Raak betrokke en klop misdaad
LEPHALALE – Volgens die Lephalale polisie is huisbrake steeds ‘n groot probleem met ‘n toename van 27,8% in gevalle wat aangemeld is in 2016 teenoor verlede jaar.
LEPHALALE – Volgens die Lephalale polisie is huisbrake steeds ‘n groot probleem met ‘n toename van 27,8% in gevalle wat aangemeld is in 2016 teenoor verlede jaar.
LEPHALALE – Soms slaan die lewe mens ‘n uitklophou en dan is daar baie vrae oor die redes waarom sekere dinge gebeur, maar die Schutte-gesin het besluit dat hul dogter se mediese toestand hulle nie gaan onder kry nie.
MOKOPANE – A new exchange student from France was welcomed and introduced at the Rotary of Potgietersrus’ meeting on Tuesday.
MOKOPANE – Die bedrogsaak teen ’n voormalige juwelier wat glo juweliersware van verskeie kliënte geneem het en nooit terugbesorg het nie, het gister vir die tweede keer in die Mokopane streekhof voorgekom. Die beskuldigde sou na verwagting pleit maar daar is beswaar aangeteken.
MOKOPANE – The very capable Blondie McGlashan will take over the reigns as president of the Potgietersrus Rotary Club for a second time for the 2016/2017 year.
LEPHALALE – Feesgangers wat moeggeloop was by die Bosveldfees kon hierdie jaar vir die eerste keer ‘n bietjie gaan rus vir ‘n heerlike massering met ‘n verskil wat beslis nie vir sissies bedoel is nie.
MAPELA – A house belonging to the parents of one of the suspects who were arrested for the possession of human body parts recently was set on fire over the weekend. Mahwelereng police spokesperson constable Sello Leso says they are investigating a case of arson.
MOKOPANE- ’n Motoris het hom Maandagoggend boeglam geskrik nadat ’n Colt bakkie by die kruising van Totiusstraat en Thabo Mbekirylaan voor sy oë omgeslaan het nadat die bestuurder daarvan beheer oor die bakkie verloor het.
LEPHALALE – Die polisie het Maandagoggend bevestig dat die lyk wat in Mei naby die Deelkraal afdraai net buite Lephalale gevind is wel die vermiste Monique Barnard (19) is.
MOGALAKWENA – Two men from Mokopane were arrested after they were caught in Polokwane with the severed head of an unknown woman wrapped in newspaper on Sunday. The following day (Monday) one of the men allegedly led police to a a bridge in Mapela - the headless body of a woman was found under the bridge.
MOKOPANE – Die koeël wat vir ’n tienerseun (16) bedoel is, het genadiglik sy teiken gemis nadat vier rowers hom en sy ma helder oordag voor die oprit van hul huis in Bezuidenhoutstraat beroof het.
LEPHALALE - Die kroning van Mej Bosveld is elke jaar ‘n groot gebeurtenis en hierdie jaar se spogfunksie met die “Out of Africa”-tema het gesorg vir ‘n stampvol gehoor by die Mogolklub funksiesaal verlede Vrydag.
LEPHALALE – A man, working as a pipefitter at the Medupi power station, died after he fell 63m from the Unit three boiler at the site on Tuesday.
MOKOPANE – Die dorp se inwoners is besig om verantwoordelikheid vir hul dorp te neem en het onlangs saamgewerk om dele van die dorp op te gradeer en parke op te knap.
LEPHALALE – Die ouens van Heritage Protection Group (HPG) rus nie op hul louere nie en het verlede week weer twee verdagtes in Lephalale vasgetrek wat vermoedelik betrokke is by huisbrake in Lephalale en Thabazimbi.