Road crashes a major concern – MEC intervenes
LIMPOPO - Road crashes in Limpopo have become a serious concern to the department of transport.
LIMPOPO - Road crashes in Limpopo have become a serious concern to the department of transport.
LIMPOPO – Oud Lt.-Kolonel Sakkie Louwrens word beskou as een van Limpopo se baasspeurders en is bekend vir sy goeie werk om menige plaasaanvallers en moordenaars agter tralies te kry. Na 26 jaar in die polisie het hy besluit om die tuig neer te lê en 'n privaat organisasie te stig om ernstige geweldsmisdade in die Waterberg-gebied hok te slaan.
LEPHALALE – ‘n Vrou en haar dogtertjie is Maandag helder oordag by hulle kleinhoewe in Lephalale se Grootfontein area deur rowers oorval.
MOGALAKWENA - In commemorating October as cancer month, Mogala-kwena Mayor, Parks Sebatjane and other delegates visited a local cancer patient at the George Mukhari Hospital in Ga-Rankuwa on Monday.
LEPHALALE – Mineral Resources Minister Mosebenzi Zwane handed over houses built for mineworkers on Thursday.
BELA-BELA – ‘n Gesellige verjaardagpartytjie het die afgelope naweek in ‘n nagmerrie ontaard toe Lindie Bosch-Jansen (35) Sondagoggend in die parkeerarea van Laerskool Warmbad met ‘n mes dood-gesteek is.
LEPHALALE – José da Costa wat brandwonde aan sy voete opgedoen het toe hy probeer het om sy kleinkinders, Katelint (8) en Jayden (1), uit ‘n brandende kamer in hulle huis te red het aan Noordelike Nuus se Amanda Basson sy dank uitgespreek teenoor almal wat hulle bygestaan het tydens die tragedie.
MOKOPANE - Die sekuriteitsmaatskappy, Special Operations Solutions (SOS), het op versoek van bekommerde inwoners van die dorp ingestem om die beboste area op die hoek van Kruger- en Taylorstraat “aan te neem” om so ’n veiliger omgewing te skep.
MOKOPANE – The police busted a 35-year-old Nigerian man last week for possessing drugs with an estimated value of R200 000.
LEPHALALE – Tydens ‘n gemeenskapspolisiëringforum (GPF)-vergadering verlede week is die geraas by Sydney’s Car Wash weer aangespreek.
MOKOPANE - Vrydagaand se ongure weer het nie ondersteu-ners by KANSA se jaarlikse Relay For Life weerhou om hulde aan kankerlyers en oorwinnaars te bring nie.
LEPHALALE – Sector Two welcomed its new sector policing manager, Constable Ketshabile Elias Majadibodu, earlier this month.
LEPHALALE – Sibreena Da Costa, wat haar twee kinders verloor het nadat ‘n brand in die nag by hul huis uitgebreek het, se hartseer het ‘n nuwe wending geneem toe daar verlede week ‘n dispuut ontstaan het oor die toekenning van die fondse wat vir Katelint en Jayden se mediese onkostes ingesamel is.
MOKOPANE – Die 12-jarige leukemia lyer (bloedkanker), Hekkie Grobler het te danke aan sy dapper boetie, Kobus (10), uiteindelik sy groot beenmurgoorplanting agter die rug.
MOKOPANE – Weghol veldbrande het die afgelope naweek regoor die Mokopane distrik gewoed en etlike hektare weiding en bewaringsgrond vernietig.