Searching for "" in "News"

 

Hofsaak sloer verder

News: 12 February 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Die beskuldigde in die tref-en-trap-voorval waarin André van den Bergh (29) in 2014 dood is, se hofsaak is verlede Donderdag in die Mokopane Landdroshof na 30 Maart uitgestel.

MEC visits villages

News: 12 February 2016 By Amanda Basson

SELEKA – Member of the Executive Council (MEC) of Health in Limpopo, Phophi Ramathuba, had a full schedule when she visited the Seleka area on Tuesday.

Huge dagga bust

News: 12 February 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE – Five suspects were arrested and dagga plants valued R50 000 confiscated during a police operation last Friday.

New suspect in Mgidi/Fatana murder case

News: 09 February 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – A new suspect in the Mgidi/Fatana murder has been arrested and
appeared in the Mokopane magistrate court last week.

Internet ad leads to stolen motorcycle

News: 09 February 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE - The police is calling on anyone who might have information about a Honda CBR that was stolen in Mokopane through an internet scam last week Friday.

Mariaan groet Lephalale

News: 09 February 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE – Na vyf jaar as inspekteur by die dierebeskermingsvereniging (DBV) in Lephalale het Mariaan Wentzel eindelik besluit om die dorp te verlaat.

Nuwe voorsitter vir Tafelaars

News: 09 February 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Dit was weer ‘n hoogtepunt op die kalender vir Tafelaars van Tafelronde Kameeldoring 92 toe Kobus Klopper in  Januarie die leisels as nuwe voorsitter vir 2016 by uitgaande voorsitter Frans Blignaut oorgeneem het.

Bid vir oplossing

News: 01 February 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – “Elke waterdruppel is in God se hand. Begin bid en raak deel van die oplossing.”

Toegesluit oor optelgoed

News: 01 February 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE – Een van die twee Suid-Afrikaners wat glo in Tanzanië gearresteer is vir besit van een seekoei- en vier krokodil tande is baie verlig om terug op sy plaas net buite Lephalale te wees.
 

Watergeveg nie verby vir Nylboere

News: 01 February 2016 By NoordNuus reporter

MOKOPANE –  Na vier jaar se teenstand blyk dit dat die Nylboere se stryd om hul water te beskerm teen mynbou nog nie verby is nie. Sylvania Platinum, wat beplan om die Volspruit myn in die vloed-vlakte van die Nylrivier op te rig, het aansoek gedoen vir mynregte op die aangrensende perseel van die Grass Valley chroommyn.

Ivanplats reaches out to community

News: 01 February 2016 By Press Release

MOGALAKWENA – Ivanplats launched the recently-refurbished Lesedi Care Centre for orphans and vulnerable children at Kgobudi Village in Mokopane. Ivanplats also handed over new science and computer laboratories to six schools with the aim of creating centres of excellence for learning.

Boost for rural roads

News: 01 February 2016 By Press Release

LEPHALALE – Several villages around Lephalale will receive a much-needed road transformation in the near future resulting from an agreement between Exxaro, Road Agency Limpopo (RAL) and the Lephalale municipality that was signed last Thursday morning.
 

Plakker maak hom weer tuis onder brug

News: 01 February 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – ’n Onwettige plakker het homself weer “tuisgemaak” onder die brug by die industriële gebied in Pretoriusstraat. Dit is blykbaar dieselfde man wat die gemeenskap en wetstoepassers in 2013 die josie in gehad het oor sy plakkery op dieselfde plek.
 

Riool vloei by klub se drumpel

News: 01 February 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Die opsigter van die Potgietersrus Stoeiklub, Manie van Staden sê riool stoot reeds vir langer as ’n week uit ’n mangat reg agter die stoeiklub op.

Kom ons help die kinders

News: 01 February 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE – Twee besighede van Lephalale het besluit om ander besighede in die dorp uit te daag om die kinders van The Fold kinderhuis op die Vaalwaterpad se lewens te verbeter.

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube