Searching for "" in "News"

 

Ferrum Iron Ore and municipality signs agreement

News: 11 July 2016 By Press Release

LEPHALALE - Ferrum Iron Ore (Pty) (FIO) Limited, which was granted mining rights in Lephalale area in 2012, has signed a memorandum  of agreement with the municipality stating the mining company’s commitment towards local skills development and local SMME development.​

Piepklein en perfek...

News: 04 July 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE – Klein Mar-Leoné Illingworth is verlede maand in die Lephalale Medi Clinic op 32 weke gebore en het minder as ‘n pak suiker geweeg. Sy sterk goed by die huis aan na amper ‘n maand in die hospitaal.​

Kom sit bietjie handjie by, toe?

News: 04 July 2016 By Helena Raats

MOKOPANE – Lede van die Destiny Alive kerk het besluit om saam te werk om vir die kinders van die Mokopane Laerskool ‘n veiliger omgewing te skep. Drie van die skool se kinders is al raak gery in Hooge- en Geysterstraat waar hulle in die middae wag vir ouers en taxi’s om hul huis toe te neem.​

Gerrie ly steeds aan geheueverlies

News: 04 July 2016 By Helena Raats

Wat daardie 48-uur met Gerrie Kachelhoffer (41), ‘n oud-inwoner van Mokopane, gebeur het langs die pad by Chuenespoort, suid van Polokwane, weet niemand nie. Gerrie is uit die Polokwane Medi-Kliniek ontslaan en sterk aan by die huis, maar herken niemand nie.​

Contact numbers for SAPS complaints

News: 04 July 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE – The community policing forum (CPF) held its monthly meeting last Thursday. One of the issues raised was the claim that no feedback is provided by the Lephalale police once a complaint is filed at the police station.​

Vermiste man gevind - ly aan geheueverlies

News: 24 June 2016 By Helena Raats

“Wanneer bring julle my mense?” So het Gerrie Kachelhoffer (41) gevra nadat hy Dinsdagmiddag in die Polokwane Medi-Kliniek se intensiewe eenheid opgeneem is vir kopbeserings.​ Hy ly aan geheueverlies.

Robbers flee with R400k clothing

News: 24 June 2016 By Martie Le Grange

MAHWELERENG – The Edgars store in the Mahwelereng Shopping Centre was robbed of R400 000 worth of clothing by four disguised suspects Thursday (yesterday) morning at about 01:30 says police.​

Gesin beroof terwyl hul slaap

News: 24 June 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE – ‘n Gesin in Boekenhout-straat het verlede naweek ‘n nare ondervinding gehad toe ‘n dief by hul huis ingebreek het en met ‘n klomp waardevolle besittings weggekom het.​

Fraudsters target job seekers

News: 24 June 2016 By Amanda Basson

A large number of desperate job seekers have been targeted by unscrupulous swindlers who promise to get them employment after they paid for medical and related expenses. Most of these scams are targeted at people who wish to be employed at large industries like Eskom, Exxaro and Ivanplats mine in Mokopane.​

No bail for alleged child murderer

News: 24 June 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – The accused man who was arrested for the murder of his ex-girlfriend’s 9-year-old son, Katlego Lesenya, was denied bail in the Mokerong Magistrate’s court on Tuesday. Katlego Lesenya who was a Grade 4 learner at Mokopane Primary School was reported missing in May. His body was found in a shallow river in Marken days thereafter​

 

 

Tronk toe vir 14 jaar

News: 24 June 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Die 25-jarige beskuldigde wat in Maart die oordbestuurder van ’n vakansieoord buite Mookgophong met ’n hamer aangerand en haar motor gesteel het, is verlede week altesaam 14 jaar tronkstraf opgelê.  Motaung is deur regter Gerhard Pretorius in die Mokopane streekhof gevonnis. ​

The pillar of this country

News: 24 June 2016 By Morakhu Kekae

MOKOPANE – The South African Red Cross Society (SARCS) in Mahwelereng celebrated June 16 in honour of students who participated in Soweto uprising in 1976.​

Kom ons plant ‘n Lephalale groentetuin

News: 24 June 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE – Nadia Fourie (33) is ‘n tuisteskepper en ma van twee woelige seuntjies, Henry (13) en Riley (11 maande), maar hierdie  vrou het ‘n groot droom om Lephalale se mense te help met haar groentetuin projek.​

Young woman’s body found

News: 24 June 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – A man has been taken into custody and the police is investigating a murder case after the body of a young woman was found next to the bushes opposite businesses in Simmentaler Street on Monday morning.​

Rising crime rate a concern

News: 24 June 2016 By Martie Le Grange

MOGALKWENA – Police members had their hands full with serious crimes in and around Mogalakwena the past few weeks.​​

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube