Searching for "" in "News"

 

Student protests turn violent

News: 13 February 2015 By Mariska Ehlers

LEPHALALE - Students of the Lephalale TVET College disrupted traffic flow in Nelson Mandela road by throwing stones at oncoming traffic and emptied dustbins into the street on Tuesday afternoon.

Mine to blame, says community

News: 13 February 2015 By Martie Le Grange

The Mogalakwena Residents Association (MRA) along with other community associations as well as the South African National Civic Organisation (SANCO) held a peaceful march to hand over a memorandum to Platreef Resources on Wednesday.

Padfout – Staat skuldig in Lauwrens saak

News: 13 February 2015 By NoordNuus reporter

Armand (40) en Marietjie Lauwrens (39) van Lephalale is in Desember 2008 dood toe hulle motor teen ‘n aankomende bakkie op die R518-teerpad by ’n sementburg sowat 25km buite Mokopane gebots het.

What the load shedding stages mean

News: 13 February 2015 By NoordNuus reporter

By now loadshedding has managed to disrupt our daily routines, impact on profitability and generally cause confusion on a daily basis as to whether it will happen or not. The Northern News team is inundated with daily enquiries as to when and if loadshedding will occur.

Messteek in ruil vir beursie

News: 13 February 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - “Ons het geen vryheid meer in ons land nie. Mens kan nie eers meer alleen loop nie,” het Charmaine Kempen op haar Facbook-blad gesê nadat haar seun, JJ Kempen (18), Saterdag deur twee mans in Kameeldoringpark aangeval is.

Dreigemente ‘n geldmaak foefie

News: 13 February 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Vreesaanjaende selfoon dreigboodskappe vanaf ’n onbekende nommer wat die ontvanger daarvan op sy of haar naam noem en ’n som geld eis, doen rondte in Mokopane en saai vrees.
 

Pippie kuier by Johanko

News: 13 February 2015 By Helena Raats

LEPHALALE - Brandslagoffertjie Pippie en haar pa, Arno Kruger, het onlangs ’n draai gaan maak by Johanko Barnard. Johanko is weer terug by die huis in Lephalale nadat hy ernstige brandwonde opgedoen het toe ’n motor waaraan hy en ’n vriend gewerk het ontplof het.

Green Lephalale shines

News: 13 February 2015

Lephalale Local  Municipality (LLM) was recently announced as the runner up in the provincial leg of the Department of Environmental Affairs' Greenest Municipality competition.

Four suspected poachers arrested

News: 13 February 2015 By NoordNuus reporter

LEPHALALE - Police tracked four suspected rhino poachers for two days before stopping them in their tracks and arresting them on a game farm in the Lephalale area.

Gebruik beheerliggaamverkiesing om verskil te maak, sê FEDSAS

News: 13 February 2015

Skoolbeheerliggaamverkiesings begin op 1 Maart landwyd. Dié verkiesings vind elke drie jaar plaas en is naas die nasionale, provinsiale en munisipale verkiesings die grootste verkiesing van openbare verteenwoordigers in Suid-Afrika.

Verdagte aktiwiteite?

News: 13 February 2015 By Mariska Ehlers

LEPHALALE - Inwoners van Groenkloofsingel in Onverwacht het die polisie gevra om ondersoek in te stel na verdagte aktiwiteite by ’n huis in die straat.

12de Jaarlikse KANSA Shavathon

News: 13 February 2015

Die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) het 12 jaar gelede hul eerste KANSA Shavathon aangebied en vanjaar in 2015 is die geleentheid gewilder as ooit tevore - met mans, vrouens, kinders, versorgers, kankeroorwinnaars en mense wie se lewens persoonlik deur kanker geraak is, wat hande vat en die landswye KANSA Shavathons ondersteun – elkeen vir sy of haar eie rede.

Elco Steel Express now also in Mokopane

News: 13 February 2015 By Martie Le Grange

“We aim to keep our prices as low as possible and our service levels as high as possible.”
Elco Steel Express, a well-known and respected South African family-run business is one of Gauteng’s largest private steel companies has now also opened a branch in Mokopane.

Die gesig agter die Lephalale DBV

News: 13 February 2015 By Mariska Ehlers

LEPHALALE - Om met diere te werk is baie mense se droom, maar om elke dag by die Diere Beskermingsvereniging (DBV) te werk is besonders lonend al is daar soms hartseer betrokke. Die Lephalale DBV inspekteur, Mariaan Wentzel, is positief oor die organisasie se vooruitsigte en hoop om haar droom by die plaaslike tak te uitleef.

Dapper tuisteskepper takel dief

News: 06 February 2015

MOKOPANE - “Ek het geweier om toe te laat dat ’n arrogante dief sommer-so wegkom met my kind se goed!”

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube