Searching for "" in "News"

 

Talentvolle Strauss-sussies in Simfonia Juventi

News: 27 March 2015 By Adele Essakow

MOKOPANE - Hierdie jaar is daar 99 orkeslede gekies vir Simfonia Juventi. Dit is ‘n groep uitgesoekte Hoërskool musiekstudente regoor die land. Maar hierdie jaar het Charmilé Strauss (12) ‘n tuisskool Graad 7 leerling van Mokopane ‘n plek ‘n jaar vroeg op haar viool los-gespeel!  

Baby’s sudden death queried

News: 27 March 2015 By Mariska Ehlers

MAPELA VILLAGE - Police are investigating the mysterious death of a 9-month-old baby girl who died shortly after she was rushed to a clinic for continuous vomiting.

Nou gaan ons kook!

News: 27 March 2015 By NoordNuus reporter

LEPHALALE - As jy eenmaal ‘n kookklas van die bekende Sjef, Hannetjie Joubert bygewoon het, kyk jy nooit weer dieselfde na kosmaak nie. Skielik word wat eens ‘n dag-na-dag beslommernis was - ‘n avontuur  en ‘n kuns.

Rowers brand los op man by sentrum

News: 27 March 2015 By Martie Le Grange

Twee gewapende rowers het Woensdag-oggend losgebrand op ’n man in die Mokopane Mall se parkeerarea en hom van ’n onbekende kontant bedrag beroof.

Boere maak pad self reg

News: 27 March 2015 By Helena Raats

Die Koedoesrandgemeenskap het self ingespring en die stuk R572-pad tussen Swartwater en Tom Burke, wat in haglike toestand was, self reggemaak.

Ma en kleuter beseer in botsing

News: 27 March 2015 By Mariska Ehlers

MOKOPANE - ‘n Jong moeder van Mokopane en haar 4-jarige kleuter is Maandagoggend beseer toe ‘n vragmotor, na wat verneem word, ‘n rooi verkeerslig verontagsaam en teenaan hulle voertuig gebots het.

Meer navorsing nodig vir myn

News: 19 March 2015 By Jasper Raats

MOKOPANE - Die teorie dat ‘n ondeurdringbare kleilaag die grondwater en die oppervlakwater in die Nyl-vloedvlakte skei word in ‘n verslag deur Dr. Rainier Dennis en sy span van die Noordwes Universiteit se afdeling vir waterstudies en bestuur (CWSM) bevraagteken.

Lephalale verloor 'n geliefde

News: 19 March 2015 By Mariska Ehlers

LEPHALALE - Hardus van Emmenis, oud-polisie kaptein en welbekende inwoner van Lephalale is verlede Dinsdag oorlede in die Meulmed Mediclinic in Pretoria nadat daar komplikasies ingetree het terwyl hy in die Intensiewesorgeenheid opgeneem was.

Dagga seized

News: 19 March 2015

MARAPONG  - Three suspects were arrested on Tuesday after a plantation was discovered in their back-yard in Marapong.

Amper uit R200 000 gekul

News: 19 March 2015

LEPHALALE – ‘n Bekende veearts op Lephalale is byna uit duisende rande verkul deur swendelaars wat besigheidseienaars teiken met hul nuutste skelmstreek.

Municipal 'intervention team' appointed

News: 19 March 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - During a meeting on Wednesday, municipal workers at the Mogalakwena municipality were introduced to an 'intervention team', believed to be appointed by Pravin Gordhan, minister of Cooperative Governance and Traditional Affairs (COGTA) to mediate between the municipality and its employees.

Students accuse TVET College of maladministration

News: 19 March 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - A large number of Waterberg Technical Vocational Education and Training (TVET) College students were arrested earlier this week on charges of public violence while taking part in an illegal strike. They appeared at the Mokerong magistrate court on Tuesday.

Dapper reaksie lede trek verdagte vas

News: 19 March 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Twee gewapende reaksie lede van Strikeforce word as dapper beskryf nadat hulle verlede Saterdag hul lewens op die spel geplaas het. Hulle het op versoek van die polisie, bystand gebied en ’n gewapende man vasgetrek.

Keelvol vir stukkende R572-pad

News: 19 March 2015 By Helena Raats

Na jare se soebat het inwoners in die Swartwater en Tom Burke omgewing besluit dat hulle nie langer vir SANRAL of die regering kan wag om die stuk R572-pad reg te maak nie.

Jongste 'apprentice' blom by die see

News: 19 March 2015 By Mariska Ehlers

LEPHALALE - Die 17-jarige Carre Lee Armstrong van Ellisras Hoërskool het al vele titels verower in die modelwêreld en is tans besig met haar deelname aan die bekende ‘Apprentices of Angelique Gerber’ kompetisie waar sy as die Limpopo ambassadeur aangewys is vir 2014.

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube