Searching for "" in "News"

 

Kommer oor plaasaanvalle en -moorde statistiek

News: 22 January 2015 By Press Release

Die burgerregte-organisasie AfriForum en die landbou-unie TLU SA het die statistieke vir plaasaanvalle en plaasmoorde wat gedurende 2014 plaasgevind het vandag tydens ’n gesamentlike mediakonferensie in Centurion bekendgemaak.

Het jy al ‘n engel gesien?

News: 22 January 2015 By Mariska Ehlers

LEPHALALE - Vier jaar gelede het Berta Verster van Lephalale die behoefte aan ‘n instansie wat minderbevoorregte mense vir kort tydperke kan bystaan geïdentifiseer.

Johanko is almal se held

News: 22 January 2015 By Mariska Ehlers

Johanko Barnard is al ‘n huishoudelike naam in Lephalale. Hy was die afgelope jaar gereeld in die nuus, eers vir die dapper manier waarop hy twee gewapende rooftogte gefnuik het en toe meer onlangs vir die fratsongeluk waarin hy erge brandwonde opgedoen het.

Comanche Spur lends a helping hand to SPCA

News: 22 January 2015

Thanks to the initiative of Marietjie Venter, manager of the Comanche Spur in Mokopane, the SPCA will soon be relieved from some financial strain as she decided to involve the famous family restaurant to raise funds for the association. The Comanche Spur will be starting their very first project (shadow shifts) on 28 January. The SPCA will benefit from ten percent proceeds of all sales between 17:00 and 20:00 for the following three months.

New educators at Carpe Diem

News: 22 January 2015 By NoordNuus reporter

Carpe Diem Christian School in Mokopane welcomes its eight new educators who will be teaching various grades this year.

Helpende Hand sê dankie

News: 22 January 2015 By NoordNuus reporter

Mokopane het baie behoeftige gesinne, maar net soveel engele, skryf Hendriette Williams van Helpende Hand in Mokopane

Tafelaars het groot planne

News: 22 January 2015 By NoordNuus reporter

MOKOPANE - Tafelronde Kameeldoring’ 92 se nuwe voorsitter, Frans Blignaut, het tydens sy onlangse inhuldiging as voorsitter gesê hy het groot planne vir die jaar en hoop om meer betrokke te raak by projekte om behoeftige mense by te staan.

Grootvoete kom kuier

News: 17 January 2015 By Jasper Raats

Boere en natuurbewaarders het teen Woensdagmiddag asem opgehou dat die twee olifantbulle wat verlede Vrydag vanaf Botswana oor private plase en reservate tot by Lephalale gestap het terug sou keer na waar hulle vandaankom.

Armed robbers target Mokopane CBD

News: 17 January 2015 By Martie Le Grange

A Polokwane police task team has been established to investigate an armed robbery that occurred in the central business district (CBD) of Mokopane last Friday morning. 

Moordverdagte vasgetrek

News: 17 January 2015

LEPHALALE – Polisie het Phillip Kgoantha (22) gearresteer in verband met die moord op Susan Kotze op die plaas Sumadi in die Kuipersbult-omgewing verlede Dinsdag.

Community takes law into own hands

News: 17 January 2015 By Itumeleng Lekganyane

A 46-year-old man, accused of cattle theft, was beaten to death by Maroteng village community members and his co-accused badly injured after apparently trying to steal a herd of cattle.

Kop-af steenbok karkas ontstel

News: 17 January 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - ‘n Steenbok karkas sonder ‘n kop is Dinsdagoggend in die Mokopane biblioteek se parkeerterrein gevind.

Man verdrink na hy van rotse spring

News: 17 January 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Livette Rambau Maudla (22) het Sondag by Tibani Lodge naby Mokopane verdrink toe hy en twee vriende in ’n dam by die oord wou swem.

Ongeluk eis bekende in Lephalale

News: 17 January 2015 By Mariska Ehlers

LEPHALALE - ‘n Geliefde inwoner van Lephalale, Hennie Henderson (64), is dood in ‘n motorongeluk twee dae voor Kersfees

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube