Searching for "" in "News"

 

Wit leeus vergiftig - drie aangekeer

News: 02 June 2016 By Amanda Basson

STOCKPOORT – Drie verdagtes is deur Heritage Protection Group (HPG) vasgetrek nadat die koppe en pote van verskeie leeus wat vermoedelik die afgelope drie weke in Limpopo en Mpumalanga vergiftig is by hulle gevind is. Lesers is met afgryse gevul nadat foto's van die karkasse geplaas is nadat daar twee weke gelede twee wyfie wit leeus op 'n plaas naby Stockpoort gevind is waarvan die koppe en pote afgesny is.

Hou jou kind veilig

News: 02 June 2016 By Helena Raats

BOSVELD - Hierdie week is kinderbeskermingsweek en die polisie waarsku dat daar daagliks een kind elke vyf ure as vermis aangegee word in Suid-Afrika. Wanneer jou kind vermis word moet jy dadelik optree - die eerste uur is die belangrikste, sê Tanya Strydom van SOS Sekuriteit.

Sewage problems continue

News: 02 June 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE – The problems with the sewage system in town is an ongoing concern for the past year. It has been an inconvenience to residents and local businesses alike.​

Missing child found dead

News: 02 June 2016 By Helena Raats

MARKEN – The body of Katlego Lesenya (9), a Grade 4 Mokopane Primary learner, was found in a shallow river on Monday.​

Wees versigtig vir breinvliesontsteking

News: 02 June 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE – Die dorp is in rou gedompel na die skokdood van ‘n laerskool leerder wat met breinvliesontsteking gediagnoseer is en Dinsdag gesterf het.​

Jong dief op heterdaad betrap

News: 27 May 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE – ‘n Inwoner van Albert straat het verlede Donderdagoggend ‘n nare ondervinding gehad toe sy na bewering ‘n tiener seun (14) in haar erf betrap het terwyl hy besig was om deur haar besittings te gaan.​

Station commander reacts to complaints

News: 27 May 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE – Last Thursday's community police forum (CPF) meeting was supposed to focus on the concerns of residents, but turned sour when the Lephalale police station commander accused the CPF of working against the police.​

Huge drug bust at Groblersbrug border post

News: 27 May 2016 By Amanda Basson

GROBLERSBRUG – A Tanzanian man (33) with a Lesotho-passport was arrested with 93 bags of heroin with an estimated value of R93-million as well as R139 900 and $10 000 US dollars when he was apprehended by police on Monday.​

Inwoners neem aksie

News: 27 May 2016 By Helena Raats

MOKOPANE - Alhoewel daar amptelik aangekondig is dat die munisipale staking vir eers verby is, is dit nie die eerste keer wat die munisipale werkers teruggekeer het net om 'n week later weer te staak nie.

Living in Altoostyd will soon be a reality

News: 24 May 2016 By Press Release

LEPHALALE – Services for 2 000 residential units will be installed at the new Joe Slovo Integrated Human Settlement on the old farm, Altoostyd at Lephalale.

Jongman sterk aan na motorongeluk

News: 24 May 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Die bekende sakeman Waltie van der Walt se jongste seun, Eli (24), is in die Polokwane MediClinic se intensiewe sorgeenheid nadat hy 14 Mei in ’n ernstige motorongeluk buite Mookgophong betrokke was. Hy is steeds in die Polokwane MediClinic se intensiewe sorgeenheid. Sy toestand word as stabiel, maar onverander beskryf.

 

 

 

Protest against coal mining in the Waterberg

News: 24 May 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE – Earthlife Africa coordinated a small protest action against coal mining in conjunction with Waterberg Womens Advocacy Forum and Bopanang Bangalano community based organizations at the Medupi intersection with Exxaro last Thursday morning.

Honde gesteel vir gevegte?

News: 24 May 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Groter honde wat uit woonbuurte verdwyn word vermoedelik gesteel vir hondegevegte. Twee mans met ‘n donkiekar het verlede week na bewering ‘n wit bulterriër (varkhond) uit ‘n erf in Rabestraat gesteel.

Kanker eis dapper 'ystervrou'

News: 24 May 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Janet Duvenhage (45), ’n vrou wat as ’n dapper “ystervrou” beskryf word, het Sondagaand haar stryd teen kanker in die Wilgers Hospitaal in Pretoria verloor.

‘Ek is sterk vir Douwtjie,’ sê Sibreena

News: 24 May 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE – Dit is al amper nege maande vandat Sibreena da Costa (26) twee van haar kinders in ‘n brand verloor het. Intussen het die lewe aangegaan en baie dinge het gebeur, maar die seer en gemis lê nog vlak in hierdie jong ma se hart.

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube