Searching for "" in "News"

 

Geweld bring dorp tot stilstand

News: 10 April 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Geweld wat gepaard gaan met die een na die ander moord wat glo verband hou met politiek en onenigheid in die taxi-bedryf, heers reeds vir ’n geruime tyd in Mokopane. Die gevolge hiervan het veral oor die afgelope week ’n direkte impak op ondernemings in die dorp wat hul deure moes sluit uit vrees vir plundering en intimidasie.

Brandslagoffer beur vorentoe

News: 10 April 2015 By Mariska Ehlers

LEPHALALE – Johanko Barnard (21) het in Desember enstige brandwonde opgedoen het toe hy en ‘n vriend aan ‘n voertuig se enjin gewerk het en dié in hulle gesigte ontplof het. Hy het vir maande in die Milpark hospitaal gelê en gekrul van die pyn terwyl hy veloorplantings aan sy regterarm en onder sy linkeroog gekry het.

Nog ‘n bielie van ‘n slang!

News: 10 April 2015 By Mariska Ehlers

LEPHALALE – Henku Janse van Rensburg van Reptile Rescue het onlangs ‘n yslike luislang van so 4m gevang op ‘n hoewe buite Lephalale.

Gunned down

News: 02 April 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Gideon Fatana (56) was gunned down in front of his home last Friday in what looks like the second assassination-like killing the town has seen in less than a year.  In June last year Mogalakwena Residents Association (MRA) chairman Madimetja Piet Pale was also gunned down near his home in Mahwelereng. In both cases, the gunmen shot the victims and sped off.

Weerlig eis seun (18) se lewe

News: 02 April 2015 By Martie Le Grange

MOOKGOPHONG - Christine en Gerhard Hollander van Louis Trichardt is in rou gedompel nadat hulle 18-jarige seun, Johan Gerhard, in die fleur van sy lewe deur weerlig doodgeslaan is. Dié fratsongeluk het verlede Vrydagmiddag op ’n plaas in Mookgophong plaasgevind.
 

Kekana sacked for 'councillors' salaries

News: 02 April 2015 By Press Release

MOKOPANE - The Mogalakwena municipal council this week dismissed municipal manager, William Kekana, on account of 19 charges of misconduct. This follows the conclusion of disciplinary hearings by the municipality last Thursday.

Farm worker of the year 2015

News: 02 April 2015 By Press Release

LEPHALALE - The Lephalale Municipality and Agri Lephalale are once again hosting the Lephalale Farm Worker of the Year competition.

Nog 'n aanval op Vaalwaterpad

News: 02 April 2015 By LiN Nuus

VAALWATER - In nóg ’n geval is nuwe intrekkers in die Vaalwater-omgewing deur gewapende rowers aangeval en beroof.

Inbrekers slaan toe op laerskool

News: 02 April 2015 By Mariska Ehlers

LEPHALALE – Boewe het verlede Saterdag by Laerskool Bosveld Primary in Onverwacht ingebreek en duisende rande se goedere gesteel.

Ma veg terug teen verkragter

News: 27 March 2015 By Mariska Ehlers

LEPHALALE - Die gemeenskap van dié dorp is tot in sy fondamente geskud na die wrede aanval en verkragting van ‘n geliefde 40-jarige inwoner terwyl sy en haar gesin besig was om te verhuis na ‘n plaas nadat hulle vyf jaar in die dorp gewoon het.

www.noordnuus.co.za is ‘n wenner!

News: 27 March 2015 By NoordNuus reporter

Die Noordelike Nuus-span bars behoorlik van trots nadat hulle onlangs weggestap het met die toekenning vir Beste Webwerf tydens die Limpopo Independent Newspapers (LiN Media) se jaarlikse toekenningsgeleentheid wat by Koro Creek-gholflandgoed op Modimolle aangebied is.

Reuse luislang val vrou aan

News: 27 March 2015 By Mariska Ehlers

LEPHALALE - Vir Janet Prinsloo het Saterdagoggend soos enige ander oggend begin, maar min het sy geweet daar lê 'n yslike 4m lange luislang onder haar bed en wag.

Bielie van ’n Egiptiese Kobra!

News: 27 March 2015 By NoordNuus reporter

TOM BURKE – ‘n Yslike Egiptiese Kobra het verlede week sy rieme styfgeloop toe hy by Dian en Minda Geerkens se erf probeer inseil het – die elektriese draad het gekeer dat die bielie die erf inkom. Hier wys Yolande Vos hoe lank die kobra was.

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube