Searching for "" in "News"

 

Two bodies found in rivers

News: 11 April 2016 By NoordNuus reporter

BUSHVELD – In two separate incidents, the bodies of two people were found floating in the Palala and Mogalakwena rivers earlier this week.

Srixzone sit hand by vir DBV

News: 11 April 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE – ‘n Plaaslike werknemer het verlede Vrydag gewys waar haar hart sit toe sy namens haar werkgewer ‘n groot  donasie vir die dierebeskermingsvereniging (DBV) kon maak.

Rowers slaan toe

News: 02 April 2016

MOKOPANE - ’n Sekuriteitsbeampte van PJP Sekuriteit is Dinsdag laatmiddag in die voet geskiet toe hy probeer het om vyf gewapende rowers aan te keer voor Nedbank in die Crossing inkopiesentrum.

Huisbrake wek kommer in Lephalale

News: 02 April 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE – Tydens die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) vergadering vroeër die maand is gemeld dat  huisbrake in sekere dele van die dorp toegeneem het in vergelyking met verlede jaar se syfers.

Municipality and strikers meet

News: 02 April 2016 By Helena Raats

MOKOPANE – The senior management of the Mogalakwena Muncipality met with employee representatives on Wednesday in Polokwane in a bid to put an end to the three-week strike action by municipal workers. By Friday, no resolution was in sight and indications are that the strike will continue on Monday, 4 April.

Hamer aanval: Foster kry spesialis behandeling

News: 02 April 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Die 25-jarige man wat verlede week aangedui het dat hy skuld wil beken op die klagte van aanranding nadat hy glo die oordbestuurder van ‘n vakansie oord buite Mookgophong met ‘n hamer aangerand het, se hofsaak in die Mokopane streekhof is uitgestel vir verdere ondersoek.

Snake bite blaimed for boy's death

News: 02 April 2016

SHONGOANE – An 11-year-old boy died after he was allegedly bitten by a snake while swimming with his friends in the Palala river on Sunday.

Beskuldigde in tref-en-trap hofsaak pleit onskuldig

News: 02 April 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Kevin Clerk, wat op sewe aanklagte teregstaan rakende sy beweerde betrokkenheid by ’n tref-en-trap-voorval waarin André van den Bergh (29) in 2014 dood is, het Woensdag onskuldig gepleit in die Mokopane Landdroshof.

Local plant healthy alternative to sugar

News: 02 April 2016 By Amanda Basson

SHONGOANE – A local miracle plant that has been used in traditional medicine for years might hold the answer to producing a healthy natural substitute for sugar.

Verkeersteken frustrasie

News: 31 March 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE – Eers is die padtekens in Peter Mokaba straat met spuitverf bygedam en toe word dit sommer heeltemal uitgeruk deur die booswigte.

Katjie word mamba se kos

News: 31 March 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE – ‘n Swartmamba van sowat 3m lank, het Sondag konsternasie veroorsaak toe dit vier katte gebyt en ‘n klein katjie ingesluk het by ‘n huis in Platkroonstraat.

Dilapidated school may be closed

News: 31 March 2016 By NoordNuus reporter

OVERYSSEL – The conditions of a school situated on a farm in the Overyssel area came under scrutiny last week when the Sowetan reported that two children were bitten by a snake while they were sleeping on the floor in a dilapidated class rooms.

"Don’t burn a clinic to get a clinic"– Ramaphosa

News: 24 March 2016 By Amanda Basson

MARAPONG – Exxaro’s promise to donate a clinic to the department of health was finally realised in a handing-over ceremony where deputy president Cyril Ramaphosa, on Tuesday, urged community members to refrain from using violence in order to get their way.

Geringe beserings na motorongeluk

News: 24 March 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE – Die noodlot was aan Dantus Erasmus (29) se kant toe sy bakkie verlede Sondag met ‘n Fidelity Sekuriteit minibus gebots het en hy slegs geringe beserings opgedoen het.

Gerry shares her TB journey

News: 24 March 2016 By Amanda Basson

MARAPONG – Well-known television presenter and national celebrity, Gerry Rantseli Elsdon, was one of the speakers at a dialogue session with students at Thielelo school about tuberculosis (TB) at an event last Tuesday.

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube