Searching for "" in "News"

 

Four suspects arrested for hijacking and murder case

News: 06 February 2015 By NoordNuus reporter

LEPHALALE – Four suspects has been arrested in connection with the alleged hijacking and murder of Tsepo Majadibodu from Seleka, whose body was found next to the road near the D’Nyala game reserve outside Lephalale in October 2014.

Attackers target politician

News: 06 February 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE – A case of assault has been opened at the Mahwelereng Police Station after a DA councilor of the Mogalakwena Municipality was attacked by five unknown assailants in Mahwelereng on Saturday.
 

Gordhan aims restore municipality

News: 06 February 2015 By Martie Le Grange

The minister of co-operative governance and traditional affairs (COGHSTA), Pravin Gordhan visited the Mogalakwena Municipality on Wednesday to address an angry community and meet with council.

Dapper vroue van die Boervrou Liga

News: 06 February 2015 By Mariska Ehlers

LEPHALALE - Vroue in Lephalale kan nou aansluit by die Boervrou Liga, 'n organisasie wat op die been gebring is om landelike vroue te leer om hulself te verdedig.

'Rioters are not part of us' - says ANC man

News: 29 January 2015 By NoordNuus reporter

MOKOPANE - Mahwelereng was a tinder box on Sunday as heavily armed police fired shots at crowds in an attempt to prevent members of the Mogalakwena Residents Association (MRA) from gathering for a meeting at the Piet Pale Sports Stadium in this Mokopane township.

Malaria bron van kommer in Lephalale

News: 29 January 2015 By Mariska Ehlers

LEPHALALE - Die twee malaria-verwante sterfte gevalle in Lephalale oor die Desember vakansie het weer vrae laat ontstaan oor die Malaria status van Lephalale.

Naseerah’s killer sentenced to 18 years in prison

News: 29 January 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Solly Maïle (21) of Mokopane was sentenced to 18 years in prison after being found guilty on a charge of murder and theft of a 23-year-old victim in January 2014. His victim, Naseerah Ismail, was stabbed to death in her home in Bezuidenhoutstreet.

Rowers dra glo Polisie uniform

News: 29 January 2015 By Mariska Ehlers

LEPHALALE - Die inwoner van ‘n huis in Krulblaarstraat in Onverwacht, Lephalale, is Maandag saam met haar tuinwerkers en bediende deur drie mans geklee in polisie baadjies oorval en beroof

Oud inwoner sterf in tragiese ongeluk

News: 29 January 2015

Claudi Le Roux, ’n oud-inwoner van Mokopane en ook ’n dominee van Pretoria is verlede Vrydag, twee dae na haar 27ste verjaardag in ’n frats-ongeluk dood. Dié jong vrou is op die Moloto pad in haar motor deur ’n stuk skrootyster wat van ’n vragmotor geval het, getref.

Ouetehuis vier halwe dekade

News: 29 January 2015 By Martie Le Grange

Op die Piet Potgieter Monument ouetehuis in Mokopane se verjaardagkoek pryk daar vanjaar ’n volle 50 kersies waarop hulle voorwaar trots is.

‘Don't lose hope’ - Maimane

News: 22 January 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - “Don’t lose hope, we are better than them,” Mmusi Maimane, the parliamentary leader of the Democratic Alliance (DA) told the Mokopane community at the Service Centre for the Elderly on Tuesday.

Adri sterk aan na beroerte

News: 22 January 2015 By Martie Le Grange

’n Geliefde besigheidseienaar in Mokopane, Adri Potgieter, sterk tuis aan nadat sy verlede week ‘n beroerte gehad het.

Angelique se been in gedrang

News: 22 January 2015 By Martie Le Grange

Angelique van der Merwe, ‘n ‘karwag’ van Lephalale wat in Desember beseer is toe ’n motor haar raakgery het in die parkeerarea waar sy werk, het dié week 'n operasie ondergaan om haar been te probeer red.

Shock over young girls giving birth

News: 22 January 2015 By Press Release

Recent Health System’s Trust’s 2013/14 District Health Barometer has revealed that not only does Limpopo has the fifth highest teenage pregnancy rates, more disturbingly, 7.9% of children are born to young school-going girls.

Kotze se vermeende moordenaar in hof

News: 22 January 2015

LEPHALALE - Phillip Kgoantha (22) wat aangekla is vir die moord op die bejaarde Susan Kotze op die plaas, Sumadi, buite Lephalale, se borgaansoek is Maandag uitgestel tot 2 Februarie wanneer hy weer in die Lephalale landdroshof sal verskyn.

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube