Take responsibility for your town
MOKOPANE – Astonished children from Mokopane Primary watched a bulldozer fill and level the old swimming pool on the corner of Geyser- and Hooge Street in early May.
MOKOPANE – Astonished children from Mokopane Primary watched a bulldozer fill and level the old swimming pool on the corner of Geyser- and Hooge Street in early May.
LEPHALALE – Die liggaam van ‘n vrou is verlede Vrydag, 6 Mei, sowat 20km buite Lephalale naby die Deelkraal afdraai op die R510 gevind. Polisie kon nie bevestig of dit die liggaam van die vermiste Monique Barnard (19) is nie.
MOKOPANE - Paul Steyn (29) van die Paul Steyn Stigting in Gordonsbaai loop die land plat met sy kunsbeen sedert Augustus 2015 om geld in te samel vir kunsledemate vir gestremde persone.
LEPHALALE – The Lephalale municipality acknowledged last week that the upgrading of the Lephalale Central Business District (CBD) may be inconvenient to passengers of taxis and the general public, but said that the new developments are aimed at building a vibrant city where trade can flourish.
MAHWELERENG – Newly-elected Mahwelereng Community Policing Forum (CPF) chairperson, Lesiba Matlala, vowed to institute innovative projects to prevent crime in the Mahwelereng policing sectors.
LEPHALALE – The issue of drinking and driving is a growing concern in Lephalale. In almost every community policing forum (CPF) meeting since 2015 the issue of people driving while intoxicated have been a topic of discussion.
LEPHALALE – Hulle is volop te sien in die informele dorpies regoor SA en word dikwels verwar met uitgebasterde honde, maar eintlik is die Africanis-hond een van die oudste rasse in suidelike Afrika en kan die ras se oorsprong met Lephalale verbind word.
MAPELA – Miss Earth 2015 ambassador, Milanie Cilliers, visited the Tjitjila Secondary School in Ga-Matlou village last Wednesday as a Miss Earth ambassador. Cilliers participated in Generation Alive (a Moringa planting project from Destiny Alive under the GOLD (Generations of Leaders Discovered) programme.
LEPHALALE – Dit is vyf weke vandat Monique Barnard (19) in die vroeë oggendure van 7 April uit haar woning in Kameeldoringstraat, Onverwacht, gestap en verdwyn het. Al is daar geen teken van waar sy haarself bevind nie, glo haar ma, Louise Laubser, dat haar kind opgespoor gaan word.
Van stoutigheid kan mens kinders niks leer nie. Jy is tog net eenkeer jonk en elke kinder-avontuur word ‘n herinnering wat jy vir ewig koester, maar vir sommige kinders wat met aandaggebreksindroom (AGS) en aandag-tekort-hiperaktiwiteit-versteuring (ATHV) gediagnoseer is, is dit nie net bloot stoutigheid nie, maar ’n ernstige afwyking wat moontlik met medikasie behandel moet word.
MOKOPANE - Albert Jordaan, die projekbestuurder vir beide Sylvania Platinum se Grass Valley en Volspruit projekte suid van Mokopane sê hy is ‘n wetenskaplike en steur hom nie aan boere se “stories” oor boorgate wat opgedroog het toe Grass Valley se skagte in die 1980’s ontwater is nie.
MOKOPANE - In a council meeting on 5 May it was decided that a taskteam would be put together to make recommendations to the Cooperative Government Minister David van Rooyen with regards to the salary grading issue. DA Councillor Yolande Coetzee says that the various worker unions rejectected the council resolution and the strike will continue.
MOKOPANE - ‘n Gru-ongeluk op die N1 naby die Nyl Plaza tolhek buite Mokopane het verlede Sondag nege mense se lewens geëis.
MOKOPANE – ’n Welbekende inwoner van die dorp is Saterdag in ’n motorongeluk oorlede en sy vrou ernstig beseer op pad terug van ’n heerlike oggend piekniek by Moorddrift net buite die dorp.
Die wit bakkie waarin Tienie en Marietjie Blount - albei in hul sewentigs - gery het, was in ’n botsing met 'n minibus betrokke.
LIMPOPO – Die VF Plus het Dinsdagmiddag hulle nuwe provinsiale kantoor in Mokopane bekendgestel. Marcelle Maritz, VF Plus se hoof organiseerder in Limpopo en VF Plus kandidate het besoekers by hulle bekendstelling verwelkom terwyl daar ’n eet- en drinkdingetjie in die hand gestop is.