Searching for "" in "News"

 

Booswigte loop hul vas

News: 27 November 2015 By Press Release

MOKOPANE - Entabeni Wildreservaat se bestuurspan, tesame met hulle teenstroping eenheid, het vier diewe aangekeer wat skaars broodbome in die reservaat gesteel het.

Nine more arrested

News: 27 November 2015

LEPHALALE – Another nine people were arrested for the riots that took place in Marapong on 7 September.

Grillerige kuiergaste

News: 27 November 2015 By Martie Le Grange

LEPHALALE – Met die warm weer en droogte het talle slange hul sommer in die dorpsgebied en by plaashuise kom tuismaak.

Snake alert

News: 27 November 2015 By Press Release

Snake handler Nick Evans from the KZN Amphibian and Reptile Conservation shared the following article about snakes with his snake handler friend, Pieter Swanepoel from Mokopane. In the article, Evans explains to readers what to do if they should find a snake on their property, why snakes come, how to decrease the chance of them entering the property, and what to do if they encounter a snake.  

BJV sluit op hoë noot af

News: 27 November 2015 By Press Release

MOKOPANE - Die Bosveld Jagters en Wildbewaring Vereniging (BJV) het onlangs sy lede vereer tydens die toekenningsfunksie by Hoërskool Piet Potgieter se saal.

Jan tuisbly se karretjie

News: 27 November 2015 By Martie Le Grange

Alhoewel vakansies sinoniem is met ontspan, is tuisbly-vakansies dalk nie ’n slegte keuse nie. Finansiële beplanners en kenners raai al hoe meer mense aan, dat dié opsie wys is aangesien die finansiële implikasies van ’n vakansie weg van die huis af, mense se stresvlakke kan opjaag.

DA takes Ward 32

News: 27 November 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE -  The Independent Electoral Commission (IEC) reports that the Democratic Alliance (DA) won the only ward contested in  the Limpopo by-election which took place on November 18.

Bly veilig gedurende die feestyd

News: 27 November 2015

MOKOPANE - Andy Goetsch, voorsitter van die Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in Mokopane, bedank die gemeenskap vir hulle samewerking gedurende die afgelope jaar en deel ook ’n paar veiligheid wenke met die gemeenskap.

Groot kommer oor ‘misdaadbos’

News: 27 November 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Ondanks talle pogings om die gemeenskap te beveilig teen die “misdaadbos” in een van die dorp se woongebiede waaroor Noordelike Nuus al verskeie kere verslag gedoen het, is daar deur die munisipaliteit onderneem om voor Kersfees daadwerklik in te gryp.

Nuut aan die stuur by die VLU

News: 27 November 2015 By Martie Le Grange

Die Potgietersrus Vroue Landbou-unie (VLU) het tydens ’n onlangse maandvergadering hulle nuwe bestuurslede bekendgestel.

SOS waarsku teen vermeende kapers

News: 27 November 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Special Operations Solutions (SOS) waarsku motoriste teen vermeende kapers op die Percy Fyfe pad.

Misdaadgolf

News: 20 November 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Gewapende roof, verkragting, ‘n ontvoering en ‘n kaping was alles deel van ‘n vlaag misdaad wat Mokopane in een week getref het. Spoorsnyers, buurt- en plaaswag lede asook die polisie was die afgelope week druk besig om misdadigers wat die area teister, vas te trek.

Skok na jong ma (21) verongeluk

News: 20 November 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE – ‘n Jong ma, Ada Deacon (21), se lewe is Saterdagoggend op dramatiese wyse kortgeknip toe die motor waarin sy en twee vriende gery het, gerol en teen die ou rugbyklub gebou in Fouriestraat tot stilstand gekom het.

Business Chamber plays important role

News: 20 November 2015 By Helena Raats

MOKOPANE - Chairman of the Mokopane Business Chamber, Piet de Bruyn, says he is positive about business' role in the future development of the town.

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube