R100 000 skenking sorg vir hoendervleis oomblikke
MOKOPANE - Trane van dankbaarheid het Dinsdag by Soetdoring woonstelle gevloei toe anonieme sakemanne van die dorp, kruideniersware van nagenoeg R100 000 aan bejaardes geskenk het.
MOKOPANE - Trane van dankbaarheid het Dinsdag by Soetdoring woonstelle gevloei toe anonieme sakemanne van die dorp, kruideniersware van nagenoeg R100 000 aan bejaardes geskenk het.
Aggressive driving is a real threat to the safety of all road users says the police.
LEPHALALE – Temieke Streicher is gekroon as Mej. Bosveld 2015 tydens verlede Vrydagaand se Bosveldbal. Vaughnique van Schalkwyk is as eerste prinses en Cherese Visser as tweede prinses aangewys tydens die glansgeleentheid, waarvan die tema ‘Fire and Ice’ was.
Die burgerregte-organisasie AfriForum en die landbou-unie TLU SA het die week statistieke bekendstel vir plaasmoorde en -aanvalle wat gedurende die eerste helfte van 2015 plaasgevind het en ook nuwe projekte, planne en aksies vir die prioritisering van plaasmoorde aangekondig.
VAALWATER – Eloff Botha van Lephalale sien rooi nadat hy verlede Sondag op ’n verminkte bruin hiëna afgekom het wat waarskynlik vir moetie (muti) doodgemaak is.
MOKOPANE - The deputy minister of corporative governance and traditional affairs (CoGTA), Andries Nel, visited various Community Work Programme (CWP) sites in Thabaleshoba village, in the Mogalakwena Local Municipality last Wednesday.
Feesgangers kan hul regmaak vir verskeie produksies tydens vanjaar se 15de KKKF.
MOKOPANE - The Democratic Alliance (DA) stated that it will be approaching the Limpopo Hawks to investigate Mogalakwena Municipality for the huge amount of taxpayers’ money that is alleged to have gone missing without a trace as reported by Northern News on 3 July, “R5.57m transfer scam.”
Dit is hartseer om te verneem dat 'n toenemende aantal Suid-Afrikaanse kinders nie net diep ongelukkig is nie maar inderdaad met volwaardige depressie worstel. Volgens Samantha Marais, 'n kliniese sielkundige, voel haar jong pasiënte dat die lewe vir hulle te veel geword het en dat alles buite beheer is. Deur Karen van der Berg (Solidariteit)
LEPHALALE – Several residents found themselves without electricity after the Lephalale Municipality suspended accounts in arrears at the end of June.
Dertig jaar gelede het die Bosveldfees-droom begin met ‘n tuisgemaakte verhogie onder ‘n ou Maroelaboom. Spesiale bylae beskikbaar in hierdie week se Noordelike Nuus of klik regs onder op die skakel om deur die elektroniese weergawe te blaai.
MOKOPANE - The Mogalakwena Municipality has opened a case of fraud at the police’s commercial crime unit after it was defrauded of R5.57-million last week.
LEPHALALE – Die lieflike Vaughnique van Schalkwyk, Mej. Bosveld 2015 finalis, het die eienaars van Bosveld Biltong & Braai Vleismark genader vir ’n borgskap ten bate van die Mej. Bosveld liefdadigheids instansie, die Maroela Oord tehuis vir bejaardes.
MOKOPANE - The three suspects in the Charles Mgidi murder case appeared in the Mokopane Magistrate Court on Tuesday only to have the case postponed to 19 August for further investigation and the formulation of the indictment.
MOKOPANE - The Democratic Alliance (DA) has laid a criminal charge last week against the acting municipal manager of the Mogalakwena Municipality last week for deliberately contravening the National Water Act as well as the National Environmental Management Act (NEMA).