Mokopane Business Chamber reponds to the situation at the Mogalakwena Municipality
In a press release, the Mokopane Business Chamber raises their concern about the current status at the Mogalakwena Municipality.
In a press release, the Mokopane Business Chamber raises their concern about the current status at the Mogalakwena Municipality.
Die moord van Susan Kotze (76) het die gemeenskap van Lephalale geruk. Kotze se lyk is Dinsdag in haar huis op die plaas Sumadi in die Kuipersbult-omgewing gevind nadat sy vroeër nie haar veiligheidsradio geantwoord het nie. 'n 22-jarige man verskyn vandag (Maandag) in die hof in Lephalale nadat hy Vrydag in Northam opgespoor en gearresteer is.
In a sting operation, Police set up a trap on a farm near Bulgerivier to apprehend four rhino poaching suspects.
“Skiet haar,” het een van Mogalakwena munisipaliteit se eertydse raadslede, Sam Montane, polisielede aangehits toe hulle die munisipaliteit se korporatiewe dienste bestuurder, Irene de Villiers, Dinsdag van die munisipale perseel verjaag.
Bobbejane in die Bosveld is glad nie ’n seldsame gesig nie, maar ‘n reuse bobbejaanmannetjie in jou agtererf in die dorp is ’n heel ander storie...
Johanko Barnard, wat vroeg in Desember ernstige brandwonde opgedoen het toe die petrolpyp van die minibus waaraan hy en ’n vriend gewerk het, gebars het en aan die brand geraak het, het Dinsdag sy 21ste verjaardag in die hospitaal deurgebring.
Die burgerregte-organisasie, AfriForum, het ‘n 24-uurkrisislyn bekend gestel, waar die organisasie se meer as 117 000 lede en hulle gesinne misdade en ander noodgevalle telefonies kan aanmeld en dringende hulp kan vra.
Die voorkoms van bosluisoorgedraagde siektes is die afgelope tyd in groot getalle aangemeld, het dr. Faffa Malan, bestuurder van RuVASA, die Herkouer Veterinêre Vereniging van Suid-Afrika onlangs aan die tydskrif Landbouweekblad gesê.
Die 16-jarige Tiaan Geldenhuys, 'n leerder van Ellisras Hoërskool, wat onlangs ‘n beroerte op die rugbyveld tydens 'n toer in Nederland gekry het is terug in SA en sterk goed aan.
’n Man wat daarvan verdink word dat hy renosterstropers van advies dien oor plase met renosters is verlede week in hegtenis geneem.
The body of a woman, suspected to be in her early thirties, has been found with multiple stab wounds and her stomach cut open near Hospitaal View in Mahwelereng.
Marcelle Maritz, ’n bekende gesig in Mokopane veral vir haar aktiwiteite as Mogalakwena raadslid, is onlangs aangestel as die Percy Fyfe Dierebeskermingsvereniging (DBV) se nuwe bestuurder.
The fight for control of the Mogalakwena Municipality continues as police today (6 Jan) brought in water cannons and rubber bullets to disperse crowds while forcibly removing workers and officials from the property.
LEPHALALE - Dit is daardie tyd van die jaar dat die Kruger-gesin van Lephalale hulle asems begin ophou. Want sien, Oujaarsaand kruip stadig maar seker nader. ‘n Dag op die kalender wat hulle eerder wil vergeet, selfs uitvee as hulle kon. Daar sal nie op 31 Desember vuurwerke, sjampanje of ‘n groot partytjie by die Krugers se huis wees nie. Dis nie ‘n dag wat hulle sommer wil vier nie, want saam met Oujaarsaand kom traumatiese herinneringe wat moeilik stil gemaak word.
Een van Ellisras Hoërskool (EHS) se rugby uitblinkers, Tiaan Geldenhuys (16), is verlede Woensdag in die hospitaal in Amsterdam, Nederland, opgeneem nadat hy 'n beroerte aanval tydens 'n rugbywedstryd gekry het. Hy keer Vrydagaand terug na Suid-Afrika.