Searching for "" in "News"

 

Ivanplats responds to MRA accusations

News: 20 February 2015 By Helena Raats

MOKOPANE - About 100 people marched through the streets of Mokopane last week in protest against the business practices of the new Platreef mine outside town.

Mogalakwena issues to be resolved imminently

News: 20 February 2015 By Martie Le Grange

In his review of the state of the nation address (SONA) on Tuesday, the minister of Cooperative Governance and Traditional Affairs, Pravin Gordhan, said in service delivery in the Mogalakwena Municipality was to receive urgent attention within 48 hours (from the time of the speech).

Is a Cholera outbreak looming?

News: 20 February 2015

MOKOPANE - Community members residing next to the Nyl River have raised their concern and say their health is at risk after the DA has recently announced that the river is being polluted by a dysfunctional sewage system at Modimolle Municipality.

TVET students wreck havoc

News: 20 February 2015 By Mariska Ehlers

LEPHALALE - Students at the Lephalale TVET College continued their strike action on Wednesday when about 150 students locked themselves inside the college premises where they committed acts of arson.

Karstoeltjies word wet

News: 20 February 2015

Van April af sal ouers volgens wet verplig word om alle kinders jonger as drie jaar in karstoeltjie vas te gordel.

Arsonists target library building

News: 20 February 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Police are investigating a case of attempted arson after the public library in Van Riebeeck street was doused with fuel in what looked like a deliberate attempt at sabotage.

New library for Shongoane

News: 20 February 2015 By Press Release

SHONGOANE - The Department of Sport, Art and Culture opened a new library in Shongoane last Thursday.

Chances of national blackout is highly unlikely

News: 20 February 2015 By NoordNuus reporter

During the Master Builders Association (MBA) North's recent AGM, Nedbank economist Isaac Matshego said that the SA's escalating electricity tariffs, energy insecurity and the threat of blackouts are amonth the main factors restricting growth in the economy.

Jeug deel liefde uit op Valentynsdag

News: 20 February 2015 By Mariska Ehlers

LEPHALALE - Die Hervormde Kerk se jeug het verlede Saterdag die Diere Beskermings Vereniging (DBV) besoek en omdat dit Valentynsdag was het hulle vir elke hond en kat ‘n handgemaakte speelding gemaak terwyl hulle daar was.

Sprekende voorbeeld van God se genade

News: 20 February 2015 By Mariska Ehlers

LEPHALALE – Dit was ’n dag nes enige ander; toe Wilhelm Sparks se lewe agt jaar gelede onherroeplik verander is. Hy het in Desember 2006 vir sy pa se bakkie nuwe bande gaan opsit en oppad terug het hy in Nelson Mandela rylaan by ’n verkeerslig stilgehou en gewag vir die groen lig.

Oudste Cheetah speler in ons midde

News: 20 February 2015 By Fransa de Beer

LEPHALALE – Oud van jare, maar jonk van gees… op 89 is Oom Bekker Pelser van Lephalale die oudste lewende lid van die Cheetahs volgens die rugbyunie se Facebook-blad. Dit beteken Sarel Bekker Pelser is die oudste lewende Vrystaat rugbyspeler. Hy is op 14 November 1925 gebore en het tussen 1952 en 1954 vir die Vrystaat gespeel.

Rotary trekking sorg weer vir behoeftiges

News: 20 February 2015 By NoordNuus reporter

Danksy die Potgietersrus Rotary Klub, die gemeenskap, Hoërskool Piet Potgieter (HPP) en verskeie borge, is Wimpie en Erika van Dyk van Mokopane as die gelukkige paartjie van die Rotariërs se jaarlikse “Spoilt Rotten” trekking gekies.

Bossies se atlete lewer puik prestasies

News: 20 February 2015 By NoordNuus reporter

LEPHALALE - Laerskool Bosveld Primary se atlete het baie verbeter op hul prestasies van verlede jaar tydens die Streeksbyeenkoms wat verlede Vrydag by Lord Milner Primary op Settlers aangebied is.

Boere boos oor mynplanne

News: 13 February 2015 By Jasper Raats

“Ek het nog nooit soveel teenstand teen enige beoogde myn tydens ‘n openbare deelname proses beleef nie,” het Albert Jordaan wat aan die hoof staan van Sylvania Platinum se beoogde Volspruit myn in die Nyl vloedvlakte Dinsdag gesê.

Mogalakwena inwoners se geduld is op

News: 13 February 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Rolspelers in die Mogalakwena Munisipaliteit, veral werkers wat meen hulle word direk geraak deur die onenigheid wat sedert November verlede jaar heers, sê hulle geduld word beproef.

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube