joe Meyer.  Northern News journalist, Valerie Cilliers, had the opportunity to view expansions at the mine and found some surprising facts about the mines expansion project commitment to the environment.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube