Searching for "" in "News"

 

Don’t flush foreign objects down the drain

News: 24 June 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE – The Lephalale municipality is pleading with residents to assist in making sure that foreign objects are not flushed or dumped into the sewage system.​

Man (41) verdwyn spoorloos

News: 21 June 2016 By Helena Raats

Lede van die Heritage Protection Group (HPG) en Spoorsnyers is oppad na Cheunespoort, Seshego, suid van Polokwane, nadat Gerrie Kachelhoffer (41) gistermiddag spoorloos verdwyn het en sy bakkie langs die pad gevind is. Sy sleutel was nog in die bakkie asook sy selfoon, maar van Gerrie self is daar geen teken nie.

Vroeggebore baba lyfie veg voort

News: 21 June 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Die vroeggebore babadogtertjie van Amelia en Shaun Visser wat in die Mokopane Hospitaal behandel word vir hialien membraansiekte gaan dalk binnekort op haar eie kan asemhaal.

Daar is lewe na dwelms

News: 21 June 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE – Monique Germishuizen (33) is ‘n borrelende pragtige vrou met ‘n aansteeklike liefde vir die lewe, maar haar lewensverhaal bevat donker jare van dwelmmisbruik, gesondheidsprobleme en die plasing van haar geliefde dogtertjie in pleegsorg voordat sy uiteindelik haar lewe ten goede verander het.​

Pasop voordat jy net tik!

News: 21 June 2016 By Amanda Basson

Onvanpaste kommentaar op sosiale media is nie ‘n nuutjie nie en dit is maklik om vinnig ‘n boodskap op Facebook, Twitter of Instagram te plaas sonder om mooi na te dink oor die gevolge wat dit dalk kan inhou.
 

Water issue gets attention

News: 21 June 2016 By Press Release

MOGALAKWENA - Water shortages have been an ongoing challenge in several villages in the Mogalakwena area​.

Caring for our community

News: 21 June 2016 By Helena Raats

MOKOPANE – Caring community members gathered opposite the Mokopane Primary School last Saturday to continue with plans to create a safe environment for the children.​

Krisis projek gee dorp ’n hupstoot

News: 21 June 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Die Mokopane Besigheidskamer is van plan om die dorp se spogstatus te herstel deur die oorblywende fondse van die “Mokopane in Krisis” projek aan te wend om speelparke op te knap.​

Vroeggebore baba se dapper stryd

News: 09 June 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – 'n Babadogtertjie wat in die Mokopane Hospitaal behandel word vir hialienmembraansiekte, ’n toestand wat die suurstofgebruik van vroeggebore babas aantas, veg 'n dapper stryd.​

Dorp treur na meningitis sterfte

News: 09 June 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE – Die onlangse dood van een van Laerskool Bosveld Primary se spog-leerders weens meningokokkale meningitis het die dorp geruk en ouers rasend van bekommernis gelaat oor die moontlikheid dat daar nog kinders kan wees wat die siekte opgedoen het.​

Mikayla se vinger moet afgesit word

News: 09 June 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE – Na sowat vier jaar en verskeie operasies het ‘n gewas in Mikayla Robertse (9) se linkerhand genoodsaak dat haar middelvinger geamputeer moet word.​

Kan bamboes Lephalale se ekonomie red?

News: 09 June 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE – Gedurende ‘n raadsvergadering Dinsdagoggend het verteenwoordigers van Eskom ‘n projek aan die Lephalale munisipaliteit voorgelê waarin die bamboes plantjie dalk die antwoord kan wees op die dorp se ekonomiese ontwikkeling wanneer die Medupi projek tot ‘n einde kom.​

Om hoop vir die toekoms te saai

News: 09 June 2016 By Helena Raats

MOKOPANE – Met ‘n splinternuwe Graad in kommunikasie was Imogen van Wyk sowat drie jaar gelede reg om die lewe vierkantig in die oë te kyk. Haar hart het terug na haar tuisdorp toe getrek en dit is haar voorreg om nou hier ‘n verskil in baie jong mense se lewens te maak.​

“Hy weet nie hoe siek hy is nie”

News: 09 June 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE – Ten spyte daarvan dat die kankerlyertjie Nathan Hogan (6) ongelooflike pyn verduur en selfs vir ‘n rukkie nie kon loop nie, glo hy vas dat hy nie ernstig siek is nie, het sy ma, Nolene Hogan, Dinsdagoggend aan Noordelike Nuus vertel.

Help to create a safe area

News: 09 June 2016 By Helena Raats

MOKOPANE – Destiny Alive’s Adopt-a-Spot campaign is aimed at creating a safe environment for the children of Mokopane Primary opposite the school in the block between Thabo Mbeki and Hooge street​

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube