Rental market bleeds tenants dry
LEPHALALE - A recent survey by News24 rated Lephalale as the most expensive town to live in South Africa, with the average rent for a three-bedroom house amounting to R15 000 per month.
LEPHALALE - A recent survey by News24 rated Lephalale as the most expensive town to live in South Africa, with the average rent for a three-bedroom house amounting to R15 000 per month.
MOKOPANE - Philip Keet, 'n 39-jarige boer van Mokopane het Sondagmiddag ’n noue ontkoming gehad toe hy deur ’n groep onbekende mans op sy plaas oorval en ontvoer is.
VAALWATER – ‘n Bekende inwoner van Vaalwater en eienaar van Kwalata Wilderness buite dié dorp, Reinhard Heuser (34), is in ‘n stabiele toestand in MediClinic in Bloemfontein nadat hy verlede Woensdag tydens ‘n jagtog naby Bray in die Noordwesdeur ‘n leeumannetjie aangeval is.
MOKOPANE - “Daar is ’n tyd om te kom en ‘n tyd om te gaan,” het Dr. Ferdi Bingle, die welbekende en geliefde veearts van Potgietersrus Dierekliniek verlede week aan Noordelike Nuus gesê. Dr. Bingle lê ná 46 jaar in die veeartseny en na 40 jaar as ‘n Mokopane veearts, uiteindelik die tuig neer om te gaan aftree.
Delivering his annual budget speech on Wednesday finance minister, Nhlnanhla Nene, announced the number of people depending on social grants are estimated to increase from the 16,4 million people recorded in 2014.
Die minister van finansies, Nhlanhla Nene het geen doekies omgedraai oor die noodsaaklikheid om Suid-Afrika se ekonomie weer aan die gang te kry tydens sy begrotingsrede in die parlement Woensdag nie.
MOKOPANE - “Mashemaite is still the mayor,” regional ANC Secretary, Morris Mataboga told Northern News on Wednesday after a week of speculation and media reports that the ANC has recalled Thlalefi Mashemaite as Mogalakwena mayor.
MOKOPANE - Die 37-jarige veedief, Marthinus Groenewald, wat sowat R2-miljoen se vee in Limpopo en Noordwes gesteel het, is Vrydag in die Mokopane Streekhof 80 jaar tronkstraf opgelê.
MOKOPANE - Comanche Spur se fondsinsamelingsinisiatief ten bate van die Percy Fyfe Dierebeskermingsvereniging (DBV) het vrugte afgewerp.
LEPHALALE - Individue wat names die Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF)
optree, maar nie lede van die GPF is nie, veroorsaak groot verwarring in die Lephalale omgewing. Dit was een van die bekommernisse tydens verlede Donderdag se maandelikse GPF vergadering.
Tydens die vergadering het dit aan die lig gekom dat individue wat nie lede van die GPF is nie,
MOKOPANE - Dis die 15de Kierieklapper Kunstefees (KKKF)! Die jaar is dit ‘n kuier fees vir oud en jonk! Die KKKF komitee beplan hierdie jaar ‘n nog groter en beter fees!
LEPHALALE – Hierdie jaar het die bekende kankerlyertjie, Nathan Hogan (5) graad R toe gegaan soos ‘n gewone kind, vertel sy ma, Nolene Hogan.
The key objective in introducing a critical higher education and training (HEAIDS) programme into the TVET college sector is to ensure we have healthy citizens, which will see a rise in the return on investment and improve our economy, says deputy minister of higher education and training, Mduduzi Manana.
MOKOPANE - Die verhoor van Martinus Groenewald, wat saam met drie ander mans daarvan beskuldig word dat hulle vragte beeste in Limpopo en Noordwes gesteel het, het Maandag in die Mokopane Streekshof ’n nuwe wending geneem toe Groenewald op sekere van die aanklagtes skuldig gepleit het.
LIMPOPO - Several arrests have been made by the police in Limpopo, resulting in no less than 14 suspects taken into custody for crimes relating to rhino poaching in February. Vigilant farmers and farm workers who keep an eye out for strange vehicles as well as unfamiliar tracks led to police curbing rhino poaching on farms in Limpopo.